Kalahari Gemsbok - Oryx Fight

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 лис 2024
  • Ons het op dié twee Gemsbokke afgekom in die Kgalagadi Transfrontier park, in die Auob Rivier. Hulle was in ’n geveg betrokke wat stelselmatig al hoe meer aggeresief geword het. Na ’n rukkie het die een weg gehardloop met die dominante bul wat hom agterna sit. So paar honderd meter verder, naby aan die pad, is die geveg hervat. Hierdie keer het die bul wat die eerste keer tou opgegooi het die oorhand gekry en die ander bul verdryf. Die bul wat die meeste gewond is het die territoriale geweg gewen. Dit was byna ‘n geveg tot die dood. Clash of the Titans -
    #kgalagadi #gemsbok #oryx
    ‪@dooierus2899‬ ‪@fujifilmxseries4081‬ ‪@sanparks‬

КОМЕНТАРІ • 2