Dankie Abba Vader vir U genade onbeskeiflik groot, help my om te "verander" vernuwe my denke, besny my hart, salf my oë, en ore , plaas 'n wag voor my mond en rig my voetstappe. Amen
Ek sal sing in die middel van die storm. Vanuit die as kom die oorwinning. Die dood is oorwin, ons Koning LEEF!!! HERE, nou meer as ooit verklaar ons dat U die oorwinning behaal het toe U U kosbare lewe geoffer het aan die kruis. Ons verklaar U oorwinning oor die wereld pandemie van Kovid-19. Ons verklaar dat U ons sal red, en ons glo HERE dat ons op U kan vertrou. U het belowe dat ons hoop nooit beskaamd sal wees nie. Ons LOOF U HERE GOD want U is die GOD van Abraham, en van Isak en van Jakob. U is die GOD van die lewende, en nie van die dooies nie. U het vir hulle lewe gegee, en dan sal U ook vir ons lewe gee. Ons prys U want U is die God wat lewe skenk. Word verheerlik. Amen.
Vir Ander deur totaal en onvoorwaardelik oor te gee aan God die Vader, die Seun Jesus Christus onse Saligmaker en Verlosser en aan die Gees van Waarheid, die Heilige Gees ons Trooster. Amen
Dit is n awesome lied, elke keer as ek hom luister kry ek hoendervleis van kop to tone, Prys die HERE Hy is ons God en ons moet elke dag in Hom glo en vertrou AMEN AMEN
Amen Amen Amen. Ons Koning Leef, sowaar, en ek het my hart weer vir Jesus gegee. Dankie vir almal se gebede en oproepe en dat Ek weet verseker dat Jesus leef, en dat ons n groot Here dien. ❤️❤️❤️
hoendervleis mooi ... die Heilige Gees werk .... goeie verwerking julle!!!! Amazing, hopelik kan julle eendag saam oorspronklike sing ... om alle tale te meng!!!! Well done!!!
Op n dag was ek in ons gemernte se bid kamer net voor kerk begin het, (ek het angs as ek om mense is) en as ek voel mense verwag ek moet iets se( ek hou daarvan om alleen te bid en nie saam mense) ek voel net of ek rerig uit my hart kan bid so, ek was toe alleen in die bid kamer saam ander mense, en met bid hoor ek die deur oop gaan en ek voel iemand langs my staan (ek het gedink dit was my verloofde) my ligaam het rustig geword, en toe ek kyk was daar niemand, net die Heilige Gees❤
hierdie Groep is in my Gemeente - WnL . hierdie jong mense het voor my & my man grootgeword van klein kinders tot pragtige jong volwassenes. hulle is voorwaar blessed, talentvol maar bo alles is hulle werklik waar 'anointed' met die HG en dit is sigbaar in hulle musiek 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻🤗🤗
My Baba van 6maande is mal oor hierdie liedjie..As mens dit speel , fokus hy net op dit en glimlag..Beautiful Julle - Ek self is mal oor hoe julle dit sing.Blessssings op Elk 1 van Julle se LewensPad
Heb je de Afrikaanse songtekst? Ik begin Afrikaans mooier te vinden dan Nederlands, het komt zo dichtbij de ziel in woorden 💖🤗🦁 Houd goede moed! Hij komt spoedig 💯🌟
I'm an American and I found this whistling dancing in the dark, gotta say great voice man, can't understand what your saying but you got talent for sure
Hoe fantasies, ek is mal oor die engelse weergawe maar hierdie top dit voorwaar vloei die Heilige Gees terwyl die song speel, ek bly in trane!! Goed gedoen julle
Dankie Abba Vader vir U genade onbeskeiflik groot, help my om te "verander" vernuwe my denke, besny my hart, salf my oë, en ore , plaas 'n wag voor my mond en rig my voetstappe. Amen
Ek sal sing in die middel van die storm. Vanuit die as kom die oorwinning. Die dood is oorwin, ons Koning LEEF!!!
HERE, nou meer as ooit verklaar ons dat U die oorwinning behaal het toe U U kosbare lewe geoffer het aan die kruis. Ons verklaar U oorwinning oor die wereld pandemie van Kovid-19. Ons verklaar dat U ons sal red, en ons glo HERE dat ons op U kan vertrou. U het belowe dat ons hoop nooit beskaamd sal wees nie. Ons LOOF U HERE GOD want U is die GOD van Abraham, en van Isak en van Jakob. U is die GOD van die lewende, en nie van die dooies nie. U het vir hulle lewe gegee, en dan sal U ook vir ons lewe gee. Ons prys U want U is die God wat lewe skenk. Word verheerlik. Amen.
Vir Ander deur totaal en onvoorwaardelik oor te gee aan God die Vader, die Seun Jesus Christus onse Saligmaker en Verlosser en aan die Gees van Waarheid, die Heilige Gees ons Trooster. Amen
In die middel van die storm prys ons Sy heilige naam... sjoe corona jy is baie ver agter,
Amen
Amen
Amen
Ek sing 'n Halleluja vir die oorwinning wat gaan kom, dankie Abba Vader.
Amen, luister die lied so hard as wat jy Kan in die verkeer en sien hoeveel mense glimlag vir jou. En sing op die top van jou stem awesome lied
Dra die woord uit!!!
Dit is n awesome lied, elke keer as ek hom luister kry ek hoendervleis van kop to tone, Prys die HERE Hy is ons God en ons moet elke dag in Hom glo en vertrou AMEN AMEN
Lekker om een van my gunsteling liedere in my eie taal te hoor! Sing ‘n bietjie harder, ons koning leef!
Japie Bronkhorst
Wonderlik
Diberkatilah dia yang datang dalam nama Tuhan...Amin..
Diberkatilah dia yang datang dalam nama Tuhan..Amin...
Diberkatilah dia yang datang dalam nama Tuhan...Amin...
Heel mooi gezongen , prachtig ik hou er van ik hou van Jezus
Prachtig, zegen voor u allen vanuit Nederland
Keep on singing - will need it now more than ever - 2022! From Canada!
Amen Amen Amen. Ons Koning Leef, sowaar, en ek het my hart weer vir Jesus gegee. Dankie vir almal se gebede en oproepe en dat Ek weet verseker dat Jesus leef, en dat ons n groot Here dien. ❤️❤️❤️
Polo IP r dffik😮❤😅 0:31 😮😅😅😅 0:33 😊aaM.
I’m
V. Njrhruruuue. N n. N n. C
Trane vloei.. So mooi.. Loof God uit volle bors.. Nou meer as ooit..
Sal graag die musikante op een grooooot sisteem op Jhb se hoogste gebou wou hoor!!
Sing 'n Halleluja in die teenwoordigheid van God die Vader, Jesus Christus ons Saligmaker en Verlosser asook die Heilige Gees ons Trooster en Helper.
Hou vas mense, Hy is in beheer. Loof die Koning, Hy sal uitkoms gee. Hou vas aan Sy kleed. Redder, Heilige.
Wat 'n Blessing om 'n Hallelujah te kan sing te midde van 'n storm!!!!!!!
Sing 'n bietjie harder vir ons Koning! So mooi in AfriKaans en enige taal! Dankie Here!
Soveel salwing in die musiek, soveel Gees werking in die lirieke.. Soveel deurbrake oppad
Waar kry mens hulle musiek?
Be blessed
Leonard Jansen Van Rensburg Hi Leon Ons album word vrygestel 28 Julie.
DANKIE!!!! Hierdie lied het my uit 'n baie baie diep put gepluk! PRYS DIE HERE! SING'N HALELUJA!!!!
Sing Afrikaners sing tot eer van God. Koning Jesus regeer.
Mal oor die Afrikaanse weergawe! Wow
Puik!!!!! Mag die Here julle seën tot aan die uithoeke van die aarde. My hart is diep aangeraak deur julle toewyding aan die Allehoogste. 🙏
hoendervleis mooi ... die Heilige Gees werk .... goeie verwerking julle!!!! Amazing, hopelik kan julle eendag saam oorspronklike sing ... om alle tale te meng!!!! Well done!!!
Raise A Hallelujah in afrikaans! Pragtig verwerk!
Its not as good as the English one
So bly hierdie lied is in afrikaans vertaal, baie dankie.
Awesome, awesome. Mag die Here julle ryklik seen en mag julle aanhou Hom loof en prys.
I want to be a part of this band so bad... Bless u guys...
God is in die besigheid van restourasie. Amen
Op n dag was ek in ons gemernte se bid kamer net voor kerk begin het, (ek het angs as ek om mense is) en as ek voel mense verwag ek moet iets se( ek hou daarvan om alleen te bid en nie saam mense) ek voel net of ek rerig uit my hart kan bid so, ek was toe alleen in die bid kamer saam ander mense, en met bid hoor ek die deur oop gaan en ek voel iemand langs my staan (ek het gedink dit was my verloofde) my ligaam het rustig geword, en toe ek kyk was daar niemand, net die Heilige Gees❤
HalleluYah!! prys Sy Heilige Naam Yahuah(YHWH)
2:32 when metal is life, but it's Raise a Hallelujah
Great job everyone, there isn't a better group of people to have pulled this off!
Pls which language is this, from which country?
magon m'men the language is called ‘Afrikaans’. It is a language native to South Africa, which is where they are from (and myself)
Die 109 mense wat die Song dislike het seker geen passie vir hulle geloof. Die song is awesome. Dankie God vir so n great song
Diberkatilah dia yang datang dalam nama Tuhan...Amin...
Sing saam hard
ons Koning leef!!!
hierdie Groep is in my Gemeente - WnL . hierdie jong mense het voor my & my man grootgeword van klein kinders tot pragtige jong volwassenes.
hulle is voorwaar blessed, talentvol maar bo alles is hulle werklik waar 'anointed' met die HG en dit is sigbaar in hulle musiek 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻🤗🤗
Mag ons Vader julle van hoogte na hoogte vat , die liedjie is so mooi!!!
My no1 wakker word lied!!
The English words are by Jonathan Helser as Raise a Hallelujah. Praise the Lord for giving us such inspirational songs!
Baie mooi, ek hou baie daarvan, klink baie mooier as die engelse weergawe.
Awesome en lekker om die musiek groep in ons kerk te he, blessings.....
Danki Jesus!!!
My Baba van 6maande is mal oor hierdie liedjie..As mens dit speel , fokus hy net op dit en glimlag..Beautiful Julle - Ek self is mal oor hoe julle dit sing.Blessssings op Elk 1 van Julle se LewensPad
Diberkatilah dia yang datang dalam Tuhan...Amin....
Die oorspronklike is awesome maar hierdie is onoortreflik!!!! Dankie, dankie veral hier in ons midde van onsekerheid.
Sing Hallelujah. Vir I liefde vir my
My God is Koning Hy leef en sy liefde en krag is groot Amen
Awesome julle, net Asemrowend!! Kom ons loof en prys ons Vader en God Jehovah💜🔥🇿🇦
Heb je de Afrikaanse songtekst? Ik begin Afrikaans mooier te vinden dan Nederlands, het komt zo dichtbij de ziel in woorden 💖🤗🦁 Houd goede moed! Hij komt spoedig 💯🌟
Excellent werk!! Baie trots op julle!
I'm an American and I found this whistling dancing in the dark, gotta say great voice man, can't understand what your saying but you got talent for sure
This is the Afrikaans version of "Raise a Hallelujah " by Bethal Music
Brilliant! More Afrikaans converted songs please...
Nog songs asb. ek is hooked!
amen!!! Dankie vir hierdie amazing afrikaanse lied.
Mooi version... Thanks Impact radio for playing it
Sooo pragtig..in ons moedertaal..✝️
Loof die Here in ons hartstaal!
Amen
Awesome ouens! Bethel kon dit self nie beter gedoen het nie!!
Bethel is baie beter as die glo my
Jammer Bethel se belydenis is beslis nie suiwer nie, maar die show is tops
Hoe fantasies, ek is mal oor die engelse weergawe maar hierdie top dit voorwaar vloei die Heilige Gees terwyl die song speel, ek bly in trane!! Goed gedoen julle
Wow fantasties
Een woord WOW ... GOD IS GROOT
Amen, God seen ❤❤❤
Mal oor afrikaans!!! Dankie vir die musiek!!!
Rerig mooi weergawe
Awesome ....prys die Here en mag Jesus julle seën🙌🏻🙏🏻
Wow!!! En Amen!!! 🙌🙏❤️
Ek kannie ophou luister nie . Absoluut fantasies
Amen en Amen pragtig
Absoluut Pragtig! In Afrikaans!!
Dankie Verander vir n mooi lied sing n halujah
Wow
I wish I could understand the lyrics. the energy of the music is amazing!
A English version is also available "Raise a Hallelujah"
They sing in Afrikaans and im Afrikaans.All i can say is that its really beautifull!😊
Dit is Awesome!!!!!!!!!!!!!!!!
Pragtig julle mooi mensies. Soooo Waar
amen amen praise GOD
Dit kannie beter nie LOOF DIE LEWENDE GOD
Amen, Amen , AMEN...What a song!!!
So mooi dit maak my huil 😭😭😭
time to love
Dis awesome en so waar
Awesome 3:14
Prys die Here vi afrikaanse lof liedere baie mooi julle hou so aan seëninge
Love this song.
Flippin nice.
Dis baie mooi
wow!
Stunning! Sien uit na CD launch.
This is so good i love it and i understand this
Julle sal nooit besef wat die song vir my doen nie. Baie dankie!!
😘😘😘😘
Loof die Here! En saam is dit beter!
Wow, hierdie is stunning! Welgedaan julle.
Nice rendition in Afrikaans!!
Ons Koning leef!!!
Sing
Heerlijk dit nummer
Awesome!! Hoendervleis mooi xxx
WOW! So mooi liedjie 🙌🏻❤️❤️❤️
Unscientific. Dnjddjzjznzbx disbanded. Sksn. Dozen Sensenbrenner ndddndjxxb abandoned scan 😎😗😘
amen love love die liekie
Pragtig!!👏🏻🎵🎶🙏🏻❤🙏🏻
Sjoe. Wat n salwing!. Pragtig!