Dit maak my trots om n Afrikaner te wees. Hierdie tipe van aktiviteite is krities belangrik vir ons Afrikaners. Dit is sterk boustene en kenmerke van ons wonderlike Volk. Mag die Here se Hand sterk rus op ons jongmense en toekomstige leiers. Mag ons vasstaan op God se Woord en Sy karakter en Beeld uitdra in alles wat ons aanpak. Ek wil ook net ons Afrikaners verder bemoedig en herinner daaraan dat eendrag maak mag. Met die Here is daar niks vir ons onmoontlik nie! Hou koers en gaan voort met sulke wonderlike initiatiewe soos die! Wel gedaan! ❤❤
Dit was ‘n fantastiese Jeug kongres! Ek het baie geleer en dit was lekker om saam met die jong leiers van vandag te kuier.
Dit maak my trots om n Afrikaner te wees. Hierdie tipe van aktiviteite is krities belangrik vir ons Afrikaners. Dit is sterk boustene en kenmerke van ons wonderlike Volk. Mag die Here se Hand sterk rus op ons jongmense en toekomstige leiers. Mag ons vasstaan op God se Woord en Sy karakter en Beeld uitdra in alles wat ons aanpak. Ek wil ook net ons Afrikaners verder bemoedig en herinner daaraan dat eendrag maak mag. Met die Here is daar niks vir ons onmoontlik nie! Hou koers en gaan voort met sulke wonderlike initiatiewe soos die! Wel gedaan! ❤❤
thriving...
Mooi dis hoe mens dit doen
Bou ons land julle jong mense!