Hi. Welkom by my kanaal en wat 'n wonderlike verrassing. Dankie vir die comment en kom en gesels asb. gereeld in die comment section. Hoe lank is jy al in Nederland?
@@SonetLandman Ek is gebore en getoë in Nederland, stel baie belang in Afrikaans (ek het die taal toe geleer) en reis graag na Port Elizabeth, waar ek in Lorraine bly. Maar ongelukkig was ek daar laas in 2015. Ek hoop om weer soontoe te kom. Dankie vir meer van sulke video's, met hierdie brokkies inligting wat jy noem. :-) Jy noem ook 'n kerk: watter kerk is dié? Groete, Marcel.
This is wonderful travel video🎥
Thank you. I don't go out much 😊
Dit is heerlik om weer Lorraine te sien en om my gunsteling-tuinsentrum Sherwood te sien. Groete vanuit Nederland.
Hi. Welkom by my kanaal en wat 'n wonderlike verrassing. Dankie vir die comment en kom en gesels asb. gereeld in die comment section. Hoe lank is jy al in Nederland?
@@SonetLandman Ek is gebore en getoë in Nederland, stel baie belang in Afrikaans (ek het die taal toe geleer) en reis graag na Port Elizabeth, waar ek in Lorraine bly. Maar ongelukkig was ek daar laas in 2015. Ek hoop om weer soontoe te kom. Dankie vir meer van sulke video's, met hierdie brokkies inligting wat jy noem. :-)
Jy noem ook 'n kerk: watter kerk is dié?
Groete,
Marcel.
@@marcelbas dit is 'n Engelse Kerk, maar ek is nie seker watter denominasie nie. Ons stem altyd daar.