Op die wolke van die hemel - Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 чер 2023
  • Deshaun November van Uniondale het die gehoor geseën met hierdie lied.
    ---
    Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 220

  • @Ronanthea_Pharo
    @Ronanthea_Pharo Рік тому +58

    Ek dink dis veilig om te se dat almal die Koortjie kykers in trane was 🥺. Mag God hierdie jongman virewig in sy arms hou ❤

    • @Ronaldoandtyreeq
      @Ronaldoandtyreeq 11 місяців тому

      Pragtig jongman skuil net by sy voete hy sal jou die hoogtes invat

    • @chandrehuman255
      @chandrehuman255 2 місяці тому

      Ja ek was in trane

  • @TheJojo2412
    @TheJojo2412 8 місяців тому +30

    It's my birthday tomorrow and I wasn't really feeling anything. Not excited but not down either, just nothing. The Holy Spirit brought me to this song and I have been listening to you sing this song with the purest anointing for the past hour, Wow! You are blessed and highly favoured son of God. May God 🙏 protect you and command His angels concerning you at all times. Thank you for singing this song in God

  • @porchialinders8072
    @porchialinders8072 Рік тому +94

    Ek was in trane toe ek hierdie seun gisteraand op Koortjies kyk. Hy is so humble.

  • @beauregardjunior
    @beauregardjunior Рік тому +21

    Jho we need more of this Klein kinders wat niks skaam is vir die werk van die Here nie wat exposure kry....hy is so Plat op die aarde maar so pure mag Goedheid en Gins hom volg may God use him to inspire young and old ek is so trots op hom ❤❤❤❤❤

  • @naomiafrica7145
    @naomiafrica7145 2 місяці тому +7

    God keep this young boy in the palm of Your hand

  • @auretiaswanepoel4974
    @auretiaswanepoel4974 Рік тому +17

    Dankie my kind , jyt n blink toekoms voor jou , mag God jou nog meer bless . Dankie vir die song en die reminder " Op die wolke van die Hemel"

  • @roxanneroman8659
    @roxanneroman8659 Рік тому +36

    I love the pure worship in his voice🙌🏼🎙️keep on singing young man🙏

  • @ruru04712
    @ruru04712 11 місяців тому +12

    literally got me feeling the presence of God 🥺😭😭.

  • @flowerflower7115
    @flowerflower7115 8 місяців тому +7

    Pragtige stem! Dankie Here vir sy mooi stem 🙌🏽🙏🏽🗣

  • @Love-ms7dz
    @Love-ms7dz 8 місяців тому +4

    Die here is met hom😭❤️

  • @melanieseibes6287
    @melanieseibes6287 Рік тому +13

    Soo mooi stem … he got me into tears 😭😭

  • @CHRISTINAJoodt-ih5wr
    @CHRISTINAJoodt-ih5wr Рік тому +15

    My favourite song❤

  • @user-st6mw4mq7n
    @user-st6mw4mq7n Рік тому +10

    Die seunjie se stem het my oe vol tranne ge had... Toe k sy stem op tv hoor was dit n salfing vi my😭

  • @sarahvisagie4023
    @sarahvisagie4023 Рік тому +5

    Amen seun vn God. Dien jy net die Here. Dit maak my hart so bly as ek sien jong mense dien die Here. Shalom

  • @MTEnterprisesLtd-kq5bl
    @MTEnterprisesLtd-kq5bl Рік тому +12

    Amen ons sal Jesus weer ontmoet op die Wolke van die Hemel wat n magtige salwing Jong man die here seën U ryklik Hou so aan Vir die Wil van die here kyk Al heeldag hierdie video sonder ophou

    • @magdarosalineprins4125
      @magdarosalineprins4125 Рік тому

      Bid God se hand altyd op sy lewe,die bloed van Jesus beskerm hom.geseende jongseun.❤😢🙏

  • @Diby-ek7eo
    @Diby-ek7eo 10 місяців тому +8

    God bless him and singing with many more 😍

  • @user-cv1pg7px1n
    @user-cv1pg7px1n 5 місяців тому +2

    Ja Ek geniet Vir die Erste Keer hierdie koortjies. Ek ondervind die teenwoordigheid van die Here deur Elke storie deur die woorde.Dankie Om so bedien te word.

  • @marilynjacobs2356
    @marilynjacobs2356 Рік тому +12

    Die kind is geseen en oulik en sterke salwing van die Heilige Gees ❤rus op hom Here bewaar hom asb

  • @VeronikaGaomuses
    @VeronikaGaomuses 10 місяців тому +5

    Stay blessed my son you are truelly n bandbreker met jou sang❤

  • @wendyjohnson4644
    @wendyjohnson4644 Рік тому +7

    The lord is so wonderful praise the lord amen 🙏❤️

  • @user-ww9ul5gj1b
    @user-ww9ul5gj1b 9 місяців тому +4

    The innocence,God bless you boy

  • @RoDjimbi
    @RoDjimbi 10 місяців тому +2

    Amen!!! Prys sy soete naam... Mag die Here jou seen grootseun in jou talent vir sy koningkryk❤❤

  • @user-zm2mw3kg7t
    @user-zm2mw3kg7t 8 місяців тому +2

    Amen ❤

  • @user-qb7uc2ky9s
    @user-qb7uc2ky9s Рік тому +7

    laat my in trane 😭😭 die seun het i wonerderlike stem 👏🥺❤️

  • @user-hf6dn3gu8q
    @user-hf6dn3gu8q 6 місяців тому +2

    What a powerful voice ❤

  • @earlpearce632
    @earlpearce632 Рік тому +5

    Die Here is getrou so mooi stem my trane het geloop 😢dankie Here vir sy talent

  • @user-hh4nm8vy2g
    @user-hh4nm8vy2g Рік тому +7

    Mooi stem hy is blessed💯🙏

  • @katrinadejongh2231
    @katrinadejongh2231 Рік тому +2

    Here bewaar hom. Bedek hom onder U arms. Yoh soveel salwing. Talent my kind

  • @nicholajohnson1170
    @nicholajohnson1170 10 місяців тому +4

    Goosebumps ❤❤

  • @dianneriddles7729
    @dianneriddles7729 Рік тому +6

    Op die wolke van die Hemel sal ons Jesus weer onmoet 😭😭 ek in Trane vernaand Vir die wat Vir my deur gekom het 😭😭

  • @melissavanrensburg7190
    @melissavanrensburg7190 Рік тому +2

    Di kind het I have en salwing op hom..Here bewaar hom asb van dinge wat onrein is...🙌

  • @caesidy25
    @caesidy25 Рік тому +4

    Hieri song remind my so baie aan my ma wat ek weens kanker 3 maande gelede verloor het. Die song bring n rustigheid en vrede

  • @ElsieMcdilling
    @ElsieMcdilling 11 місяців тому +3

    Dit is baie mooi hy sing baie mooi ❤❤❤

  • @DeonLeminie
    @DeonLeminie Рік тому +8

    Very good and blessed..

  • @LomashaBasson
    @LomashaBasson 3 місяці тому

    😇😇😇Die Here vir hierdie Seun Ek Kan mos in Trane Gaan stay blessed Seun .

  • @anandajansen6840
    @anandajansen6840 Рік тому +2

    Ai.... Dai stem gee my chills... Here bwaar hom in di holte van U hand

  • @JennyKekeana
    @JennyKekeana Рік тому +3

    Ai Here hy is regtig so humble ❤

  • @petriciamuller3837
    @petriciamuller3837 Рік тому +3

    Jys op die Regte pad Seun Amen🤲🤲🤲🤲🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙇🏽🙇🏽🙇🏽

  • @jaymillzinc6405
    @jaymillzinc6405 Рік тому +1

    Prys sy naam
    Dankie Deshaun jy bring ons almal weer aarde toe met die lied jy sal net voorspoed het jongman
    Bly so humble

  • @JessieLee-fo5vh
    @JessieLee-fo5vh 2 місяці тому

    Pure voice,lovely😍

  • @DaphneGeneres-py5nr
    @DaphneGeneres-py5nr 2 місяці тому

    The goosebumps I got❤️🫶🏾

  • @user-td5rl9pp2g
    @user-td5rl9pp2g 4 місяці тому

    Beautiful young my God protect his future and lead him to greater success 🙌 🙏

  • @AmeliaWolmarans-hm5ic
    @AmeliaWolmarans-hm5ic 2 місяці тому

    Wow what a vioce,bless him Father God,and thank you for being a blessing to others

  • @GlendaMartins-vb1qv
    @GlendaMartins-vb1qv 11 місяців тому +1

    Hallelujah. Ons sal Jesus binnekort ontmoet❤dankie seuntjie u gee dai lied soveel lewe... ek sien uit na die koms van die Here❤

  • @user-vj6ud6ef6h
    @user-vj6ud6ef6h 6 місяців тому +1

    AG Hy sing te pragtig be blessed my boy❤

  • @MorganWilliams-hf6nf
    @MorganWilliams-hf6nf 5 місяців тому +1

    Praise God 🙏🎉🎉

  • @claytonvanwyngaardt
    @claytonvanwyngaardt Місяць тому

    Hierdie lied is my moerder se lied en dit bly in my verstand op die wolke van die hemel sal ons Jesus weer ontmoet❤❤❤❤❤❤❤

  • @Jo-AnneAMESHA-b1u
    @Jo-AnneAMESHA-b1u 2 дні тому

    ❤❤🎉 Die god goed❤

  • @MinaTimm-c4d
    @MinaTimm-c4d 4 дні тому

    GOD BLESS YOU so much

  • @marthageduld5692
    @marthageduld5692 4 місяці тому +1

    Amen pragtige stem hou so aan seun God seen jo

  • @user-gx5kg9le9d
    @user-gx5kg9le9d 3 місяці тому

    Seeninge @ Seeninge vir blink toekoms met so PRAGTIGE stem .

  • @belindefisher8868
    @belindefisher8868 8 місяців тому +1

    Love him so much ❤😊

  • @revonnebeukes1451
    @revonnebeukes1451 Місяць тому

    Much love ❤

  • @sonja9714
    @sonja9714 11 місяців тому

    Dankie here vir dit wat hy het en will download vir U my god

  • @rosabinafillemon7146
    @rosabinafillemon7146 Рік тому +1

    pure and beautiful

  • @daylinpieterse4382
    @daylinpieterse4382 Рік тому +3

    He ,s voice is nice i like it

  • @ThanduxoloKamfer-ko4hz
    @ThanduxoloKamfer-ko4hz 5 місяців тому +1

    You have received this from me 🎉🎉 God bless you

  • @MeddySchmidt
    @MeddySchmidt 3 місяці тому

    Amen die koorjie slan my bune😭😭

  • @user-sd1hf8ew5q
    @user-sd1hf8ew5q 11 місяців тому +1

    Bless song🙏

  • @thandiklein613
    @thandiklein613 9 місяців тому

    Beautiful 🙏❤️

  • @kamburukornelia8143
    @kamburukornelia8143 4 місяці тому

    Lovely song❤❤

  • @user-ix2jm2lk2c
    @user-ix2jm2lk2c Рік тому +1

    Mooi ❤❤

  • @user-ob2ej3wg6y
    @user-ob2ej3wg6y Рік тому +2

    Amen broer❤😊🙏

  • @tanealpetersen9405
    @tanealpetersen9405 5 місяців тому

    This song is in my heart

  • @ElsieMcdilling
    @ElsieMcdilling 7 місяців тому +1

    Ek wil ook daar kom wat ju is as n kind asb die god moet net vir my kom hal en se my kind is tyd om jou hart vir my te gee en alles sal reg loop asb x vra baie mooi ❤❤❤

  • @msonsfuneralsmsonsfunerals9111

    Ek gaan jou n star maak

  • @simonemauritz1599
    @simonemauritz1599 Рік тому +1

    Amen

  • @user-fg5zm1ei8r
    @user-fg5zm1ei8r Рік тому +5

    Amen❤Mag die here met hom wees🐾❤️🙏

  • @hermienajacobs6119
    @hermienajacobs6119 Рік тому

    Pragtig 😊

  • @BridgetteDavids
    @BridgetteDavids 6 місяців тому

    My favorite song 😭❤️😭😊😊

  • @NikitaKekana
    @NikitaKekana Рік тому +1

    Baie pragtige seun ,hou soo aan ,kanie ophou die lied luister❤🤍🙏🫂🙌

  • @ChandlerDampies
    @ChandlerDampies 6 місяців тому

    ❤❤beautiful

  • @user-ub6rk3oo1k
    @user-ub6rk3oo1k 9 місяців тому

    Dit is baie mooi van die seun

  • @ntombimtambo269
    @ntombimtambo269 Рік тому +1

    Oh Lord my baby , wish you the best in the journey

  • @ColethinJasson-fl5ul
    @ColethinJasson-fl5ul Місяць тому +1

    Amen halilooha praise God my safior pp❤😮

  • @LynetteMacFarlane
    @LynetteMacFarlane 3 місяці тому

    May God bless you more

  • @user-jj1vk8xm4q
    @user-jj1vk8xm4q 7 місяців тому

    Wat n wonderlike stem ,die seun het my in trane.Groot asb almal wat hom kan help promote hom en sy songs

  • @gracenassure719
    @gracenassure719 Рік тому +1

    Die video roer regtig my hart en het my skoons in trane🥺😭🙌🙇‍♀️

  • @MichealMike-hc6jp
    @MichealMike-hc6jp 2 місяці тому

    Jy het n baie mooi stem😢😢😢😢😢😢😢😢😢

  • @user-fo7ze1jf5s
    @user-fo7ze1jf5s Рік тому

    Amen 🙏

  • @JoleneCleophas
    @JoleneCleophas 4 місяці тому

    All the glory to God ❤

  • @user-kp3vt5ev7e
    @user-kp3vt5ev7e Рік тому

    Amen 🙏🙏

  • @Jermainejohn-leeJob-wn4kf
    @Jermainejohn-leeJob-wn4kf 25 днів тому

    Die here is goed
    🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏

  • @Agnesisaacs
    @Agnesisaacs 2 місяці тому

    Hy sing baie mooi😍😍

  • @nathantheron
    @nathantheron Рік тому +1

    Joh..😢😢....my tranne😢❤

  • @user-dg4mq8hs3b
    @user-dg4mq8hs3b Рік тому +1

    Amen ....my tranne het gloop ...😢

  • @constancepedro7192
    @constancepedro7192 Рік тому

    ❤❤

  • @nicolebester4766
    @nicolebester4766 2 місяці тому

  • @geraldwsavage5498
    @geraldwsavage5498 Рік тому

    God be with you son powerful

  • @user-kb7fx9ww4j
    @user-kb7fx9ww4j Рік тому +1

    🙌Amen

  • @WayneWilliamson-vc7wg
    @WayneWilliamson-vc7wg 6 місяців тому

    ❤❤❤❤

  • @user-nk2nj4jt1r
    @user-nk2nj4jt1r Рік тому

    Amen brother ❤😢

  • @briankelvin9382
    @briankelvin9382 Рік тому

    Rerig baie mooi

  • @MarleysMusic
    @MarleysMusic Рік тому

    I wouldnt change a thing❤

  • @kay-lynncombrink2975
    @kay-lynncombrink2975 Рік тому

    🙏❤

  • @heincupido6480
    @heincupido6480 7 місяців тому

    Hey!!! gaan dit nie lekker wees nie om op daai dag Jesus weer ontmoet... Hey!! "En die bybel se" ons sal die wat in Jesus Christus gesterf het nie voor wees nie..ons sal mekaar weer van aangesig tot aangesig ontmoet.. Baie dankie boeta vir hierdie reminder, ek bid Sag 2:5 oor jou! Blessings

  • @ansticiaadams3363
    @ansticiaadams3363 5 місяців тому

    Mag God sy stem in die hoogte bring Amen❤

  • @aneldahartung6080
    @aneldahartung6080 Рік тому

    ❤❤❤❤❤❤

  • @ZayronFortuin
    @ZayronFortuin 2 місяці тому

    Amen 🙏🙏🙏🙏🙏

  • @AshleyHuman-zl3il
    @AshleyHuman-zl3il Рік тому

    Amen 🔥🔥🔥🔥🔥🔥