A concerning issue in South Africa's education system: Model C schools in White suburbs are now facing pressure due to the emptying of township schools. Township schools are struggling to retain students. This is likely due to various factors such as: 1. Poor infrastructure and resources 2. Inadequate teacher training and support 3. High teacher turnover rates 4. Limited access to extracurricular activities and sports 5. Safety concerns and violence As a result, many students from townships are seeking better educational opportunities at Model C schools, which are often better resourced and staffed. This influx of students is putting pressure on Model C schools, which may struggle to accommodate the increased demand. This issue highlights the ongoing challenges in South Africa's education system, which require urgent attention and addressing by the government.
My dierbare pragtige soepel moedertaal wat steeds vorendag kom met nuutskeppings wat so lekker by die tong afrol--VAKBOND-VASTRAP--stuur dit vir die WAT vir opname
Ja dis nou ñ beter tyd om ñ episode te launch. Nie soos die vorige ene in die oggend. Kan nie in die oggend enetjie vat nie, sal tot erge huismoles lei.
Genadiglik is daar CVO skole wat help, anderkant van die munstuk dit verlaag blanke getalle in staatskole.....CVO is duur wat baie ouers nie kan bekostig [Limpopo veral]
Grense. Daar moet grens beheer wees, want die staat moet dienste aan sy burgers lewer met die belasting wat hulle betaal. Daar is nie onbeperkte geld vir 'n staat om te spandeer op nie- burgers van sy land nie.
Is daar iemand wat dalk nog in besit is van die studie wat deur die ou Buro van Standaarde gedoen is oor die maksimum ruimtelike area wat per kind benodig word in 'n klaskamer ???
Ek volg nie meer nuus nie en my lewe is baie meer ontspanne, so hierdie is ideaal om op hoogte te bly! Baie dankie. Dit is 'n lekker formaat.
..geniet die besprekings, aktuele onderwerpe, interesant, kuier graag saam die spesifieke, joernaliste, Maroela Media.
Dit is voorwaar goeie nuus.Baie dankie Solidariteit🙏
A concerning issue in South Africa's education system:
Model C schools in White suburbs are now facing pressure due to the emptying of township schools.
Township schools are struggling to retain students.
This is likely due to various factors such as:
1. Poor infrastructure and resources
2. Inadequate teacher training and support
3. High teacher turnover rates
4. Limited access to extracurricular activities and sports
5. Safety concerns and violence
As a result, many students from townships are seeking better educational opportunities at Model C schools, which are often better resourced and staffed. This influx of students is putting pressure on Model C schools, which may struggle to accommodate the increased demand.
This issue highlights the ongoing challenges in South Africa's education system, which require urgent attention and addressing by the government.
Sprankelgesprek. Ek is ingekatrol!😊
Christelle, gee asb vir Nico ook n spreekbeurt
r.i.p. Bela de Wet !!!
😢
Ek geniet julle humor baie😂
My dierbare pragtige soepel moedertaal wat steeds vorendag kom met nuutskeppings wat so lekker by die tong afrol--VAKBOND-VASTRAP--stuur dit vir die WAT vir opname
Ja dis nou ñ beter tyd om ñ episode te launch.
Nie soos die vorige ene in die oggend. Kan nie in die oggend enetjie vat nie, sal tot erge huismoles lei.
Vrek lekker episode gewees mense ek het baie gelag vannaad
Zuma sing, Anastasia se song, "Its cold outside". 😅😂
Gee julle 10 stere. Genies julle drie Baie. Leer en lag saam.
Love die skerp humor tussen die 3 van julle 😂..
O, ek geniet julle so baie
Genadiglik is daar CVO skole wat help, anderkant van die munstuk dit verlaag blanke getalle in staatskole.....CVO is duur wat baie ouers nie kan bekostig [Limpopo veral]
Grense. Daar moet grens beheer wees, want die staat moet dienste aan sy burgers lewer met die belasting wat hulle betaal. Daar is nie onbeperkte geld vir 'n staat om te spandeer op nie- burgers van sy land nie.
Love! julle geslsie, lmga 😂 subscribed 👏
Standerd 3 vlak van verstaan en argumenteer ………. heil Zuma. ✊🏻
'n ooreenkoms net soos Resolusie 235.
Onder diegene hierbo is die wat resolusie 235 gehelp kelder het.
Wie befonds Zuma se regsaksies waarvan jul praat. Kom dit dan nou uit die selle(🤔) uit 😊
Wat van al die ander dinge waaroor hulle die kinders seksual wil ryp druk.
Eks baie dankbaar vir die afrikaans.
Is die seksualiteit in die silabus ook aangespreek en verwyder. Indien dit nie gedoen is, is daar geen oorwinning. Morele waardes is deel van kultuur.
Is daar iemand wat dalk nog in besit is van die studie wat deur die ou Buro van Standaarde gedoen is oor die maksimum ruimtelike area wat per kind benodig word in 'n klaskamer ???
Zuma is heeltemal te oud om presedent te wees hy dink nie meer helder nie hy moet heeltemal totaal uit tree
...st 5 en n kroep hoessie! 😂😂😂
Los my 'vo.kenbier'?