It is so sad every time I listen to all these jokes I have tears in my eyes, as of late we are well aware that this will in time that we won’t have this pleasure any longer, we bee living abroad and just thankful for UA-cam
Poort deur die koue... dit is amper tragies dat hierdie soort vertelkuns besig is om uit te sterf. Ons het nog baie talent onder ons mense en dit is lekker om hulle stories te hoor maar dit pla soms as hulle platvloers raak. Dr. Jan het gewys dit kan meesterlik gedoen word sonder om banaal te raak. Nie almal hou van sy stories of sy styl nie maar hy het ongetwyfeld 'n standaard gestel om na te streef.
Een van ons goue legendes, mis jou oom Jan
It is so sad every time I listen to all these jokes I have tears in my eyes, as of late we are well aware that this will in time that we won’t have this pleasure any longer, we bee living abroad and just thankful for UA-cam
Kotzesrus?
I'm just a simple "Soutpiel", but I really miss this guy!
Hi Derf, if you can enjoy this man as we enjoy him I will never regard you as a simple person ! Respect.
i guess I am quite off topic but does anybody know of a good site to watch newly released tv shows online ?
@Armando Weston Flixportal
@Titus Chase thank you, signed up and it seems to work =) I appreciate it !!
@Armando Weston happy to help :)
Oom Jan het ook gewys dat 'n storie nie aangejaag te word nie.
Wat n legende 😂😂😂😂
Pragtig!
Een van my heel gunstelinge
Elke ster het n stert...meesterlik
Poort deur die koue... dit is amper tragies dat hierdie soort vertelkuns besig is om uit te sterf. Ons het nog baie talent onder ons mense en dit is lekker om hulle stories te hoor maar dit pla soms as hulle platvloers raak. Dr. Jan het gewys dit kan meesterlik gedoen word sonder om banaal te raak. Nie almal hou van sy stories of sy styl nie maar hy het ongetwyfeld 'n standaard gestel om na te streef.
I
I
7
Meesterlik.
5:36
leker lag