Profesie Aktueel -Soos In Die Dae Van Lot - Deon Allers

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 53

  • @petragriesel6260
    @petragriesel6260 2 роки тому +1

    Deon, jy praat die WAARHEID!!! DANKIE DANKIE

  • @erikavisagie9028
    @erikavisagie9028 Рік тому

    Wow!!!!! Pastoor Deon. Alles wat jy sê is waar. Dis verskriklik wat aangaan. Siek. Om so n bespotting van Koning Jesus te maak. Blessings🙏🙏🙏

  • @hannahprents236
    @hannahprents236 2 роки тому +2

    Great deon. I praise GOD YOU. STRENGHT AND HONER TO YOU.

  • @karienolivier8041
    @karienolivier8041 2 роки тому +2

    Ek het so gehuil om te dink die Jesus wat gesterf het aan kruis vir ons sondes so goedkoop gemaak word deur n siek werêld.Dankie vir die waarheid wat jy deel.Die tyd is verby om doekies om te draai of met n heuning kwas te loop.Waarheid en God se woord sal bly staan. Blessings.

  • @mprinsloo4410
    @mprinsloo4410 2 роки тому +5

    Deon dankie vir jou werk

  • @altabadenhorst7171
    @altabadenhorst7171 2 роки тому +2

    Die Wêreld is siek!Maranatha kom Jesus kom!!!Dankie dat jy so gehoorsaam is Pastoor en al die inligting vir ons deurgee!Ons kan net bid en nogmals bid vir ons kinders en kleinkinders en die bloed van Jesus oor hulle bid vir beskerming!🙌✝️🩸🔥

  • @elsiecochrane7601
    @elsiecochrane7601 Рік тому

    Jy praat alles die waarheid!!!!!dankie

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 2 роки тому +3

    Dankie vir die Bybel se wysheid wat pastoor met ons deel.Dan wil die mens nog vra , hoekom tugtig Jesus die mens.Hulle bring dit oor hulle self.Ons kan net in gebed sterk staan teen die goed.Groete.

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 2 роки тому +5

    Dankie vir die waarheid en Stry altyd die goeie Stryd, en ons moet op ons kniee bly. Amen en Amen . Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde.

  • @anitasmit1119
    @anitasmit1119 2 роки тому +1

    Dankie pastoor vir die preek. Ek bid dat SA n biddende land sal word. Ons leef in die laaste dae. Tyd raak baie min

  • @legoall5511
    @legoall5511 2 роки тому +2

    Kobus Jansen van vuuren Pastoor ek het so n nederige dankbaarheid hier diep bine my dat Jesus u so kragtig gebruik en dat u gehoor saam is baie dankie

  • @truidamaritz3091
    @truidamaritz3091 2 роки тому +1

    Hoe preek n gay Dominee self oor Romeine 1: 26 - 32. Of kies hy om dit nie te preek nie.
    Dankie vir die waarheid wat jy bring.

  • @elrethascheepers7383
    @elrethascheepers7383 2 роки тому +3

    Jesus, wees ons sondaar mens asb genadig🙌

  • @Die-Triomf.Bita-Smit
    @Die-Triomf.Bita-Smit 2 роки тому +1

    Baie dankie pastoor vir al jou ure se op offer om die dinge vir ons te wys

  • @elsiecochrane7601
    @elsiecochrane7601 Рік тому

    Jy sny die Woord reg,dankie

  • @susanbester3681
    @susanbester3681 6 місяців тому

    Pastoor wat het van die VREES VIR GOD geword.... Hoe kan n Man van GOD sulke gemors in sy kerk toelaat..... Dan vra hulle hkm is ons jeug soos hulle is vandag.......

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 2 роки тому

    Eish Pastoor dis walglik verby. Word skoon naar!!!!!

  • @annakuter257
    @annakuter257 2 роки тому +3

    Lord God my prayer is for your hand of power to reach every lost soul living for, and lusting after the pleasures of the world. In the name of Jesus Christ I pray, Amen!

  • @mprinsloo4410
    @mprinsloo4410 2 роки тому +2

    Afskuwelik boos

  • @JesusmySalvation
    @JesusmySalvation 2 роки тому +2

    Ons is in die dae van noag en lot dis verseker! Die skrif is op die muur. Maranatha!

  • @Sementha.
    @Sementha. Рік тому

    The message is good... it's sad to see what evil the world s turned to, but I love the holy anger of the pastor that's when you really have christ in you

  • @garthcarlisle9722
    @garthcarlisle9722 2 роки тому +3

    Thank you Deon and for telling as what is going on in the WOLD TO day.why are all the other pastor silent on this topic?!!! You don't indeed to to people when you are peach the word of GOD GREAT JOB

  • @racheldebeer5092
    @racheldebeer5092 2 роки тому +2

    Hul spot met God en Sy Heilige Gees Maar moenie kommer, God gaan met hulle spot!

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 2 роки тому +1

    Amen

  • @elaniekruger6905
    @elaniekruger6905 10 місяців тому

    Die skeiding tydsperk is so sterk nou , geestelik en op aarde, sterk staan , dit gaan rof word, en dit is al, bly in gebed, bly in gebed by Jesus se voete, gesels met Hom, maak Hom jou beste maatjie, drink n koppie koffie saam met Jesus, COME OUT OF HER my children!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

  • @helenavanderwesthuizen6623
    @helenavanderwesthuizen6623 2 роки тому +2

    Deon dankie, as jy op 2:13:23 minute kom waar hul die bul naby wys as jy mooi kyk staan daar name op die dier se nek ek het power en doors gesien🤷‍♀️

  • @jantromp595
    @jantromp595 2 роки тому +1

    Amen en Amen

  • @marelisejacobs9439
    @marelisejacobs9439 2 роки тому +3

    Dis om van te HUIL!!!!!!! Ekt het bedank uit n gemeente en denominasie omdat die denominasie meer en meer in hierdie rigting beweeg. En dan word mens geoordeel dat jy uitstap.

  • @venessacrouse463
    @venessacrouse463 2 роки тому +1

    AMEN JESUS KOM.GOU

  • @anelvosloo8005
    @anelvosloo8005 2 роки тому

    Baie dankie uit Botswana, wil asseblief die reeks oor die okulte en waarom al die peste in Kaapstad uit broei kyk

  • @marianavanzyl5754
    @marianavanzyl5754 2 роки тому +2

    Kom Jesus kom.

  • @johannaerasmus9958
    @johannaerasmus9958 2 роки тому +3

    Drag is al klaar oral in SA

  • @marindahaywood1487
    @marindahaywood1487 2 роки тому +3

    As die mense hulle nie gaan bekeer nie kry ek hulle bitter bitter jammer want Jesus gaan Oordeel en dit lyk na n baie swaar Oordeel. Die Hel gaan verewig brand nie n uitkom kans dan

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 2 роки тому +2

    Al weer die katolieke ... Sondag ingebring en wil nou weer Shabbat op Saterdag weg neem ... ek hoor nou die dag n pastoor se toe JESUS gese het vrede vir julle toe begin HY die nuwe sabbat op n sondag ..en n Gereformeerde ds. ek het net verstom gestaan en gese wat nog...
    en gevra ds stuur asb die bybelvers waar JESUS dit gese het... ek het net gedink hoe kan die mens dit se as GOD se Saterdag is Sabbatdag en jy moet dit HEILIG ... dis vir my te erg...Ek glo GOD het vir ons n onderskeidings GEES gegee ...so dankbaar ek weet wat is verkeerd en wat is reg ...is dit nie uronies dat dit op n sondag gebeur ... dit spreek boekdele ... ons was jare in die ngkerk en altyd vir my man gevra waar is die HEILIGE GEES...HEILIGE GEES mag nie gepreek word nie hulle wette... Pastoor nes jy kook ek...JESUS se opstanding was n grooot GESEENDE dag te wees...vir ons om die ewige lewe te be erwe ...U weet as ek dit lees of luister in GOD se WOORD of soos jul daarvan preek kan n mens nie anders as om hartseer te voel vir die seer en blydskap vir die graf wat leeg is ... die ewige lewe.. dankie vir hierdie boodskap dit was vir my n groot hartseer omdat ek n agter kkdogtertjie het...en baie baie lief is vir kinders ... se u die in die ou verbond was molleg ek dink eerder n mens lees dat GOD hul waarsku teen hom

  • @mariodebeer
    @mariodebeer 2 роки тому +1

    Mense is siek
    Oop en bloot baäl AANBIDDING!

  • @elaniekruger6905
    @elaniekruger6905 10 місяців тому

    Jy weet as jy so naar raak om die goed te kyk dat jy net wil opgooi en dit voel of jy die gemors van die wereld kan opgooi, en te dink dit word in KERKE gedoen, in KERKE????? Jy weet ek borrel van naarheid om die LQB whatever uit te kots....Here Jesus vergewe hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie my Jesus, vergewe! En Here Jesus asb beskerm my hart om nie haat goed te vind in my hart vir die goed nie, asb my Jesus. Amen

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 2 роки тому

    WAARHEID PASTOOR!!!!!!!

  • @learnafrikaans9824
    @learnafrikaans9824 Рік тому

    The clowns entertain the goats. - Puik!

  • @inahoffmann6229
    @inahoffmann6229 Рік тому

    Skokkend!!!!

  • @Die-Triomf.Bita-Smit
    @Die-Triomf.Bita-Smit 2 роки тому

    Sjoe ja is verskriklik. Ons is in die laaste dae soos Paulus gese het...

  • @elaniekruger6905
    @elaniekruger6905 10 місяців тому

    Jy weet Deon ek het lank Human Trafficking gefight hier in Suid Afrika, en toe my tweeling gebore is, toe kon ek nie meer nie, mense leef in n bubble, en Human Trafficking in Suid Afrika is baie groot en wanneer iets met n kind gebeur is dit vreeslik , altyd, maar nou hierdie kind wat nou n drag is, nou gebeur iets met hom vorentoe, dan sal mamma en pappa wil inspring en hom wil beskerm , intussen leef hulle op sy geld wat hy maak en almal dink maar, ag dis so oulik....nee nee nee,

  • @jacosmal1102
    @jacosmal1102 2 роки тому +2

    Zombie mens nie baie ver.

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 2 роки тому +1

    Openbaring 2:14,15 (wat Ek haat)

  • @amandanelson5327
    @amandanelson5327 2 роки тому

    Dis n regte siek siek samewing ek gril tot in my siel.sjoe ek dink ins dien n regverdige Vid wat hul in die hel gn werp.dis soos ek vo