Louis Liebenberg: Die redes agter die onttrekking van sy borgtogaansoek

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 170

  • @georgefrederikswanepoel8773
    @georgefrederikswanepoel8773 2 місяці тому +15

    Louis is n leunaar!!!!!!

  • @louiseerasmus6829
    @louiseerasmus6829 2 місяці тому +10

    Dessie het in n kinderhuis groot geword...sy het 2 kinders..en Louis het met sy mooi en vals gesiggie en geld haar betower...sy was in ander wereld oor L se geld..want sy het nooit dit gehad nie...

  • @AndreLombard-s6l
    @AndreLombard-s6l 2 місяці тому +18

    Izak, ek dink jou evaluasie en denke omtrent LL se skuif vandag is min of meer my sienswyse ook, soos my vorige kommentaar vanoggend. Louis het n groot show voor Dezzi opgesit met haar borgtog aansoek, wat nie geslaag het nie. Na sy gebabbel oor sy hele lewe n paar dae gelede, het hy besef dat hy nie borgtog gaan kry nie en ook besef met sy oortuigende flinkvlooiery, dat Dezzi gaan nadink oor hoe sy en deur wie se 'smooth talking' in hierdie situasie beland het, van gevanggenisskap. As sy weet sy was medepligtig in hierdie Ponzi skema sal sy bekommerd wees en nie graag lange tronkstraf vir LL se manawels wil uitdien nie! LL het ook besef dat hy n ander plan moet uitdink om in Dezzi se goeie boeke te bly, aangesien sy moontlik onder die indruk kon verkeer, dat hy met sy skelm streke, die hof sou oortuig om borgtog te kry en sy sit in die tronk. My denke is dat dit een van sy redes was om sy borgtog aansoek vir nou te laat vaar om weereens op n sllnkse manier vir Dezzi te probeer oortuig om agter hom te bly staan, terwyl sy alleen in die tronk sou sit tot volgende jaar se hofsaak begin. Die saak gaan baie kinkels he!🤔🤔

    • @kobusoosthuysen9566
      @kobusoosthuysen9566 2 місяці тому

      Mag hy vir volgende 30 jaar as n vrou gebruik word in die tronk. Hy is n gemors en verdien nie beter. Mag die wat hand op blaas saam met hom geloop het ook kry wat hul toe kom!

  • @WilnaFord
    @WilnaFord 2 місяці тому +3

    Goeie middag Izak.
    Klank goed

  • @johanwelters6167
    @johanwelters6167 2 місяці тому +4

    Goeie klank Izak dankie Naboom

  • @ignaferreira3213
    @ignaferreira3213 2 місяці тому +9

    Hy het by zuma mooi geleer om met die hof te speel mkp

  • @cliffordgrobler
    @cliffordgrobler 2 місяці тому +14

    Ja, Dezzi moet nou staats getui draai en saam anner 8 uit wees, Dan is ou Liebie aleen met klomp bed maatjies innie tjoekie Kesfees vuur😅

    • @susandorfling3581
      @susandorfling3581 2 місяці тому +1

      Sal graag wil weet...mag sy vlg wet teen hom getuig, gehoor as jy getroud is, mag jy nie teen mekaar getuig nie...🤷🏼‍♀️

  • @petroguilherme5549
    @petroguilherme5549 2 місяці тому +3

    Dankie aan die persoon wat my ge "gift" het 😮

  • @marianevanwyk4047
    @marianevanwyk4047 2 місяці тому +16

    Dezi is vasgevang in ñ mal man se hande, ek glo sy het oop oë in ñ slang gat ingeloop. En LL manipuleer haar waar sy nie kon uit nie. Mag die Here haar help.

  • @KlaraRoux_ART
    @KlaraRoux_ART 2 місяці тому +16

    LL is sy eie grootste vyand. Sy grootheidswaan maak hom meer irrasioneel

  • @Patshes
    @Patshes 2 місяці тому +5

    Almal gaan teen hom draai. Alles wat gebeur het hy gedink gaan nooit gebeur nie. Slim het sy baas gevang.

  • @DeonStassen
    @DeonStassen 2 місяці тому +3

    Hulle was gelukkig getroud. . Hy was gelukkig en sy getroud😂

  • @ossiewillemse7091
    @ossiewillemse7091 2 місяці тому +3

    Klank mooi helder

  • @OwenWilliams-io7sx
    @OwenWilliams-io7sx 2 місяці тому +9

    Bet you she turns state witness by end of December. Die lekker lewe is verby😂

  • @CARINHOFFMANN
    @CARINHOFFMANN 2 місяці тому +27

    Ek dink hy het klaar hulp...en dis die raad wat gegee was...word siek ...gaan hooggeregshof toe...kry altwee borg wat nou is dit "dringend"...hulle sal vlug sodra dit gebeur

    • @emilejooste8613
      @emilejooste8613 2 місяці тому +1

      Sy moet stàatsgetuie draai teen hom for hom Dan Kan sy skuldig plenty en net Paar jaar kry weet nie wat sien sy in die doos nie

  • @KlaraRoux_ART
    @KlaraRoux_ART 2 місяці тому +19

    DL se stryd om oorlewing mag haar laat draai ...

  • @lindarossouw5052
    @lindarossouw5052 2 місяці тому +6

    Shaky Shaik!

  • @johaneksteen9714
    @johaneksteen9714 2 місяці тому +5

    Hoor jou duideluk Izak

  • @marthadaffue3430
    @marthadaffue3430 2 місяці тому +3

    GEEN KANS OM BORGTOG TE KRY NIE!!!

  • @RentiaKotze
    @RentiaKotze 2 місяці тому +18

    Dit maak nogal sin rakende Dezzi. As jy kyk na hul troufoto's, het sy baie trane afgevee. Het sy regtig gelukkig gelyk? Ek sê nie sy is onskuldig nie, maar was sy nie vasgevang in sy web nie. Sy het nie regtig op enige fotos spontaan gelag nie. Hy het haar voorgesê as sy moes praat. Hy speel n slim speletjie rakende sy borgaansoek.

    • @martyvanrensburg
      @martyvanrensburg 2 місяці тому

      Sy is net so skelm soos hy ! Net soveel aanklagte teen haar. Mind you een meer as Louis Sy en haar familie het lekker gesteelde geld help uitgee.

    • @MilanieVanderMerwe
      @MilanieVanderMerwe 2 місяці тому +2

      Wat se speletjie..wat Sal hy wil bereik..die inmates maak him slim

  • @jameswright9513
    @jameswright9513 2 місяці тому +12

    Hier kom nog ń Shabir Schaick.!!!!😂😂😂

  • @ansiecrous3147
    @ansiecrous3147 2 місяці тому +9

    Jip, hulle is mos "saam" in die gemors. Hy het verseker besef hy praat te veel en Dezzi ken baie van die "geheime". Nou moet hy lig loop om homself nie verder in die moeilikheid te kry nie

  • @gideonmouton
    @gideonmouton 2 місяці тому +13

    Hy is bang Dezzi gaan uitpraat😮

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 2 місяці тому +7

    Hy is mos nou so siek. Hy wil Shabere Shick op ons trek.

    • @antonchigurh8590
      @antonchigurh8590 2 місяці тому +3

      Jy kan nie "parool" kry terwyl jy verhoor afwagtend is nie. Hy mik net vir 'n beter bed in die tronk se mediese afdeling.

  • @NolineLudick
    @NolineLudick 2 місяці тому +7

    He is in a lose-lose situation. If he gets bail, the optics are bad, and Dezzi might reconsider her position. But I also think he knows the fact that Dezzi didn't get bail means he won't either. It makes more sense to wait and find some new circumstances that he can use in new bail applications.

  • @sortlepp13
    @sortlepp13 29 днів тому

    Reg!!!!!

  • @MikeB4210
    @MikeB4210 2 місяці тому +5

    Volgens die Suid-Afrikaanse reg moet 'n beskuldigde oor die algemeen eers in die landdroshof om borgtog aansoek doen. Daar is egter uitsonderings waar borgtogaansoeke onder sekere omstandighede direk by die hooggeregshof ingedien kan word.

    • @MikeB4210
      @MikeB4210 2 місяці тому +2

      Byvoorbeeld, as die beskuldigde aangekla word van 'n Bylae 6-oortreding (soos moord met voorbedagte rade), kan hulle direk in die hooggeregshof om borgtog aansoek doen indien daar buitengewone omstandighede is. Hierdie uitsonderlike omstandighede kan die beskuldigde se gesondheidstoestand of ander dwingende redes insluit.

    • @JolandaGowar
      @JolandaGowar 2 місяці тому +4

      @@MikeB4210 Dankie. Dit maak baie sin. Kan U my dalk help rakende 'n vraag? Piet Groenewald en sy stiefseun van Groblersdal is gister vrygespreek op alle klagtes rakende verlede jaar se inhegtenisneming. Kan hulle litigeer vir skade vergoeding as die saak basies van die rol geskrap is?

    • @MikeB4210
      @MikeB4210 2 місяці тому +4

      @@JolandaGowar Beslis! Hulle kan skadevergoeding eis vir onregmatige arrestasie (wrongful arrest) sowel as kwaadwillige vervolging (malicious prosecution).

    • @JolandaGowar
      @JolandaGowar 2 місяці тому +1

      @@MikeB4210 Dankie vir die terugvoer. Groot waardering 🙏

  • @user-riaoldie
    @user-riaoldie 2 місяці тому +2

    Klank reg

  • @CARINHOFFMANN
    @CARINHOFFMANN 2 місяці тому +16

    Hy gaan BAIE siek word...dan word dit dringend....

    • @marlenevogel8431
      @marlenevogel8431 2 місяці тому +5

      Hier kom 'n Zuma geval

    • @jameswright9513
      @jameswright9513 2 місяці тому

      Hy is reeds Baie siek daai koppie raas.🙈🙈👹👹👹

  • @henrygraham5898
    @henrygraham5898 2 місяці тому +2

    Klank helder

    • @tinekeg6683
      @tinekeg6683 2 місяці тому

      Jammer maar dis afrikaans- luister na ENCA

  • @johanivey4744
    @johanivey4744 2 місяці тому +1

    Hoor mooi

  • @johannstrydom60
    @johannstrydom60 2 місяці тому +10

    Hy moed vrot in die tronk

    • @Regajde
      @Regajde 2 місяці тому +1

      *moet

  • @conorgraafpietermaritzburg3720
    @conorgraafpietermaritzburg3720 2 місяці тому +1

    n" Skelm par excellence

  • @belindaprinsloo9760
    @belindaprinsloo9760 2 місяці тому +20

    Hy is bang Dezzi gaan Praat

  • @FlipPretorius-tj3wb
    @FlipPretorius-tj3wb 2 місяці тому +14

    Waar sou hy die geld kry om vir borg te betaal, hy kan nie met die geld betaal wat hy nie het nie want dis geld wat hy by ander mense gesteel het. Ek glo nie hy het al self n dag in sy lewe n eerlike werk gehad nie waar hy self geld verdien het nie. Hy kan nie bates aanbied nie want die is ook bekom met gesteelde geld

  • @roedette
    @roedette 2 місяці тому +2

    Dink julle die staat probeer hom afpers om te praat deur vir Dezzi dit moeilik te maak en so reaksie uit Louis uit te kry?

  • @belindaprinsloo9760
    @belindaprinsloo9760 2 місяці тому +3

    Ek kan mooi Hoor

  • @irmanorminton8157
    @irmanorminton8157 2 місяці тому +4

    Wat van sy MK vriende en ou Zumpies. Dink julle daar sal hulp van daardie kant kom?

    • @wendycox4295
      @wendycox4295 2 місяці тому

      Nee hulle Zuma gaan nie help nie

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 2 місяці тому +1

  • @ArieOosthuizen
    @ArieOosthuizen 2 місяці тому +4

    Hi Isak ek glo nie hy gaan reg kom by die hoogsgeregs hof nie want volgende maand gaan die hof in reses vir die kers tyd en dan gaan hulle net die sake afhandel waarmee hulle reeds besig is so ou Louis gaan kersfees in die tronk wees saam met sy waiting trail buddys en dankie dat jy ons so mooi op hoogte hou jy is n ware joernalis en ons wardeer jou baie ek luister al na jou van RSG se dae af ek sou jou graag wou ondersteun maar tans is ek vas gekluister in n bed ek veg long kanker Jesus groete Arie Oosthuizen

  • @KlaraRoux_ART
    @KlaraRoux_ART 2 місяці тому +12

    Op Maroela Media sê Louis hy doen dit alles vir sy liefling, Dezzi
    LL is 'n opperste manipuleerder

  • @SanetLemmen
    @SanetLemmen 2 місяці тому +1

    Klank duidelik

  • @rikabuitendag797
    @rikabuitendag797 2 місяці тому +3

    Reg.

  • @Fanusvdm
    @Fanusvdm 2 місяці тому +1

    Hi ou Vetsakkie. Jy lyk darem verskriklik scruffy.

  • @phillipinavorster5574
    @phillipinavorster5574 2 місяці тому +2

    Ja daar is

  • @willemdejager9689
    @willemdejager9689 2 місяці тому +3

    Laat hy vir kobus bel by legal wize😂

  • @craig6924
    @craig6924 2 місяці тому +1

    Can you do an English commentary for all the Louis stories as well

  • @DirkLeRoux
    @DirkLeRoux 2 місяці тому

    Klank goed

  • @KalahariJack
    @KalahariJack Місяць тому

    Wie is hierdie vet outjie in die video? Een van Louis se boyfriends?

  • @andreolivier9208
    @andreolivier9208 2 місяці тому +2

    Ai Izak, dankie tog , los nou maar die ding laat hy loop soos hy moet, hierdie elke dag op die kar spring oor Louitjie grens aan beheptheid met die man!

  • @pedroluna8172
    @pedroluna8172 2 місяці тому +4

    Ek het verneem LL is n briljante skaakspeler...🙃

    • @Regajde
      @Regajde 2 місяці тому

      Seker vriende met Durand Botha

  • @adriaanpienaar
    @adriaanpienaar 2 місяці тому

    Julle.wat s
    Onder foute id gooi klippe dief pf skelm laat.die gereg sy gaan gaan

  • @CARINHOFFMANN
    @CARINHOFFMANN 2 місяці тому +15

    Ja want hulle wil landuit vlug....hy sou anyway nie borg kry nie...geen manier dat sy sou sit en hy wat due BAAS was sou uit nie...hy het so dink van homself dat hy regtig dink hy sou aanklaer kon oorreed😂

  • @StephanusdeBruyn
    @StephanusdeBruyn 2 місяці тому +1

    100%

  • @illb2fast4u
    @illb2fast4u 2 місяці тому

    Dit maak nie sin nie, omdat julle nie luister nie en nie daaraan dink dat hy stawende dokumentasie vir al sy stellings het nie, waar die aantuigings nie dieselfde is nie...

  • @rudolfes
    @rudolfes 2 місяці тому +3

    Kersfees, lol!

  • @nichuman7969
    @nichuman7969 2 місяці тому

    Zuma en sy regs span gee Hom Elke dag raad en of golflesse vir as Hy op gesondheids redes very gelaat word

  • @darrellbotha746
    @darrellbotha746 2 місяці тому +4

    Louis is n poeph.l, maar ek kry hom jammer...hulle sê wysheid kom met grysheid, maar in Louis se geval het grysheid alleen gekom

  • @KlaraRoux_ART
    @KlaraRoux_ART 2 місяці тому +12

    Kan Lewellyn Curlewis nie dalk meer lig op status quo vd saak bring nie?

    • @marlenegreyling8620
      @marlenegreyling8620 2 місяці тому +3

      Ek het ook al gevra dat 'n regskenner oor alles groter duidelikheid gee.

  • @TobieMynhardt
    @TobieMynhardt 2 місяці тому +3

    Kwessie van Tyd dan gaan Dezi praat, en slangvel is dan alleen.

  • @Fanusvdm
    @Fanusvdm 2 місяці тому

    Dis tog logies dat Louis nie borg sou kry as Dezzi, wat vermoedelik minder by sy bedrogspul betrokke was as hy, nie borg gekry het nie. Daar is geen manier hoe hulle gesamentlik gaan borg kry nie.

  • @johanlandman4097
    @johanlandman4097 2 місяці тому

    Wie is die Louis?

  • @quintinstrydom6774
    @quintinstrydom6774 2 місяці тому

    Om te rekwisisie beteken bloot om n persoon wat in aanhouding is voor die Hof te bring voor die datum waarheen n saak uitgestel is. As hy dus sy borgaansoek laat vaar het kan dit weer herleef en as hy dit wil laat herleef voor die datum van die volgende uitstel, moet hy dit doen by wyse van n rekwisisie. Let daarop dat hy nie namens enige ander persoon as slegs homself mag optree nie omdat hy nie n regsverteenwoordiger is nie.

  • @nkosikhonagumbi3766
    @nkosikhonagumbi3766 2 місяці тому

    I wonder what kind of a society are we building some people think he deserve this treatment but to people who are not allergic to the truth we know that he got arressted just because he spoke the truth about Ramaphosa being the crooked President he is but God will help him 1day

  • @mietsjacobs3079
    @mietsjacobs3079 2 місяці тому +3

    As hulle borg kry, is hulle land uit

  • @IrisViljoen
    @IrisViljoen 2 місяці тому

    Wie is die "we" waarvan hy praat?

  • @clarencedemeillon502
    @clarencedemeillon502 2 місяці тому

    Hoor jou

  • @gawiebasson7099
    @gawiebasson7099 2 місяці тому

    More almal

  • @PietM749
    @PietM749 2 місяці тому +3

    Skulderkenning roete.

  • @dorothymilne1258
    @dorothymilne1258 2 місяці тому

    What happened to his lawyer, anyone know?

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 2 місяці тому +1

    Blerrie dief.

  • @johandicks7903
    @johandicks7903 2 місяці тому +1

    Daardie klank

  • @JoeyLightfoot
    @JoeyLightfoot 2 місяці тому

    As jy nie na die program wil kyk gaan af..ons het nie sulke nuts nodig in SA..dankie vir jou amazing program Izak❤❤❤

  • @antonchigurh8590
    @antonchigurh8590 2 місяці тому +2

    His "wee" contains a lot of sour milk.

  • @dannyventer5701
    @dannyventer5701 2 місяці тому

    Ons hoor in secunda

  • @SarahHaywood-b4b
    @SarahHaywood-b4b 2 місяці тому

    Klank is goed

  • @hestersequeira2235
    @hestersequeira2235 2 місяці тому

    Klank is aan Springs

  • @willievanwyk8529
    @willievanwyk8529 2 місяці тому

    Kan hoor

  • @mildredferreira530
    @mildredferreira530 2 місяці тому +1

    Loud and ckear

  • @deonzar
    @deonzar 2 місяці тому +2

    Hy gaan seker geld maak in die tronk om die borg te betaal...lol..

  • @craig6924
    @craig6924 2 місяці тому

    For your English audience

  • @adriaanbouwer4062
    @adriaanbouwer4062 2 місяці тому

    Kan duidelik hoor

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 2 місяці тому

    Ek hoor goed in Benoni

  • @Willie463
    @Willie463 2 місяці тому +1

    Daar is klank

  • @yolandainsel5342
    @yolandainsel5342 2 місяці тому +1

    Dink nog hy sal goeie movie material maak🎉

  • @mariabasson5517
    @mariabasson5517 2 місяці тому

    Ek hoor

  • @pieterjoubert7631
    @pieterjoubert7631 2 місяці тому +4

    Louis werk hard aan n mentally incompetant defence en gaan sy vvideos indien as bewys.

  • @ChristoBrand-d6e
    @ChristoBrand-d6e 2 місяці тому

    Ek is bly ek het nie geld om jou te ondersteun nie.

  • @louisfivaz1367
    @louisfivaz1367 2 місяці тому

    Dubble standaarde van dié land is belaglik, waarom is die man sonder se mede spelers (Almal weet natuurlik wie) in die moeilikheid.

  • @SheilaSilver-z7y
    @SheilaSilver-z7y 2 місяці тому

    Ja daar is klank

  • @francoisduminy1863
    @francoisduminy1863 2 місяці тому

    Maar hy kan moes nie

  • @chrisrossouw6908
    @chrisrossouw6908 Місяць тому

    Al hoe hy gerekwussies kan word is n aansoek deur aanklaer of sy regsverteenwoordiger dom what ever

  • @Jhrb1409
    @Jhrb1409 2 місяці тому

    JZ? of Putin?

  • @izakfouche-z9p
    @izakfouche-z9p 16 годин тому

    Ek sal louis se aansoek namens hom gaan indien. Ek vra nie baie nie, net n klein fooi. R100 miljoen en n klein akte tassie vol diamante! Vooruit natuurlik!

  • @annesmith3050
    @annesmith3050 2 місяці тому

    Hoor jou duidelik Izak

  • @jakesecu5835
    @jakesecu5835 2 місяці тому

    Man stuur die" ding" weskopies toe en moer weg die sleutel.......

  • @giepiestrydom5942
    @giepiestrydom5942 2 місяці тому +3

    Wat het van Walter geword

  • @eugenemengel6858
    @eugenemengel6858 2 місяці тому +1

    Ek het nou twee keer my tyd gemors om na jou te luister. Al wat jy babbel is ek dink, ek wonder, spesmaar en wonder. Dink dink dink..... Kom met feite dan luister ek weer.

    • @Suzane-eq9lz
      @Suzane-eq9lz 2 місяці тому +1

      Die ou soek sensasie. Hy weet eintlik nie wat om te sê nie😂😂😂

  • @hettieventer465
    @hettieventer465 2 місяці тому

    Daar is

  • @giepiestrydom5942
    @giepiestrydom5942 2 місяці тому

    Blank is kwaai