Soldate se Rubicons
Soldate se Rubicons
  • 46
  • 147 637

Відео

Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 16
Переглядів 1,4 тис.28 днів тому
Mossie Basson vertel meer oor sy ervaringe.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 15
Переглядів 3,2 тис.Місяць тому
Koos Moorcroft vertel verder.
Wessie stel sy boek bekend
Переглядів 886Місяць тому
Wessie stel sy boek bekend
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 13
Переглядів 2,6 тис.Місяць тому
Koos Moorcroft vertel oor sy tyd in die weermag en Spes Magte
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 12
Переглядів 2,8 тис.2 місяці тому
Faan Roets vertel meer oor die pad wat hy gestap het.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 11
Переглядів 1 тис.2 місяці тому
Ons volg Hannes Venter se storie verder
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 10
Переглядів 1,9 тис.2 місяці тому
Hannes Venter kyk terug na sy dae in die Spesiale magte.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 9
Переглядів 2,1 тис.3 місяці тому
Thys Zondagh vertel meer oor sy tyd in die destydse Suid-Afrikaanse weermag en Nasionale Weermag.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 8
Переглядів 3 тис.3 місяці тому
Waal de Waal gesels oor sy tyd en ervaringe in 101 Bataljon.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 7
Переглядів 2,2 тис.3 місяці тому
Voormalige vegvlieënier Mossie Basson vertel 'n paar staaltjes uit sy verlede.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 6
Переглядів 3,1 тис.3 місяці тому
Vier van die langslewende lede van Spesiale Magte gesels oor 'n paar van hulle ervarings in die ou dae.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 5
Переглядів 2,6 тис.3 місяці тому
Wynand Kruger vertel hoe hy by die Verkenningsregiment uitgekom het.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 4
Переглядів 2,7 тис.4 місяці тому
Hannes Venter en Charl Naudé gesels oor 'n operasie waarby hulle betrokke was gedurende hul Spes Magte dae.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 3
Переглядів 1,6 тис.4 місяці тому
Ons praat met vier van die stigterslede van Spesiale Magte oor hoe die eenheid gestig is en hoe hulle daarby betrokke geraak het.
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 2
Переглядів 1,9 тис.4 місяці тому
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 2
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 1
Переглядів 2,1 тис.5 місяців тому
Soldate se Rubicons: Deelnemers vertel - Episode 1
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 3
Переглядів 4,1 тис.5 місяців тому
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 3
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 2
Переглядів 3,4 тис.5 місяців тому
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 2
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer
Переглядів 5 тис.5 місяців тому
In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer
Op die spoor met Callie Roos Deel 2
Переглядів 1,6 тис.5 місяців тому
Op die spoor met Callie Roos Deel 2
Op die spoor met Callie Roos Deel 1
Переглядів 2,9 тис.6 місяців тому
Op die spoor met Callie Roos Deel 1
Afriforum Teatergesprek - deel 9
Переглядів 2,1 тис.6 місяців тому
Afriforum Teatergesprek - deel 9
Afriforum Teatergesprek - deel 8
Переглядів 1,6 тис.6 місяців тому
Afriforum Teatergesprek - deel 8
Afriforum Teatergesprek - deel 7
Переглядів 1,8 тис.6 місяців тому
Afriforum Teatergesprek - deel 7
Afriforum Teatergesprek - deel 6
Переглядів 2,9 тис.7 місяців тому
Afriforum Teatergesprek - deel 6
Afriforum Teatergesprek - deel 5
Переглядів 1,4 тис.7 місяців тому
Afriforum Teatergesprek - deel 5
Afriforum Teatergesprek - deel 4
Переглядів 1,4 тис.7 місяців тому
Afriforum Teatergesprek - deel 4
Afriforum Teatergesprek - deel 3
Переглядів 1,9 тис.7 місяців тому
Afriforum Teatergesprek - deel 3
AfriForum Teater gesprek - deel 2
Переглядів 2,4 тис.8 місяців тому
AfriForum Teater gesprek - deel 2

КОМЕНТАРІ

  • @vossierebel
    @vossierebel 9 днів тому

    Wat 'n ster!! Dankie vir julle werk hier op die kanaal!

  • @Zorro-dc7pe
    @Zorro-dc7pe 10 днів тому

    Die HSAW noem jou Wessie die Kubane noem jou Wessie so ek kan jou ook Wessie noem, eerstens glo ek GLAD nie jou kakstorie van jou en jou tjommie op die Kaplyn nie, Gee my kans om jou vrae te vra hier. Verder since when is jy n hero as jy vriendskap maak met n fokker wie se magte hope van ons jong manne doodgemaak het

    • @soldateserubicons
      @soldateserubicons 10 днів тому

      @@Zorro-dc7pe indien jy nie weet of glo nie, maak moeite om uit te vind eerder as om beledigend in onkunde te wees. Mooi dag!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 12 днів тому

    Wonderlike reeks praatjies. Het dit baie geniet. Dankie en God seen

  • @anetbarrie3807
    @anetbarrie3807 12 днів тому

    Baie dankie.

  • @vliegvlerk
    @vliegvlerk 13 днів тому

    Praat oor Junie 1983. Daar by Cahama.

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 13 днів тому

    Baie dankie Wessie vir hierdie een en die hele reeks. Elkeen was baie interresant. Sterkte vorentoe!

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 14 днів тому

    Great Wessie, stories loop mooi. Manne moet stories lees in jou boek. Lekker man lekker!!!

  • @janconradie8828
    @janconradie8828 14 днів тому

    baie dankie

  • @ianvanvuuren991
    @ianvanvuuren991 25 днів тому

    Lekker Mossie! Mis jou man!

  • @IgHerman-g2l
    @IgHerman-g2l 26 днів тому

    Ek dink nie mense besef wat die belangrikheid en gehalte van die deurbrake is wat Mossie en die spanne wat hom bygestaan het, gemaak het, en somtyds onder moeilike omstandighede nie. Dit bevestig ook weereens dat daar baie baanbrekers- en lewensbesparende werk agter die skerms gedoen is, waarvoor mense dikwels nie die nodige erkenning voor gekry het nie. Mossie, jy is meer as net 'n MAN, en daarvoor salueer ek jou! Mooiloop!

  • @vossierebel
    @vossierebel 27 днів тому

    AO, mag ek asseblief vra... het u ooit uitgevind wat in daai brief geskryf was? Dankie!

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 27 днів тому

    Oom Mossie is 'n ongelooflike karakter!

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 28 днів тому

    Die beste, dankie Mossie

  • @diondubruyn3671
    @diondubruyn3671 28 днів тому

    Skerp

  • @janconradie8828
    @janconradie8828 28 днів тому

    dankie

  • @angelNgobese-f5d
    @angelNgobese-f5d Місяць тому

    Koos moorcroft

  • @JohannaVenter
    @JohannaVenter Місяць тому

    Sjoe julle is dapper manne .Trots op sulke Suidafrikaners.

  • @cobusoost
    @cobusoost Місяць тому

    Dankie, oom Koos 🙏

  • @AnthonyTurton-j5x
    @AnthonyTurton-j5x Місяць тому

    Excellent series. Thank you for the effort. A lot of what was said resonates with me. I am busy writing up the history of the Faceless Few, a special operations unit in which I had the privilege to serve in very challenging times. We also had recruit potential operators with a specific profile but it differed from SF. We were located inside NIS, but were also separate from them. We also had to develop our own training programs and had a big challenge in defending the need for covert training against powerful bureaucrats that never understood our operational needs, but still wanted us to conform to their criteria. They accused us of being elite, but our professional work required the highest standards to be met. Your series is extremely valuable in documenting your own history, because if you don't do it, then someone else will, even if they have little insight into your daily routines and challenges. Respect for our SF brothers.

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 Місяць тому

    Groot respek vir die manne. Ons dienspligtiges het nooit geweet wat se logistieke vermoës die manne moes gehad het nie. Dankie vir n baie interresante gesprek

  • @janconradie8828
    @janconradie8828 Місяць тому

    dankie Wessie

  • @rossouweksteen5068
    @rossouweksteen5068 Місяць тому

    Wow OOM Koos jou yster

  • @jacobusmoorcroft1087
    @jacobusmoorcroft1087 Місяць тому

    Respect

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 Місяць тому

    Voormalige RSM van die Leer, Koos Moorcroft, is 'n ware held , 'n egte adjudant OFFISIER en 'n "GENTLEMAN"! Ek was gelukkig om hom te ontmoet in daai dae. 'n Man van staal, 'n eerlike man, wat nooit arrogant was en vir wie almal respek gehad het. 'n Uitsteekende leier, wie altyd die voorbeeld gegee het. Dankie vir hierdie storie wat jy gedeel het RSM! Jy is nog steeds besig om ons op te lei!

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Місяць тому

    Verseker is Oom Koos n leier van formaat, hy was en is steeds. Ons is n paar manne van Instrukteurs Kursus 397R van 1972 wat vandag nog die Broederskap ervaar. Die geestelike gedeelte is ook hegter as ooit tussen ons. Dankie Oom Koos, jy bly n Yster!!!

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 Місяць тому

    Groot lewenswysheid gegee deur 'n groot man.

  • @janconradie8828
    @janconradie8828 Місяць тому

    baie dankie

  • @cbmostert4791
    @cbmostert4791 Місяць тому

    Yster manne van ons tyd!!!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 Місяць тому

    Weereens n wonderlike onderhoud. Groot respek vir hierdie manne

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Місяць тому

    Ja vandag regeer die terroriste mosambiek😢😢

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Місяць тому

    Oor die 60 jaar gelede WoW

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Місяць тому

    Julle is seker nou naby sewentig jaar oud

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Місяць тому

    Sal gaan koop wat kos dit ??????

  • @daniestrauss4739
    @daniestrauss4739 Місяць тому

    Ons in Namibia kan nie deel aan jou offer van die boek nie. Daar is deesdae ń nuwe stelsel inplek wat oorbetaalings baie moeilik maak. Ek soek ń slapband bruk van die boek. Hoop ons kan al die oorbetaaling haakplekke oorkom.

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Місяць тому

    Uitstekend Wessie en Ig, ek sien uit daarna om die boek te bekom. Welgedaan manne.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 Місяць тому

    Dankie vir die stories wat geboekstaaf is, vir my en ander om te lees, te hoor en ook lewenslesse uit te leer.

  • @vossierebel
    @vossierebel Місяць тому

    Dankie aan almal wat deelgeneem het - julle trap diep spore, nog steeds! Julle voorbeeld skep hoop onder almal!

  • @H4RedOctober
    @H4RedOctober Місяць тому

    Very intetesting !

  • @fransboshoff7700
    @fransboshoff7700 Місяць тому

    Never a dull moment...

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 Місяць тому

    Groete aan die "Chelsea Pensioner" ! Dankie vir jou diens vir SA.

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488 Місяць тому

    Uitstekende vertelling. Hoop daar kom nog baie van oom Koos.

    • @charlesspilhaus4357
      @charlesspilhaus4357 Місяць тому

      I agree, I would love to hear more about what it means to be samajoor of the Army!! What an achievement.

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 Місяць тому

    Moeite werd om te luister. Besondere stories. Dankie Oom Koos, jy bly n Yster. Mooiloop

  • @vossierebel
    @vossierebel Місяць тому

    Luister en kyk, sien en hoor! Ek sal nooit Oom Dewald se woorde vergeet nie - "Drink 'n bietjie hier manne, dis lekker!" Ja, ons moes penswater drink! Dankie vir die sarsie herhinderinge en gelag! Ons moet nog meer ven julle hoor, asseblief! Ek wil my nek hier uitsteek asseblief - sal julle met ons kom gesels op die Legacy Conversations kanaal ook, dankie!

  • @vossierebel
    @vossierebel Місяць тому

    Dankie vir die lekker rooibok pot wat Oom Dewald vir ons gebou het na ons kursus! Memories!!

  • @vossierebel
    @vossierebel Місяць тому

    Dankie Oom Dewald - ons hoof instrukteur op Lugmag oorlewings kursus!

  • @vossierebel
    @vossierebel Місяць тому

    Dankie Oom Mossie... ek dink dikwils aan die lekker dae by 6 Esk to u baas was!

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 Місяць тому

    WOW. Wat n wonderlike onderhoud. Dit bevestig net weereens my stelling dat die Lugmag manne almal n klomp stoutgatte was met die pilots aan die voorkant😂 Ek het vele spronge(sport valskerm) uit weermag vliegtuie gedoen en saam die manne gekuier. Hierdie MANNE was ysters

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 2 місяці тому

    Nog n wonderlike onderhoud. Baie dankie Faan

  • @chrispitout63
    @chrispitout63 2 місяці тому

    BAiE dankie,!!!😢

  • @faniekruger7400
    @faniekruger7400 2 місяці тому

    Lekker memories Faan