КОМЕНТАРІ •

  • @anne-mariesmit929
    @anne-mariesmit929 3 роки тому +2

    Sjoe, baaaaaie dankie dat ons julle Bybelstudie op UA-cam mag bywoon. Dit was awesome!!!!! Hoop ons kan dit weekliks bywoon.

  • @louisopperman3194
    @louisopperman3194 3 роки тому

    Haai Deon , Soos onder sal ook dit graag weekliks wil bywoon , en eindig die video na die afsluitings gebed asseblief en vvor dit nie. Dankie

  • @deboraharmse9682
    @deboraharmse9682 3 роки тому

    Baie baie dankie vir die bybelstudie. Ek gaan almal wil saam kyk. Mag God julle seëm
    X

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 3 роки тому +1

    Ai..ek wens ek kon jul bybelstudie bywoon...is in Vishoek Kaap

  • @helenekruger1370
    @helenekruger1370 3 роки тому

    Goeie naand
    Deon ek het subscribe maar ek kry nie notifications nie. verskoon my gemengde taal maar ek dink ek leer dit by jou🤔😄. maar ernstig ek geniet jou Diens so baie ek wil graag in kennis gestel word. Seën en Jesus liefde

    • @DeonAllers
      @DeonAllers 3 роки тому +2

      Goeie dag. Click op die klokkie. Dan sal jy in kennis gestel word sodra ons 'n boodskap oplaai