Dis koud as jy inkom Dis koud as jy uitgaan Ek was daar om te aanskou Gehuil onder ligte In 'n vreemde kamer Ek was daar om jou vas te hou Ek wil nie maak of ek van beter weet nie Jy sal self vind Die wêreld is vol grootpraaters En kakmaakers, my kind En as ek kon, het ek jou beskerm En gewaarsku teen als wat kom As ek kon Elke droom bewaar Elke nagmerrie verdryf As ek kon het ek jou vry gemaak van elke Slegte mens se kyk As ek kon het ek jou vas gehou Styf vas teen my lyf As ek kon Was ek vir altyd daar Om in jou oë te kyk Wou altyd weghardloop Wou altyd ontsnap Maar ek hoop dat jy sal bly Jy gaan baie dinge sê Jy gaan baie dinge hoor Kom altyd terug na my Moenie maak of jy van beter weet nie Jy sal self vind Die wêreld is vol grootpraaters En kakmaakers, my kind En as ek kon het ek jou beskerm En gewaarsku teen als wat kom As ek kon Elke droom bewaar Elke nagmerrie verdryf As ek kon het ek jou vry gemaak van elke Slegte mens se kyk As ek kon het ek jou vas gehou Styf vas teen my lyf As ek kon Was ek vir altyd daar Om in jou oë te kyk As ek kon Elke droom bewaar Elke nagmerrie verdryf As ek kon het ek jou vry gemaak van elke Slegte mens se kyk As ek kon het ek jou vas gehou Styf vas teen my lyf As ek kon Was ek vir altyd daar Om in jou oë te kyk
Mal daaroor! Groete uit LIma Peru!
Een van my favorites
Net 'n Pa kan waadeer wat jy hier sing... awesome song!
Wonder watse series die ou op die rekenaar besig was om te kyk.
Daai Jedd kêrel het nogals n stem aan hom.
Sy naam moes Alti gewees het!
❤️
Great kitaar solo!
Hello
Dis koud as jy inkom
Dis koud as jy uitgaan
Ek was daar om te aanskou
Gehuil onder ligte
In 'n vreemde kamer
Ek was daar om jou vas te hou
Ek wil nie maak of ek van beter weet nie
Jy sal self vind
Die wêreld is vol grootpraaters
En kakmaakers, my kind
En as ek kon, het ek jou beskerm
En gewaarsku teen als wat kom
As ek kon
Elke droom bewaar
Elke nagmerrie verdryf
As ek kon het ek jou vry gemaak van elke
Slegte mens se kyk
As ek kon het ek jou vas gehou
Styf vas teen my lyf
As ek kon
Was ek vir altyd daar
Om in jou oë te kyk
Wou altyd weghardloop
Wou altyd ontsnap
Maar ek hoop dat jy sal bly
Jy gaan baie dinge sê
Jy gaan baie dinge hoor
Kom altyd terug na my
Moenie maak of jy van beter weet nie
Jy sal self vind
Die wêreld is vol grootpraaters
En kakmaakers, my kind
En as ek kon het ek jou beskerm
En gewaarsku teen als wat kom
As ek kon
Elke droom bewaar
Elke nagmerrie verdryf
As ek kon het ek jou vry gemaak van elke
Slegte mens se kyk
As ek kon het ek jou vas gehou
Styf vas teen my lyf
As ek kon
Was ek vir altyd daar
Om in jou oë te kyk
As ek kon
Elke droom bewaar
Elke nagmerrie verdryf
As ek kon het ek jou vry gemaak van elke
Slegte mens se kyk
As ek kon het ek jou vas gehou
Styf vas teen my lyf
As ek kon
Was ek vir altyd daar
Om in jou oë te kyk