Ryno Velvet - Altyd Daar

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 14 вер 2023
  • Geniet Ryno Velvet se musiekvideo van "Altyd Daar"
    Laai die liedjie op jou speellys op die platform van jou keuse - linktr.ee/rynovelvet
    PRE-SAVE die "Heelal" album - vyd.co/Heelal
    Lirieke:
    Jy’s die lig in die donker
    Die hand wat my dra
    Die vuur in my longe
    Swaard aan my sy
    My rewolwer Hawemuur teen die golwe
    Ek hardloop met wolwe
    Teen die kruin van die berg
    Tot ek raak aan die wolke
    Opsoek na die sonder sonde
    ‘n Daad het sy wonde
    As ek jou vra
    Is daar iemand wat my hart vir my sal dra?
    As ek dit doen dan raak dit net te swaar
    As ek terugdink dan was jy altyd daar
    Jy’s die agste wonder
    Die lied wat my dra soos
    Namakwa-blomme
    Wind in my seil Meer as besonders
    Soek na jou as ek vlug vir die monsters
    Al verloor ons die rondte Maak jy dat ons weer gegrond is
    Solank as wat die aarde rond is
    En daar ‘n klop nog in my pols is
    As ek jou vra Is daar iemand wat my hart vir my sal dra?
    As ek dit doen dan raak dit net te swaar
    As ek terug dink dan was jy altyd daar
    Regisseur:
    Damiane Van Reenen
    Kameras :
    Damiane Van Reenen
    Redigeerder:
    Damaine Van Reenen
    Musiekvideo Konsep:
    Damaine Van Reenen
    Musiekvideo Vervaardiger:
    Damaine Van Reenen
    Colorist:
    Jarryd Du Toit
    Spesiale Dank:
    Oscar Van Der Merwe, Ebert Steyn, Carmen Botma & Lynn Naude
    Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
    Tertius Human / Coolerbox Studios
    Liedjieskrywers / Publikasie:
    Ryno Velvet / Vonk Uitgewers CC
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

КОМЕНТАРІ • 22

  • @barneylouw7299
    @barneylouw7299 26 днів тому +1

    Jou song roer my...Jy MAG maar!

  • @antonbartman7669
    @antonbartman7669 9 місяців тому +5

    Ryno Velvet...mal mal mal song...welldone...

  • @lindamostert6265
    @lindamostert6265 7 місяців тому +3

    Stunning liedjie ordentlike Afrikaanse musiek. Welldone Blessings vir jou met jou musiek loopbaan mag jy hoër hoogtes bereik. In Jesus naam.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 10 місяців тому +6

    Wie se musiek is altyd daar wanneer ons lewens deurmekaar is
    Ryno sin!!! 🔥🎶😎🇿🇦🤠

  • @JoFourie
    @JoFourie 10 місяців тому +3

    Dis nou MOERSE nice!!!👏👏👌👌♥️♥️

  • @enrichmuller8009
    @enrichmuller8009 10 місяців тому +4

    Hier kom n treffer en n groot sanger

  • @nixif2718
    @nixif2718 10 місяців тому +4

    Wat n stunning liedjie 🤩🤩🤩 Ek love love love dit 🫶🏻

  • @SonjadeSwardt
    @SonjadeSwardt 10 місяців тому +3

    Weereens, bitter mooi ❤

  • @Louisvanlill86
    @Louisvanlill86 10 місяців тому +4

    Klas skrywer en muso.

  • @o0GuitarGeek0o
    @o0GuitarGeek0o 10 місяців тому +2

    What a legend

  • @CalieMeyer
    @CalieMeyer 10 місяців тому +5

    Jys n legend in die bedryf 💪🏽

  • @heinrichblauensteiner556
    @heinrichblauensteiner556 7 місяців тому +1

    Wow!!

  • @user-gp8yo9fm4v
    @user-gp8yo9fm4v 10 місяців тому +4

    Wat Afrikaanse musiek moet wees. Well done!

  • @netnet4377
    @netnet4377 10 місяців тому +5

    Uitstekend. Nog asb

  • @amandagous6752
    @amandagous6752 10 місяців тому +2

    Stunning Liedjie 🎼 Love dit ❤️

  • @KoosvanVonk
    @KoosvanVonk 10 місяців тому +3

    Da loop hy! Goeie werk

  • @elizekrause4594
    @elizekrause4594 3 місяці тому

    Well done Ryno, briljant!

  • @user-gg5tl2lc9d
    @user-gg5tl2lc9d 10 місяців тому +3

    Just never dissapoints!!!! Jys amazing!!!

  • @Christdiedforoursins1Corinthia
    @Christdiedforoursins1Corinthia 2 місяці тому

  • @worsieontik
    @worsieontik 10 місяців тому +2

    My fav artist

  • @Pieterbluezam
    @Pieterbluezam 4 місяці тому

    Puik !

  • @daleenbosman4269
    @daleenbosman4269 2 дні тому

    Karenzoid