Lize Blignaut deel haar getuienis
Вставка
- Опубліковано 9 лют 2025
- Na 'n wonderwerk waar haar dogtertjie by betrokke was, getuig Lize van die Here se genade. Luister gerus en deel met ander Afrikaans sprekendes regoor die wêreld. Sluit gerus aan by ons UA-cam kanaal, Bybel Tyd toep, fb en blog. Ondersteun ons winkel op www.Redbubble.com onder 'Ladiesenrich" om die mediums te ondersteun.
Love the Afrikansers passion for the Lord!
What a sweet thing to say, Kostas. The Afrikaner's passion for the Lord is a gift from Him.
Thank you JESUS.
God is ñ wonderbaar Heiland .Here baie, baie dankie. Dankie vir jou getuienis Vir God niks onmoontlik want,Hy is GOD.
Wat n pragtige, liefdevolle, onbeskryflike groot God dien ons nie? Hy is die Waaragtige ELOHIM van hemel en aarde... Laat ons Hom onophoudelik prys en eer bring!!! Dankie ABBA VADER! 🙏✝️🙏🙌🙌🙌
Dankie Lize, die vyand wou jou dogtertjie se lewe steel. Maar God het groot planne vir haar lewe. Herrinner haar daagliks daaraan en wy haar toe aan God. Dankie dat jy jou storie deel, hou aan daarmee! Groete
♥️
Hallelujah 🙌🙌🙌
AWESOME
Prys Sy Heilge Naam🙌