From the first Blu-Ray music DVD filmed in South Africa by Blixem Productions: Lucas Maree and his friends performs one of his greatest hits, Victoriabaai!
Hoe jammer dat so baie goeie en bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars so vroeg weggeneem is. Victoriabaai sal altyd een van my gunsteling liedjies bly en dit was altyd so lekker as Lucas in Londen opgetree het en ek hom kon vra om tog hierdie lied eerste te sing. Rus in vrede Lucas!
Hello Luc , hier een bericht uit nederland , leuk om iemand met de zelfde achternaam in een ver land te zien horen zingen ,al hoe wel ver? de zelfde taal de zelfde tijd , groeten kees maree , nederland .
Dit is Lucas Maree se mooiste liedjie.
Gone but never to be forgotten.
R.I.P to a great man.
Gelukkige vaders pa
Nou is pa op pa se kliptroon
Sonder pyn, virewig sal jy woon❤️
Dankie vir die Musiek Lucas - ons gaan jou mis.
om te lewe is om te slaap,om te sterf is om wakker te word...dankie vir die insperasie jou liedjies sal gewild bly by al my optredes.
Wat 'n stem en mens!!!
Wat 'n legende!!!
Briljant!
Vier legendes op een verhoog!
Dammit dis mooi! RIV Lucas, jy was een onderskatte sanger.
In a good mood as soon as I hear this singer and especially this tune
Very very good indeed. What a great contribution !!! RIP Lucas
Lucas - saggies rus. Dankie vir die musiek.
Lief Lucas...vir altyd!
Almal het 'n hul eie Victoriabaai...
Wow baie mooi!
My geliefkoosde liedjie.
Lucas legendaries jou talent gan gemis word.
n Legende leef voort. RIP. Sommer sad in n koue nat Londen.
Ai ou Lucas... Baie nostalgie hier uit Kanada. Wonder of jy nog leef? Al so lank weg daar uit ons land ek weet nie eers nie... Hoop so...
Jy sal met groot liefde onthou word...
R.I.P Lucas we will miss your music.
...mis hom... uitmuntinde song (in my oe) ek en my "oorle" vader het vic' baai gereeld besoek... my hart le daar!
Briljant !
Bly pragtig!
Lucas en sy song Victoria baai sal nooit vergeet word ni.1 van daai soort wat so n draai in jou kop en hart maak.dat dit ewig bly leef.
RIP Lucas ~
Pragtig
Hoe jammer dat so baie goeie en bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars so vroeg weggeneem is.
Victoriabaai sal altyd een van my gunsteling liedjies bly en dit was altyd so lekker as Lucas in Londen opgetree het en ek hom kon vra om tog hierdie lied eerste te sing.
Rus in vrede Lucas!
Ja, ek dink aan die bosveld... Mooi gestel!
Hello Luc ,
hier een bericht uit nederland , leuk om iemand met de zelfde achternaam in een ver land te zien horen zingen ,al hoe wel ver? de zelfde taal de zelfde tijd ,
groeten kees maree , nederland .
Shoe, hoe loop die trane nou!
Rus sag, ou grote. Die son het nou die hemel vir jou oopgesluit en hier teen Tafelberg se hang sal jou "songs" gemis word.
Het iemand dalk die guitar tabs vir die song?
Pragtige woorde
Wens ek kon daar wees. Die is iets baie besonders
Ek sou kon doen met 'n miljoen videos soos die!