Op die spoor met Callie Roos Deel 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 14

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 4 місяці тому +4

    Dankie Callie, weereens goeie advies om die lewens se Rubicon's te kan oorsteek.

  • @Loneranger670
    @Loneranger670 3 місяці тому

    Thank you Kallie for the words of inspiration and support you gave us young paratroopers long ago in Angola. You gave us strength.

  • @chrisstrydom8197
    @chrisstrydom8197 3 місяці тому +2

    Ai tog, ja jong - die almagtige Afrikaner... Die manne wat so kritiseer oor jou spoorsny kennis, is te dof en te selfbehep arrogant om te sien dat jy nie n kurses aanbied nie maar die prinsiep gebruik om iemand wat sukkel om sy pad te vind, te help met n positiewe boodskap. Dankie vir jou inspirasie!
    Mooi boods

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 4 місяці тому +3

    Uitstekend! Net soos jou afsluiting by die vergadering in PTA.

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 4 місяці тому

    Iets besondere vir almal maar in besonder vir jong mense om n hupstoot in die lewe te kry. Uitstekend Callie. Mooiloop

  • @chrisrossouw2230
    @chrisrossouw2230 2 місяці тому

    FANASTIES MOTIVEREND!!!

  • @Zorro-dc7pe
    @Zorro-dc7pe 4 місяці тому

    Kallie jy is verseker n yster maar n regte/ervare/goeie spoorsnyer is jy nie. Beslis nie. Jy preek en gebruik militere taal, maar nie spoorsnytaal nie..spoorsnytaal is op die grond in die gras, sand skaduwee son dieregeluide....dit het my altyd geiriteer mense wat dink een spoorsnykursus maak n spoorsnyer..toe nie..

    • @Zorro-dc7pe
      @Zorro-dc7pe 4 місяці тому

      Callie...sorry

    • @CallieRoosExperience
      @CallieRoosExperience 4 місяці тому

      ‘n Vriend vra: wie is Zorro? en of ek gaan reageer. Ek antwoord: ek weet nie?

    • @Zorro-dc7pe
      @Zorro-dc7pe 4 місяці тому

      @@CallieRoosExperience haai regtig hoekom net antw as jy weet wie ek is, sodat elke lid van julle kliek rubicon brag gatte op my kop kan spring? Ek het my deur my videos gewurg een brag meer as die ander! Julle wat by 32 201 en 31 was se troepe was bitter goeie trackers maar nie een van jule nie. Jose en Koos Stadler hulle hoort op die show.
      Roland was seker n goeie adjunk leer en skrywe van mobiele oorlog maar bok Smit Jan Malan en Louis Buys, hulle het stof en diesel geproe....

    • @Zorro-dc7pe
      @Zorro-dc7pe 4 місяці тому

      Dit help nie vra jou hier vas oor spoorsny nie jy gaan vriende vra of Google

    • @Zorro-dc7pe
      @Zorro-dc7pe 4 місяці тому

      @@CallieRoosExperience maak dit saak wie ek is of maak my inset saak