- 86
- 185 632
Franclin Adventures
Australia
Приєднався 27 бер 2018
Welcome to our UA-cam channel! We're thrilled to have you join us on our adventures and experiences.
We are passionate adventurers and content creators. On this channel, we share our journeys, explorations, and thrilling experiences from around the world. From breathtaking landscapes to exhilarating activities, we aim to inspire and entertain our audience through high-quality videos.
Expect a diverse range of content including travel vlogs, outdoor adventures, product showcases, and immersive experiences. We capture the essence of each destination, providing you with an insider's perspective and a taste of the incredible moments we encounter along the way.
Through our videos, we strive to create a community of like-minded adventurers who share our passion for exploration and discovery.
Thank you for being a part of our adventure-seeking community.
#AdventureAwaits #ExploreTheWorld #TravelInspiration
We are passionate adventurers and content creators. On this channel, we share our journeys, explorations, and thrilling experiences from around the world. From breathtaking landscapes to exhilarating activities, we aim to inspire and entertain our audience through high-quality videos.
Expect a diverse range of content including travel vlogs, outdoor adventures, product showcases, and immersive experiences. We capture the essence of each destination, providing you with an insider's perspective and a taste of the incredible moments we encounter along the way.
Through our videos, we strive to create a community of like-minded adventurers who share our passion for exploration and discovery.
Thank you for being a part of our adventure-seeking community.
#AdventureAwaits #ExploreTheWorld #TravelInspiration
Scuba Diving Sodwana Bay
A quick dive on 2mile reef in Sodwana Bay, November 2023.
Check out the eel at the end...
#scubadiving #scuba #southafrica
Check out the eel at the end...
#scubadiving #scuba #southafrica
Переглядів: 839
Відео
Kalahari Gemsbok - Oryx Fight
Переглядів 17911 місяців тому
Ons het op dié twee Gemsbokke afgekom in die Kgalagadi Transfrontier park, in die Auob Rivier. Hulle was in ’n geveg betrokke wat stelselmatig al hoe meer aggeresief geword het. Na ’n rukkie het die een weg gehardloop met die dominante bul wat hom agterna sit. So paar honderd meter verder, naby aan die pad, is die geveg hervat. Hierdie keer het die bul wat die eerste keer tou opgegooi het die o...
Namakwa 4x4 Eco Trail - Part 3
Переглядів 3 тис.11 місяців тому
En so kom ons Namakwa 4x4 eco trail toer tot 'n einde. Ons kamp by Ramansdrift en Kamgab. #overlanding #southafrica #offroading
Namaqua 4x4 Eco Trail - Part 2
Переглядів 3,4 тис.Рік тому
Ons ry verder op die Namakwa 4x4 eco roete en kamp by Hartbeesmond en Groot Melkhoutboom. #overlanding #camping #southafrica @theroofpod9331 @GoPro @DJI @tracks4africa725
Namaqua 4x4 Eco Trail - Klein Pella - Part 1
Переглядів 7 тис.Рік тому
Ons begin die Namakwa 4x4 Eco Trail by Klein Pelle. Die is deel 1. #Kleinpella #Namakwa4x4 #overlanding
Namakwa 4x4 Eco Trail - Coming Soon
Переглядів 150Рік тому
Get ready for an unforgettable journey through the heart of the Namakwa region in South Africa! In our upcoming series we'll be taking you on an epic 4x4 eco trail adventure like no other. Brace yourself for stunning landscapes and the kind of experiences that'll ignite your wanderlust. From challenging terrains to serene sunsets, we're bringing it all to your screens. Join us as we navigate of...
Kgalagadi 2023 - PART 1 -Rooiputs, Matopi, Two Rivers
Переглядів 2,2 тис.Рік тому
Kgalagadi 2023 - PART 1 -Rooiputs, Matopi, Two Rivers
Glamping at Leopard Valley - Cederberg
Переглядів 1,9 тис.Рік тому
Glamping at Leopard Valley - Cederberg
Cape Sugarbird Cabin - Leopard Valley
Переглядів 2,3 тис.Рік тому
Cape Sugarbird Cabin - Leopard Valley
SODWANA BAY - Best Scuba Diving in South of Africa
Переглядів 8292 роки тому
SODWANA BAY - Best Scuba Diving in South of Africa
Best Scuba diving in South Africa - Sodwana Bay
Переглядів 3,8 тис.2 роки тому
Best Scuba diving in South Africa - Sodwana Bay
Snow in Cape Town Spring - Merino farm Ceres
Переглядів 1,6 тис.2 роки тому
Snow in Cape Town Spring - Merino farm Ceres
HOT TUB Campsite at Dwarsberg Trout hideaway - Mountain Vista
Переглядів 7 тис.2 роки тому
HOT TUB Campsite at Dwarsberg Trout hideaway - Mountain Vista
Bryde's Whale in South Africa - Gansbaai
Переглядів 1 тис.2 роки тому
Bryde's Whale in South Africa - Gansbaai
Kgalagadi - Nossob & Mata mata, Episode 3
Переглядів 2,3 тис.2 роки тому
Kgalagadi - Nossob & Mata mata, Episode 3
That first shot though! 😍
Stunning!
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Landskap is baie mooi, en wat beter is, geen mense nie. Ek verlang baie terug na S.A. toe
Pragtig !!! Lekker en prikkel die avontuur lus. ❤
Wow stunning pics. Can u share the exact co-ordinates of the Canyon on Charles Pass.
Can't believe I had not subscribed yet. Going to have to carry on watching tonight! Your photography is alway epic on Insta.
@@troopyinafrica thank you 🤩 appreciate the support and comment.
Baba rooster
Where exactly was this? Amazing! 🤩
@@chante4226 between Ceres and Touwsriver at Merino farm. Was awesome
Hoe is die pad na die kamp plek? Ons het n 4x4 Tiguan maar met lae profiel bande so baie erge klippe is uit.
My oorlede Pa het in die 1950's daardie pyplyn help bou; hy was vakleerling by Mnr Pelteret en hy het die drukverminderingsstasies met die hand gebou.
Julle kan mos nou nie bier en Paarl se wyn in CW distrik indra nie. 😂 Dis volksvreemd en op Rawsonville sleep hulle jou nog agter 'n perd deur die hoofstraat vir verraad. 😂😂🎉
Bone Dry.........Kurkdroog
Indrukwekkend!
Hi what time of the year looks nice 👍
Which reefs did you visit for these sightings? Fantastic! and which season??
Hi There This was in September at 9mile, the green coral tree & 7mile reef.
I don't know about insane - that was exceptionally well done. Enjoyed watching!
So beautiful!! Please can you tell me which camp site number you were at in Algeria ?? The view of the mountain by the braai looks so lekker!!
Hi, Thank you for watching. It's a beautiful camp. The site is number 23.
Thank you so much!@@franclinadventures
神よ、ナミビアの乾いた大地に樹木と大きな水源をお授け下さい‼️
Sodwana is great, but world's best? Not even South Africa's best IMO.
Daar is ook ‘n les in die sage. Ons het al daai roete gedoen. Jou treiler is ook gans te swaar vir daai roete. Die rooi Bakkie kon ook niks uirig nie. Goue reel is vir sulke terrein: So lig moontlik en vul aan later by die volgende dorp. Ek weet dis wyd verspreid. Goog luck.
Sodwana is good, but the Aliwal Shoal is better.
Awesome video! Baie mooi natuur tonele!
Baie Dankie! Waardeer dit.
hoefeel kos dit per nag
Waar kan ek die kaart kry wat julle gebruik asb ??
Hi, Ons gebruik Tracks4Africa. Hier is hulle webblad: tracks4africa.co.za
Which campsite number were you staying at?
Hi, this was site 9
Thank you for responding and for the awesome content. I just booked my stay! How is the drive into the estate? How many kms is the gravel road?
Thank you for watching our content @@gabriellekelly2773 . If you drive via the town Greyton it's a shorter gravel road of about 10km and it's not bad.
loved this, thanks
Kan ek die roete met 'n Toyota RAF4 doen?
Hi, Ja die RAF4 sal hom doen.
Wonderlik!!!!!
Nice video! Can you recommend any dive operators?
Thank you! Coral divers definitely one of our favourite.
Sopas die roete op my bucket list geplaas bja dki vir die inligting
Baie dankie vir die kyk en die roete is beslis Bucket list…
Hi, no was just filmed with Gopro and red filter.
Did you use video lights on this?
Hi, No this was only filmed with a Gopro.
Dankie vir die video. Kan jy raad gee oor die padtoestande op R358? Ek kom van Louriesfontein na Pella.
nice video guys, what equipment you using to shoot?
Thank you. We used the Gopro Hero 11 . Next time we’ll use the red filter and just stick to auto white balance
Dis flippen nice
Die hoogste temperatuur wat ooit met 'n Stevenson apparaat in Suid Afrika gemeet is, was by Goodhouse. Die weerburo kom nie oral uit nie. Die ou Duitser wat die pont daar bedryf het, het sy eie Stevenson apparaat gehad, toe daar nog seekoeie in die rivier was. "Boomers know stuff." 😊
Oh wow baie dankie vir daai info dis baie cool om te weet!! hehe to The Boomers !! en dankie vir die kyk.
Dit lyk seer!!
Eina!!
Dankie dat julle die roete met ons gedeel het. Welgedaan!!! Hou asb aan om julle reise met ons te deel. Watter program het julle gebruik vir die roete aanwysings? Ons het die roete n maand na julle gedoen met T4A en vir ons is dit duidelik dat julle baie meer inligting as ons gehad het.
Hi, Baie dankie ons waardeer die kyk en belangstelling. Ons het self ook Tracks4Africa gebruik en nog inligting na die tyd ook op hulle webblad gekry en maar soos mense die kaart bly "update" kom daar nuwe goed op. En Peter saam wie ons getoer het ken die area so dit het ook baie gehelp en 'n regte "old school" map ook gehad.
Wat n puik episode kom mense los julle comments
Hi wat was jul staanplek se nommer
Hi, dit was staanplek 9. Maar al hul staan plekke is baie lekker.
Kan jy die roete met GPS koordinate deel asb? Dit lyk bitter nice, wil dit self ook gaan doen...
Hi, Baie dankie dit is 'n baie lekker roete. Ons het self nie die koordinate nie maar meeste van die paaitjies is op Tracks4Africa en ek sien ook nou dis "updated" onlangs met mense wat inligting deel. Sal wel by Peter saam wie ons getoer het hoor vir meer info. Baie dankie vir die kyk.
Ek kyk lekker na jul program.....dankie vir al jul moeite om in te lig!
Baie dankie! Ons waardeer elke view.
Wat n puik episode julle twee ek voel ek was saam julle flippen nice kamp plekke
Stunning! Stunning! The footage and editing is next level!!
Thanks a ton!
Lekker plek om te kamp🔥
Lekker episode! Hoe is daai RTT?🙌
Baie dankie, Werk goed.
mooi video in afrikaans & julle beeldmateriaal is uitstekend. dankie vir die deel
Baie dankie vir die kyk en comment ✨ons waardeer 🌟
Hi during wich month this video was recorded? Thanks
Hi, this was in end of April and starting May.
@@franclinadventures Thank you. I'm planing visit it in January
@@GastonMaqueda awesome!!!! Enjoy it!
Wel gedaan, baie mooi video. Wanneer het julle die roete gedoen?
Baie dankie was heerlik om daar te toer. Die was Aug 2023 (die jaar)