VREDE

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • Sommer net `n deuntjie wat ek gekomponeer het vir mense wat in oorlog en hartseer vasgevang is. Hoe bevoorreg is ons nie om relatiewe vrede te he nie.

КОМЕНТАРІ • 49

  • @jimendaphkeet
    @jimendaphkeet Рік тому +5

    Pragtig. Rustig en vredevol. Ons dink aan daai mense wat deur die tragedies van die lewe gaan. Ons bede is met hulle.

  • @pierreponnet1628
    @pierreponnet1628 2 роки тому +7

    .de roep van ons allen al jaren !.. " vrede "

  • @antionettenel3326
    @antionettenel3326 2 роки тому +4

    Mooiste melodie wat diep binne in mens se siel inkruip.

  • @albertkoeling7653
    @albertkoeling7653 Рік тому +7

    Super gespeeld met z’n allen bedankt.

  • @lebenbroi445
    @lebenbroi445 2 роки тому +8

    Ein weiteres sehr schoenes Lied zum geniessen, entspannung und traeumen. Einfach wunderschoen.

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 2 роки тому +7

    Ja Hannes. Nou dink ek terug na so 50 jaar. My en Vroutjie kort getroud. Niks mooier as n mooi wals nie. Kobus

  • @ted3186
    @ted3186 6 місяців тому +2

    Winderschön und so Herzergreifend ❤

  • @sticksfourie978
    @sticksfourie978 2 роки тому +7

    Hannes, dis 'n baie mooi komposisie, vat die hartsnare daar op die hart se punt vas.

  • @ted3186
    @ted3186 6 місяців тому +2

    Pragtig en so hartverskeurend

  • @AlbertBasson-pg6wp
    @AlbertBasson-pg6wp Рік тому +3

    N meesterstuk dankie Hannes. Waardeer die mooi musiek opreg
    g

  • @tinajansenvanrensburg9633
    @tinajansenvanrensburg9633 11 місяців тому +1

    Dis n hartsnaar met n traan melodie,pragtig

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 Рік тому +1

    Wow Hannes Baie dankie vir so n mooi lied Vrede.Geseende Orkes.TBK Musiek bly maar so mooi.Onthou jy Akasia saal waar ons so lekker gekuier het.

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  Рік тому +1

      Ek onthou Akasia baie goed. Lekker tye gewees..

  • @henniedelange8927
    @henniedelange8927 2 роки тому +4

    Wel gedaan Hannes. Pragtige melodie wat ons weer laat dink oor die lewe.

  • @antionettemalan979
    @antionettemalan979 Рік тому +1

    Puik en nogmaals puik!

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 Рік тому +2

    Uitstekend gespeel so mooi dankie Hannes

  • @fredericjaeger
    @fredericjaeger 2 роки тому +2

    Werklik baie mooi .... rustige musiek om mens te laat ontspan. Ek luister sommer weer.

  • @judysteyn3699
    @judysteyn3699 Рік тому +2

    Mooier as net mooi. Dankie.

  • @inaschoeman3636
    @inaschoeman3636 Рік тому +3

    Hartseer mooi, Baie dankie Hannes en Kie ❤😢

  • @drieslombaard7357
    @drieslombaard7357 2 роки тому +3

    Soos altyd, perfek. Dankie

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 Рік тому +1

    Dankie Hannes. Hierdie heimwee wat jy uit die konsertina haal het my laat grawe na die van my oorlede vader met die klank wat hy uit die viool, kitaar, trekklavier,mondfluit en ou traporrel (Newman Brothers (Chicago) kon haal. Ek is nou besig met my tweede Chicago Cottage en eerste Estey Pump Organ wat ek uit die grond uit opgebou en hestel het.Dit was en is n groot werk maar mensig, wat se wonderlike klank haal jy uit hierdie ou dames uit.Bietjie stadiger as jy met jou konsertina maar hierdie ou dames MAG sing. Dankie . Kobus.

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  Рік тому +1

      N traporrel het n baie spesiale klank. Sterkte met die restoureerwerk.

    • @kobustheron6776
      @kobustheron6776 Рік тому

      Dankie Hannes. Daar is vir my geen musiek wat my meer berusting en stilword gee as jy en jou span nie.Mooi loop . Kobus. (Jammer, wou nog se, my suster het vir my die 4 de ouvriu iewers in n vlooimark op Upington gekry.- dit is in stukke maar al 122 reeds is nog daar- blaasbalke en reservoir deur muise opgevreet. n Lekker 6 maande se werk - maar daar is altyd die genot wanneer ek die eerste lug in haar longe blaas en sy haar stem laat hoor. (Jammer as ek jou tyd te lank in beslag gele het. - Luister elke aand jou musiek en probeer ek die volgende dag die wysie - Heimwee- . Ma raak kamma kwaad vir my, maar vra ek haar altyd mooi- om tog net vir my n koffietjie te maak en is sy gou terug met n teetjie vir haarself. Waardeer jou musiek .Kobus

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 Рік тому

    Hannes,dis al weer ek. Hoe wonderlk is dit die nie om te kan hoor/ luister hoe jy en jou span die ou lewe van heimwee tot n werklikheid aan ons bespeel nie. Groot groete. Kobus.

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  Рік тому

      So lank jy dit net geniet Kobus. Mooi musiek kom van ons Skepper af om ons te kalmeer en rustig te maak. Lekker luister.

  • @roosferdinand
    @roosferdinand 2 роки тому +2

    Prachtig

  • @pietervanloggerenberg3290
    @pietervanloggerenberg3290 Рік тому +2

    Pragtig, diep siels melodie

  • @sanetduplessis7531
    @sanetduplessis7531 2 роки тому +1

    Die roer die hartsnare ten seerste...dis bàie mooi!!

  • @carlossalomaosequessequeseques
    @carlossalomaosequessequeseques 2 роки тому +5

    💯🎵💖Que coisa linda!💖🎵

  • @christoffelvanderschyff9866
    @christoffelvanderschyff9866 Рік тому +2

    Hannes, dankie julle, ek kan die lied oor en oor luister, absoluut pragtig. So nou en Dan haal ek my kitaar uit en speel saam met julle. Lekker man.

  • @gerhardbezuidenhout1873
    @gerhardbezuidenhout1873 9 місяців тому

    Hannes dis een van die mooistes ooit

  • @agervais8383
    @agervais8383 2 роки тому +1

    Dankie Hannes, julle moet asb aanhou om julle Godgegewe talente te gebuik om sulke mooi musiek te maak. Dis 'n see"n! Voorstel, Hoor of Piet Smit nie altemitters woorde hierby kan sit nie (of doen dit self), en soos dit gesing word, dit onvergeetlik maak in ons Affrikaanse erfenis.

  • @wikusaugustyn3872
    @wikusaugustyn3872 Рік тому +2

    Ja dis vrede in jou gemoed.....iets wat jy nie met geld kan koop nie!
    Wikus Augustyn van Calvinia

  • @gerhardreyneke546
    @gerhardreyneke546 2 роки тому +2

    Pragtig Hannes

  • @nicoahlers5562
    @nicoahlers5562 Рік тому +1

    so mooi baie dankie

  • @matius-kk3oq
    @matius-kk3oq Рік тому +1

    Baie mooimusiek asb soek nog videos

  • @HelenaBeneke
    @HelenaBeneke 5 місяців тому +1

    Pragtig verby maak mens sommer hartseer ook hou so aan

  • @bukslingenfelder36
    @bukslingenfelder36 Рік тому +1

    Dis regtig pragtig

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 Рік тому +1

    Hannes, waarom is ons afgesny van kommentaar op andere - Heimwee- Een van jou mooiestes . Is hy op die rakke of sit ek die pot nou heeltemal mis . Jou musiek is my kalmering na aandgebed en stiltetyd. Ek raak nou seker oud. Goed gaan . Kobus

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  Рік тому +1

      Kobus jy vra my vas. Jy behoort kommentaar te kan lewer. Hierdie video's is net op UA-cam beskikbaar. Laai hom gerus af as jy wil. Mooi bly.

  • @drieslombaard7357
    @drieslombaard7357 Рік тому +1

    Kan maar aanhou om te luister. Elke keer mooier.

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 4 місяці тому

    Dit bly ń fees om te sien hoe elke speler se passie diep uit sy hart kom.

  • @ansiebeukes5320
    @ansiebeukes5320 Рік тому +1

    Julle laat mens verlang na baie jare terug

  • @quartavanderwalt9001
    @quartavanderwalt9001 2 роки тому +1

    Jullespeelmooi

  • @magrietduplessis2284
    @magrietduplessis2284 6 місяців тому +1

    Julle mag maar. Boeremusiek altyd bo

  • @gerhardbezuidenhout1873
    @gerhardbezuidenhout1873 9 місяців тому

    Hannes speel Vrede asb op Varstrap

    • @hannesschoeman
      @hannesschoeman  9 місяців тому

      Ek het ongelukkig nie beheer oor wat hulle op Varstrap speel nie. Jammer jong.

    • @gerhardbezuidenhout1873
      @gerhardbezuidenhout1873 9 місяців тому +1

      @@hannesschoeman Dankie Hannes. Daar is soveel mooi musiek MAAR hulle speel oor en oor dieselfde goed. Dit maak my vies. Dis asof die samesteller nie daarna luister nie.
      Een van die mooistes ooit is Vrede van jou.
      Genie tradisionele boeremusiek.
      Shalom