Bella - Droomsindroom (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 63

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +13

    ❤️Bella is nie dieselfde na hierdie
    🔊💃🔥🎵
    Sy hou nou van julle al2 nog meer.

  • @warlazarmonkey7060
    @warlazarmonkey7060 2 роки тому +8

    Daar is nog n goeie hit. Droomsindroom julle het dit weer gedoen, Wow!!!!

  • @curveslurrypump5237
    @curveslurrypump5237 2 роки тому +2

    Joooooooo, Droomsindroom.... ek en my friend love julle.... kannie wag vir die droomland show nie... gaan awesome wees! Love julle... hierdie song is awesome

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +3

      Ons gaan 'n moerse show kom gooi by Droomland!! Gaan amazing wees😍💜

    • @curveslurrypump5237
      @curveslurrypump5237 2 роки тому +1

      @@droomsindroom kannie wag nie... dit gaan awesome wees.. Love julle❤

    • @curveslurrypump5237
      @curveslurrypump5237 2 роки тому

      @@droomsindroom 💜❤💜

  • @biancadevries2473
    @biancadevries2473 5 місяців тому

    My dogtertjie se naam is Isabella, maar ons noem haar meer gereeld Bella, en vir een of ander rede koppel ek haar, die maand waarin sy gebore is, Oktober, met die Jacaranda bloeisels, en Pretoria waar ek gebore is en skool gegaan het, Affies, en sommer alles met die song, dit bring happy memories terug en gee vir my siel iets om aan vas te klou, en koppel my grootste seën aan die song. Bravo, welgedaan.

  • @karlahugo5383
    @karlahugo5383 2 роки тому +4

    Love, love, love!! Dit capture julle so goed!! Well done💛

  • @xx_bella_vw
    @xx_bella_vw Рік тому +4

    absolutely loving it!!

  • @TiffanyPotgieter
    @TiffanyPotgieter 10 місяців тому +1

    Kan jy ASB n shot out gee vir my Maat ASB bra sy verkaar die 15 Dec 🎉❤ Chesna

  • @sonjasnowdon5933
    @sonjasnowdon5933 Рік тому +1

    ek is obsessed met die liedtjie 😍

  • @Candy-328
    @Candy-328 Рік тому +1

    Love your and your brother's songs

  • @Jazz_Lapen
    @Jazz_Lapen 2 роки тому +2

    Awesome song, ek hoop Amen kry n music video, my gunsteling song op die EP

    • @droomsindroom
      @droomsindroom  2 роки тому +1

      Dankie! Dit sal nogals awesome wees!

  • @Lovilisixox
    @Lovilisixox 2 роки тому +2

    Obsessed met julle musiek!

  • @nicolepretorius2637
    @nicolepretorius2637 2 роки тому +1

    Die is so mooi.🥺❤

  • @Amonedill1505
    @Amonedill1505 2 роки тому +1

    Lettelik … so mooi 🥹💜✨

  • @anicaferreira6072
    @anicaferreira6072 2 роки тому

    Dis die mooiste liedjie love dit🤍🍾🥂

  • @quintessentialproductions
    @quintessentialproductions 2 роки тому +1

    Baie baie nice video. Well done!!!!!

  • @mariaholder13
    @mariaholder13 2 роки тому +1

    Love love ❤️ 😍 💖 so does my Bela ..

  • @narishkafourie7698
    @narishkafourie7698 Рік тому +1

    Amazing!!!!!

  • @janavanderwalt3889
    @janavanderwalt3889 Рік тому

    Ek net sê JULLE MUSIEK IS N HIT
    Def my fav band

  • @wiandalindeque4302
    @wiandalindeque4302 Рік тому

    Letterlik love julle musiek❤️😍

  • @annettecoetzee5747
    @annettecoetzee5747 Рік тому +1

    Gister se konsert by JF was Lekker my boetie het my van julle vertel en ek is mal oor julle en jul songs 😍😍😍😍😍😂

  • @lilly16095
    @lilly16095 Рік тому +1

    Love dit♥️♥️♥️

  • @duansmith9672
    @duansmith9672 2 роки тому

    ouens julle twee neh is so goed 👏🏻

  • @adaywithdanikap645
    @adaywithdanikap645 2 роки тому +1

    amazing julle love die song❤️❤️

  • @isabelladuplessis3187
    @isabelladuplessis3187 2 роки тому +1

    Beautiful

  • @tiaanoosterhuis4611
    @tiaanoosterhuis4611 2 роки тому +1

    ek love die song dit is een van die beste wat ek nog die jaar gewoor het maar julle kan nog doen ek love die song🤘😃🤟

  • @ruanpotgieter2596
    @ruanpotgieter2596 2 роки тому

    Lekker Stellies slat uit🔥🔥🔥🔥

  • @donovanmatthews7422
    @donovanmatthews7422 2 роки тому +1

    Love dit so baie

  • @FPSWildlifeAngler
    @FPSWildlifeAngler Рік тому

    Ek sien haar tussen bloeisels van jakaranda pers
    In sekelbos vlamme, in elke liewe vers
    Ek voel haar in golwe en die winde van die Kaap
    Hoor haar in die stiltes as sy snags met my praat
    Bella, Bella hou vas vir my
    Bella, Bella hou vas vir my
    Hou net vas vir my
    Sy huil sonder trane, sy weier om te val
    Maar almal maak voute, elkeen moet betaal
    En sy flikker in die donker, sy flikker in my
    Sy glimlag deur die storm, sy dans teen die reën
    Bella, Bella hou vas vir my
    Bella, Bella hou vas vir my
    Bella, Bella hou vas vir my
    Bella, Bella hou vas vir my
    Hou net vas vir my

  • @beulahbarker5513
    @beulahbarker5513 Рік тому

    Absolutely love julle!!!!!

  • @Candy-328
    @Candy-328 Рік тому

    I was at your show at Dilstroon you had a oringe jaket on ..🌺

  • @michelleprinsloo1150
    @michelleprinsloo1150 5 місяців тому

    Love julle❤

  • @chiniquefisser3139
    @chiniquefisser3139 Рік тому

    Love julle videos

  • @BWNCE
    @BWNCE 2 роки тому +2

    Droomsindroom 😌

  • @2ndlifeschoolofmusicsoutha488
    @2ndlifeschoolofmusicsoutha488 2 роки тому +1

    ❤❤❤❤

  • @vinettemyburgh6127
    @vinettemyburgh6127 2 роки тому +1

    Amazing 😍😍

  • @vuneequestrian7297
    @vuneequestrian7297 2 роки тому +1

    Love dit

  • @ryleerasmus4908
    @ryleerasmus4908 2 роки тому +1

    ❤🎉❤❤

  • @JustJust1n
    @JustJust1n 2 роки тому +1

    👌🏻🔥🔥

  • @adriaanvosloo440
    @adriaanvosloo440 Рік тому

    al n paar keer hierdie music video gekyk en dit word net beter!!

  • @mialecornu7330
    @mialecornu7330 2 роки тому +1

    🙌🏻♥️

  • @gevoel8293
    @gevoel8293 Рік тому

    Bel haar, Bel haar!📞 My fok Bel haar nou!!

  • @anthonyfoster3735
    @anthonyfoster3735 2 роки тому +1

    kan julle asseblief n cover van Lisa se klavier doen? groot asseblief? daaisong en julle pas so by mekaar

  • @marcovanderwalt7079
    @marcovanderwalt7079 Рік тому

    Monica😍

  • @michellevanheerden7148
    @michellevanheerden7148 11 місяців тому

    My naam is Bella❤❤

  • @vissie730
    @vissie730 2 роки тому +1

    Love die

  • @bonevanderwalt623
    @bonevanderwalt623 5 місяців тому

    2024

  • @cwsparks3234
    @cwsparks3234 Рік тому

    1ste sekonde-03:14 die hele song maak dit vir my#kopskudrevolusiewen

  • @mickaylanel4815
    @mickaylanel4815 Рік тому

    𝕞𝕪 𝕗𝕒𝕧𝕠𝕦𝕣𝕚𝕥𝕖🤩

  • @spookie922
    @spookie922 10 місяців тому

    ❤❤❤