Glo dit maar goed: Ek en my suster het met 'n 1966 Plymouth stasiewa geleer bestuur. Ons twee was maar ses jaar oud. Ons moes noodgedwonge leer bestuur, daar was nie mense wat 'n noodgeval kon hanteer naby nie. Daarom het ons die pad polisiestasie toe geleer.
'N 1933 Plymouth is nog van daai smal regop karre. Net 'n bietjie meer moderner as 'n Ford model T. Dis nog nie daai groot Amerikaanse karre met die vlerke nie.

Ons het dalk ons mede studente wie nuwe karre gekry het, beny, maart hulle sou nooit sulke lekker stories soos h/d kon vertel nie.