Episode 4 "Jou Pa Se Advies" | Deon Fouché

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 жов 2024
  • Ons pa's is altyd ons eerste pitstop vir wysheid en insig. In hierdie gesprek vra ek my pa 'n paar vrae oor ons land en die verkiesing.
    My pa het ook sy eie storie vertel oor hoe hy in die lewe begin het. Hy het gepraat oor die uitdagings wat hy oorkom het, die struikelblokke wat hy teëgekom het, en die lesse wat hy onderweg geleer het. Sy verhaal is 'n inspirasie, vol wyshede en insigte wat vir enigeen waardevol kan wees.
    Laastens het ons gesels oor die finansiële industrie en sy magdom ervaring daarin.
    Dit is beslis nie 'n gesprek wat jy wil misloop nie, want die lewenslesse en raad wat my pa gedeel het, is van onskatbare waarde.

КОМЕНТАРІ •