Hierdie het my dag gemaak🤣🤣 "hoe leliker jou pote, hoe toeer jou skoene" !! whahahahahaha! Dit geld eintlik vir uptightness ook... hoe kakker jou sin vir humor, hoe minder moet jy op UA-cam wees😀
Dis maar scary hoe baie mense kwaad raak oor die video dis alles te doen met comedy as mense nie grappe kan vat nie dan moet hulle dit eerder nie kyk nie
As jy nie v iets hou ni...muni kyk ni....rol verby.Muni dat ander mense se geslag jul ok so pla ni...kyk na jouself en werk net aan eie persoonlikheid en karakter...dan=d wêreld klaar beter plek.😄
Hierdie ou maak my skaam om 'n Afrikaans sprekende en 'n wit Afrikaans sprekende en by dit nog 'n Suid-Afrikaner te wees. Sjoe Boet, jou tong kort rooipeper, en ek bid dat jy eendag sal sien dat jy verskriklik minagtend en kru praat teenoor vroue en hoe ons lyk. Ek skaam my morsdood vir jou. Dink gou 'n oomblikkie na: hoe sal jou geliefde vrou of dogtertjie eendag voel as jy so oor hulle gepraat het?
Laser cut lace.... Mens kry sjampoe vir dit 👏🏼👏🏼👏🏼😂😂😂
Dit was fokken snaaks, well done Diaan om jou pose te hou
Diaan plays off Jonathan perfectly. He's as funny as J in his own way
Ek is ook 'n kant man boois. Altyd mooi, veskillende shapes en sizes. Nê Jonathan?
Interessante. Twee s’e Diaan
Klien en mooi
Leke raps. Ek like n reguit mens. Jy kan jou trane met my gordyne af vee.
Jis dai mannetjie links lyk maar ongemaklik met die commentaar, classic, moet niks verander nie!
‘n Vark wat rus teen ‘n draad 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Hierdie het my dag gemaak🤣🤣 "hoe leliker jou pote, hoe toeer jou skoene" !! whahahahahaha!
Dit geld eintlik vir uptightness ook... hoe kakker jou sin vir humor, hoe minder moet jy op UA-cam wees😀
Diaan was ook puik 😄👍
Bruid nie te gaaf nie 😂
skreeusnaaks!
Dis maar scary hoe baie mense kwaad raak oor die video dis alles te doen met comedy as mense nie grappe kan vat nie dan moet hulle dit eerder nie kyk nie
Die man is n skat vir Afrikaans, baie snaaks.
Hoekom luister jy dan na hom, gaan koop dan ń Sarie, skip die ou en lees maar Sarie
Hahaha 🤣🤣🤣🤣
Jonathon snaaks dat iemand jou nog nie gemoer het nie is dit snaaks🤣
Dit was nou k@k snaaks!!
Hahahahahahahahahahahahah AWE
As jy nie v iets hou ni...muni kyk ni....rol verby.Muni dat ander mense se geslag jul ok so pla ni...kyk na jouself en werk net aan eie persoonlikheid en karakter...dan=d wêreld klaar beter plek.😄
God lag ek nou.
Ja nee die man maak my dag
Dude,jy soek moeilikheid by di beskrywing
Ek soek n vrou met n dik gat wat nie in n enkel garage pas nie
Corrie De Beer daars baie van daai kak!
Kry jouself n plotmate. Hulle het lekker gatte
Ek stem. Myne het 'n lekker dik gat en is nog steeds pragtig
Kak snaaks!
"ek is by die rok" Duh sal die mof dit se!
kan die bra meer van mof wees?? dis 'n fok lelike rok!!
😑
Daai man is seke gay nê. Hys netso sensetief soos ń mysie
Albert Terblanche yip
duhh, kom kak vrae vra nie! kan nie glo jy het `n pop nie! sys seker fokken "geswel" mer al haar fokken vet
Juan Engelbrecht Rustig boys, nie nodig vir kak praat nie
😂
🤮
Hierdie ou maak my skaam om 'n Afrikaans sprekende en 'n wit Afrikaans sprekende en by dit nog 'n Suid-Afrikaner te wees. Sjoe Boet, jou tong kort rooipeper, en ek bid dat jy eendag sal sien dat jy verskriklik minagtend en kru praat teenoor vroue en hoe ons lyk. Ek skaam my morsdood vir jou. Dink gou 'n oomblikkie na: hoe sal jou geliefde vrou of dogtertjie eendag voel as jy so oor hulle gepraat het?
Ek stem. As jy my man of seun was sou jy bars. Sies man!
Hy kort n warm klap!
Gaan kyk dan liewer hoe om koek te bak of iets.
Jou poes
Hou op huil dis net n grap dis comedy