Die hele wet is boos nie net art 4 en 5 nie. Feit is ons moet internasionale reg verkry om ons eie skole te kan bedryf anders gaan ons al ons tyd en miljoene bestee in die hof en al wie dit probeer doen is (TABOK) Trust vir Afrikaanse Beheerliggame vir Onderwys en Kultuur.
Los ons kinders uit!
Amen

We will defeat you mark my words!!!!!