WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • Baie Welkom by LewenSentrum se aanlyn stroom/diens. Dankie dat jy vanoggend saam met ons inskakel.
    Laai ons digitale Preeknota vir die oggend diens hier af bit.ly/preeknota
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Vir eenige navrae stuur vir ons ‘n epos aan info@lewensentrum.org
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    . Geniet vanoggend se diens

КОМЕНТАРІ • 18

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 2 місяці тому +11

    Baie dankie Stephan, wat n ongelooflike voorreg om na jou te mag luister. Dankie jy leer ons so mooi.

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rt Місяць тому

    Amen!! Dankie vir pragtige boodskap❤❤

  • @WilnaKuhn
    @WilnaKuhn 2 місяці тому +2

    Abba hoor en luister en ken ons as Sy kinders so goed Baie dankie vir u gehoorsaamheid om die boodskap te bring Kragkos het ons vir Sy toekoms nodig

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 8 днів тому

    Amen!

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 місяці тому +4

    Dankie vir hierdie kragtige boodskap. Ek bid ook hierdie gebed vir myself. Het hierdie uitstaande insiggewende boodskap nodig gehad.

  • @Jak0kalsie
    @Jak0kalsie Місяць тому

    Pragtige preek! Baie dankie!

  • @AmeliaWolmarans-hm5ic
    @AmeliaWolmarans-hm5ic Місяць тому +2

    Dit is net due Here sat ek hierdie boodskap moes raak loop.baie dankie,mag God u meer en meer gebruik yot Sy koningkryk. 🤴🤴🤴🤴🙌🙌🙌🙌🙏🙏🙏🔥☝🏾🔥☝🏾

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 2 місяці тому +1

    Baie dankie S ek ht hierdie dringende boodskp sò nodig. God seèn jou Amen 🙏 🙌

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 Місяць тому

    Amen Jesus! 🙏🙏

  • @WimpieVanschalkwyk
    @WimpieVanschalkwyk Місяць тому

    Wonderlik baie dankie

  • @gertruidapotgieter2960
    @gertruidapotgieter2960 2 місяці тому +3

    Dankie Prof vir nog Wyse woorde

  • @cornelcherry8512
    @cornelcherry8512 Місяць тому +1

    Dankie vir die aangrypende boodskap.!

    • @estelledean6563
      @estelledean6563 Місяць тому

      ❤0
      Amen!!! Praat direk met my vanoggend

  • @dirkv.d.westhuizen178
    @dirkv.d.westhuizen178 Місяць тому

    Dankie.

  • @ivoneda5872
    @ivoneda5872 2 місяці тому +1

    Amen 🙏🙏🙏

  • @zelmasmith9786
    @zelmasmith9786 Місяць тому

    Stephen ek wil graagmet bybel studie begin maar weet nie hoen waar om te begin help my

  • @CillaWilliams
    @CillaWilliams Місяць тому

    Aai d woord v di Here praat di afgelope tyd so direk met my di Here moet my genade skenk x Wil net di Here dien