Wanneer God goeie dinge dink [22 Sept 2024]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 30 вер 2024
  • Jy word genooi na ons #EkerkLewendig #Preek Sondag oggend om 9:00. Ons kuier rondom die Bybel en kyk wat gebeur wanneer God goeie dinge dink!

КОМЕНТАРІ • 13

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 9 днів тому +4

    Baie, baie dankie Stephan. Altyd een wonderlike voorreg om te luister hoe mooi jy ons leer. Baie dankie

  • @HannatjiePienaar
    @HannatjiePienaar 4 дні тому +1

    Dankie prof.

  • @zeldabothma9416
    @zeldabothma9416 3 дні тому

    Ek dank die Here Jesus, my Verlosser vir dr. Stefan se kosbare boodskap en bid dat ek sal dankbaarheid betoon deuur vandag op die regte manier met mense om my alhier en my kosbare kinders te kan tuisbring.

  • @emmiestegmann2997
    @emmiestegmann2997 7 днів тому

    Sjoe Dominee, Dis nie die eerste keer dat jy ons uithaal oor hierdie vers nie.
    Ek kan nie sien dat dit verskil van enige ander vers net omdat ons dit buite konteks aanhaal nie.
    God sê in honderde verse in die Bybel dat Hy vir ons 'n mooi toekoms en voorspoed in gedagte het.
    Bv. Goedheid en guns sal jou volg.
    Ek is' n goeie Vader wat weet om goeie dinge vir my kind te gee.
    Ek het gekom dat jul die lewe in oorvloed sal hê.
    Kom na My toe met al jou probleme en Ek sal vir jou rus gee.
    Miskien is dit wat God in gedagte gehad het, Sy bereidheid om my sondeskuld uit te vee ('n toekoms) en die Hemel vir my oop te maak (voorspoed).
    Ons ken teëspoed maar weet dat Hy vir ons die oorwinning gee.
    Ek dink wanneer ek vir iemand daardie vers sonder konteks gee, is dit Wié God regtig is.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 9 днів тому

    Dankie vir hierdie uiters belangrike en insiggewende boodskap. Gee my nuwe insig.

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 9 днів тому

    Baie dankie Stefan vir die leersame lesse. Waardeer en leer ontsettend baie.
    Groete uit New Zealand

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 9 днів тому

    Wonderlike Boodskap.baie dankie Prof.

  • @mannetjielucas4363
    @mannetjielucas4363 9 днів тому

    Dankie ds Die help my om op die te bly. Ek leer so Baie van U preke. God seen U

  • @inacochrane708
    @inacochrane708 9 днів тому

    Dankie

  • @NaomiLubbe
    @NaomiLubbe 9 днів тому

    Danki

  • @sanriknoetze3907
    @sanriknoetze3907 9 днів тому

    Baie dankie vir hierdie baie insiggewende en inspirerende preek, Stephan.

  • @elizabethmeiring8487
    @elizabethmeiring8487 9 днів тому

    Baie dankie. Ons waardeer die boodskap.

  • @alananngill1764
    @alananngill1764 9 днів тому

    Sjoe! Wonderlik! Dankie vir Hierdie WAARHEID/WAARHEDE !!! (Dankbare Ann)