Hi Jack! Awesome video, so goed saamgevat! Eks baie beindruk met jou klim en vas hou skills lol. Ek wil net gou onder jou aandag bring...daar is 'n verskil tussen Kaap Agulhas en L'Agulhas (of dan Agulhas). Kaap Agulhas is die hele munisipale area, wat bestaan uit Napier, Bdd, Arniston, Elim, Struisbaai, L'Agulhas & Suiderstrand. Die dorp self is net L'Agulhas. Die vuurtoring is wel Kaap Agulhas Vuurtoring, en ook vir interessantheid, die 2de oudste vuurtoring wat nog in gebruik is in ons land. Hoop om jou gou weer hier te sien!
@@JackHartland daai trappe al veeeeeeele male geklim! Elke nuwe besoeker by ons word forseer om op te gaan. Maar ek geniet dit elke liewe keer. Dalk kan ek die kamera vashou volgende keer 😜
Such a beautiful place our country has and thank you for taking us there and teasing us for more to come
I've been to Cape Agulhas! 😊
Such a beautiful and special place!
Ek kry some hoogtevrees net om na die video te kyk.
Baie goeie footage, wow.
Die klim was nogal iets anders met al die mense by!
Hi Jack! Awesome video, so goed saamgevat! Eks baie beindruk met jou klim en vas hou skills lol. Ek wil net gou onder jou aandag bring...daar is 'n verskil tussen Kaap Agulhas en L'Agulhas (of dan Agulhas). Kaap Agulhas is die hele munisipale area, wat bestaan uit Napier, Bdd, Arniston, Elim, Struisbaai, L'Agulhas & Suiderstrand. Die dorp self is net L'Agulhas. Die vuurtoring is wel Kaap Agulhas Vuurtoring, en ook vir interessantheid, die 2de oudste vuurtoring wat nog in gebruik is in ons land. Hoop om jou gou weer hier te sien!
Baie dankie vir die inligting. Plaas jy saam kom toer het!