Inleiding Tot Die Eskatolgie - Deon Allers

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 10

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 роки тому +2

    Dankie Pastoor Deon .. baie baie GESEENDE boodskap ... daar is n liedjie ...ek wil gereed wees as JESUS kom ... ek wil gereed wees vir my BRUIDEGOM ...

  • @mevevangreunen8940
    @mevevangreunen8940 3 роки тому +3

    Puik. Baie dankie

  • @greendistributor4716
    @greendistributor4716 3 роки тому +3

    Ek dank God vir predikers soos jy en die paar ander manne van God (Ds.Andre van Zyl ingesluit) wie getrou God se Woord verkondig.Dit wat ons moet hoor, die oordeel mbt sonde,ens.Dankie dat jy deel dit wat God wil he ons moet hoor,nie dit wat mense wil hoor nie.Al die tekens is hier dat Jesus se koms voor die deur is.Ek bid dat wanneer ek voor die groot Regter,Hy my waardig sal vind,want die gedagte van n ewigheid sonder Jesus,is aller vreeslik.Here, kom dmv van U kragwerkende Gees en help my om in regstand teenoor U te lewe.Laat my U verkondig deur woord en daad en sodoende Jesus aan n soekende,stukkende wereld bekendstel.Amen

  • @annakuter257
    @annakuter257 3 роки тому +2

    AMEN EN AMEN HALLELUJAH LOOF EN PRYS SY HEILIGE NAAM TOT IN ALLE EWIGHEID!

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 роки тому +3

    AMEN AMEN AMEN

  • @willemjansevanrensburg2599
    @willemjansevanrensburg2599 3 роки тому +5

    Jesus het my nog altyd gedra.....tot hier (sondaar wat ek is)....en ek sien uit na SY koms....

  • @lorrainemitchley8651
    @lorrainemitchley8651 3 роки тому +3

    1Thess 4:4 But you brothers are NOT in darkness, so that this Day should overtake you as a thief.
    :9 Because Elohim did NOT appoint us to wrath, but to obtain deliverance through our Master Yeshua Messiah,
    Who died for us so that we, whether awake or asleep, should live TOGHETHER with HIM

    • @lodewikusjohannesburger3593
      @lodewikusjohannesburger3593 3 роки тому +2

      Hi Lorraine
      This is where the real biblical new year is hidden:
      TU BISHVAT(28 jan 2021)....they call it "NEW YEAR FOR TREES"...this is the real 1st nisan (1st ABIB).
      Man is also reference in bible as trees....all the enemy does is WORD PLAY and people have no idea....should be "NEW YEAR FOR MEN"...now they word play and just say "NEW YEAR FOR TREES"
      Israel's knesset was also formed on this day....the 1st day of the new year...go and research and study the history.
      Every knesset member is also required on this day to go and plant a tree to celebrate the day they were formed and for the NEW begining of nature(NEW YEAR) and ISRAEL'S birth.
      And the reason they always celebrate TU BISHVAT on the FULL MOON is because the FULL MOON really starts the 1st of a month(every month)...and also a NEW year.
      Hope it helps.
      In the name of the FATHER YAHUAH and the KING YAHUSHA have a nice day.

    • @johnkennedy68
      @johnkennedy68 3 роки тому +1

      @@lodewikusjohannesburger3593 Look at it ! Where is God ?

  • @johnkennedy68
    @johnkennedy68 3 роки тому

    Look at it ! Where is God ?