Baie dankie ek is 61 jaar oud en ek kan my God dankie tot vandag toe het ek nie n tattoo nie ,want hoe kan jy jou liggaam skenk wat God vir ons gegee het tot vandag toe sal ek geen tekens op my liggaam plaas nie dankie my God ❤❤❤🎉🎉🎉🎉
Dankie Deon se my ons vrouens het oorbelletjies dra moet ons dit uit haal ook genade ek het baie baaaaie nou geleer dankie dat jy ons wys Kom maak SHALOM
Ek het Vader God gevra om my te wys/oortuig oor hierdie oorbelletjies, jy kan self vra vir oortuiging maar 1 paar gaatjies of 10 paar gaatjies is geen verskil nie en dus ingesnyde (ingeskiet) gaatjies wat nog steeds ingesny/ingeprik is. Selfs neusring beteken iets spesifiek in die gees en ook toonringe of enkelkettinkies beteken ook iets spesifiek in die gees. Daar't steeds bloedlating grbeur net inprikking. Dis heidense baalse gebruike. Ekt bely ekt niks geweet van of dit verkeerd was toe die krabbetjies in my ore ingeskiet was toe ek 6hr oud was. Nou weet ek van beter en het die gaatjies in my ore laat toegroei.
Die man gesels oor baie ondrrwerp, Ek geniet dit. Ek is al bejaard, en weet nou wat om voor te bid. MOET hom nie aanval nie, as jou Hart jou nie veroordeel, hoekom pla dit wat hy sè
Volgende keer as jy weer 'n varktjoppie of 'n volstruis steak op die braai gooi terwyl jy jou shrimp voorgereg geniet met jou hemp van sy, en denim pants van katoen, en jou skoene van vark leer, met jou mooi gesnyde hare, gooi die gebedjie voor die tyd: Levitikus 11 7 'n Vark het weer volledig gesplete kloue, maar hy herkou nie. Hy is vir julle dus 'n onrein dier. 8 Julle mag nie die vleis van hierdie diere eet of selfs aan hulle karkasse raak nie: hulle is vir julle onrein. 9 “In die geval van waterdiere mag julle alles eet wat vinne en skubbe het. Dit geld vir soutwaterdiere en varswaterdiere. 10 Maar enige ding wat in die water lewe en nie vinne en skubbe het nie, is vir julle verbode. 11 Hulle is vir julle verbode en julle mag glad nie van dié diere eet of selfs raak aan een wat dood is nie. 12 Alle waterdiere wat nie vinne en skubbe het nie, is dus vir julle verbode. 13 “In die geval van diere met vlerke is die volgende soorte verbode en hulle mag dus nie geëet word nie: arende, lammervangers en visarende; 16 volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls Levitikus 19 19 “Julle moet my voorskrifte gehoorsaam. Moenie verskillende soorte diere kruis of verskillende soorte saad in een land saai of 'n kledingstuk van verskillende soorte materiaal dra nie. 27-28 Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie. Ek is die Here.
I agree, the hypocrisy is strong with him. It's very easy to cherry pick things from the Bible and this is one step away from falling in line with the thinking of the Westboro Baptist Church.
Ek is wedergebore en nét deur genade gered... Ek glo tatoos is verkeerd...maar dit staan in DIESELFDE VERS in Livitikus 19 dat jy ook nie jou hare voor jou ore mag knip nie...etc etc etc. En die eet van vark, en see diere etc??? Nou wat nou?? Nou word nét tatoos uitgelig en dit is verkeerd???? En oorbelle is fine?? Maar ander piercings is verkeerd...dit als bly gate in jou liggaam?? Skending van jou liggaam??? Ek sê weer...EK GLO OOK dis nie reg nie...maar nou wat van die ander goed. Mens kan tog nie uitkies wat jy mee gemaklik is en die ander goed doen nie. Dis presies wat die moderne dwaalkerke doen met ander valse leer. Ek vra want ek wil reg lewe voor God.
First Fruits Ministries Dankie vir jou terug skryf...❤️ Dankie vir WOORD...ek gaan nou lekker daai gedeeltes wat jy aangehaal het verder lees en bid dat Ons Vader dit nog duideliker aan my bekendmaak en op my hart skryf (sodat ek Hom in volheid van Sy Gees kan dien.) en vashou aan sy woord deur geloof. Dis werklik net Genade...Dankie Jesus!!!! “Vader ek bid dat U die leeraars wat die Woord (nog) in WAARHEID verkondig sal beskerm met U kosbare bloed. Ek bid Vader dat ons nie sal afdwaal en verval in die laaste dae om net die beeld van God saligheid te hê ...maar eintlik die krag daarvan verloën het nie. Dat ons nie mense se sondes sal gied praat en bedek en hulle aan die slaap sal sus nie. Soos U self gesê het: “Gaan en Sondig nie meer nie” Ons bid dat U vye sal kry aan ons en nie net groen blare nie. Dankie Jesus...AMEN”
Now when the Pharisees gathered together to him, with some of the scribes, who had come from Jerusalem, they saw that some of his disciples ate with hands defiled, that is, unwashed…. And the Pharisees and the scribes asked him, “Why do your disciples not live according to the tradition of the elders, but eat with hands defiled?”…. And he called the people to him again, and said to them, “Hear me, all of you, and understand: there is nothing outside a man which by going into him can defile him; but the things which come out of a man are what defile him…. Do you not see that whatever goes into a man from outside cannot defile him, since it enters, not his heart but his stomach, and so passes on?” (Thus he declared all foods clean.) (Mark 7:1-5, 14-19; RSV)
Dt gaan oor di ligaam is n tempel van God wat nie onrein gemaak moet word nie dt is maar al.jy gaan tog ni binne n kerk graffiti op di mure paint ni heel eenvoudig maar elkeen vir homself niemand mag n ander oordeel ni.elkeen sal self voor God verantwoording doen oor sy lewe
En ek wag die hele preek deer vir oorbelle in n vrou se ore want my ma het op my 10de verjaarsdag vir my laat inskiet en ek dra 2 ringetjies maar,ek sou graag wou weet wat is die betekinis daaragter ,ek geniet jou preke jy praat oor onderwerpe wat ander pastore ,dominees,priesters onder die mat invee hulle preek wat ons wil hoor ,daarom gaan ek lankal nie meer kerk toe nie ,maar ek het op jou afgekom en ek hou van jou eerlikheid
Ek verstaan dat jou boodskap n jaar terug is maar ek wil weet as jy n antwoord ontvang het op jou vraag en kan jy my dalk laat weet wat Pastoor gesê het asb/
Goeie dag pastoor ek wil net nog inligting kryLifitikus 11 spisifiek die deel van kos die vark en seekos deel moet ek op hou om dit dan te eet of wat is die storie agter die deel dq pastoor
Now when the Pharisees gathered together to him, with some of the scribes, who had come from Jerusalem, they saw that some of his disciples ate with hands defiled, that is, unwashed…. And the Pharisees and the scribes asked him, “Why do your disciples not live according to the tradition of the elders, but eat with hands defiled?”…. And he called the people to him again, and said to them, “Hear me, all of you, and understand: there is nothing outside a man which by going into him can defile him; but the things which come out of a man are what defile him…. Do you not see that whatever goes into a man from outside cannot defile him, since it enters, not his heart but his stomach, and so passes on?” (Thus he declared all foods clean.) (Mark 7:1-5, 14-19; RSV)
Baie dankie ek is 61 jaar oud en ek kan my God dankie tot vandag toe het ek nie n tattoo nie ,want hoe kan jy jou liggaam skenk wat God vir ons gegee het tot vandag toe sal ek geen tekens op my liggaam plaas nie dankie my God ❤❤❤🎉🎉🎉🎉
Dankie vir die interessante navorsing wat u gedoen het en met ons deel. Waardeer dit.
Interessant dankie Pastoor
Dankie vir hierdie video ... ek is geheel en al daarteen ...
Amen die Heilige Gees oortuig mens wat is reg en verkeerd sou mens daarna verlang en wedergebore is.. Blessings. God is faithful.
Grillerig!!
Dis nou mooi gestel ons liggaam is nie n billboard nie
Dankie Deon se my ons vrouens het oorbelletjies dra moet ons dit uit haal ook genade ek het baie baaaaie nou geleer dankie dat jy ons wys Kom maak SHALOM
Ek het Vader God gevra om my te wys/oortuig oor hierdie oorbelletjies, jy kan self vra vir oortuiging maar 1 paar gaatjies of 10 paar gaatjies is geen verskil nie en dus ingesnyde (ingeskiet) gaatjies wat nog steeds ingesny/ingeprik is. Selfs neusring beteken iets spesifiek in die gees en ook toonringe of enkelkettinkies beteken ook iets spesifiek in die gees. Daar't steeds bloedlating grbeur net inprikking. Dis heidense baalse gebruike.
Ekt bely ekt niks geweet van of dit verkeerd was toe die krabbetjies in my ore ingeskiet was toe ek 6hr oud was. Nou weet ek van beter en het die gaatjies in my ore laat toegroei.
Dankie
Okay. Nou verstaan ek. Baie dankie.
Die man gesels oor baie ondrrwerp, Ek geniet dit.
Ek is al bejaard, en weet nou wat om voor te bid.
MOET hom nie aanval nie, as jou Hart jou nie veroordeel, hoekom pla dit wat hy sè
Amen
Nie as nie, maar wanneer
Wat as mens nou tattoos het, maar jyt dit gekry voor jy bekeer is... Hoe maak jy Dan as jy nog die tattoos het?
Ek bespreek dit hier binne die video
bid hulle weg. Laat weet my hoe goed dit gewerk het. :-D
Great
Volgende keer as jy weer 'n varktjoppie of 'n volstruis steak op die braai gooi terwyl jy jou shrimp voorgereg geniet met jou hemp van sy, en denim pants van katoen, en jou skoene van vark leer, met jou mooi gesnyde hare, gooi die gebedjie voor die tyd:
Levitikus 11
7 'n Vark het weer volledig gesplete kloue, maar hy herkou nie. Hy is vir julle dus 'n onrein dier.
8 Julle mag nie die vleis van hierdie diere eet of selfs aan hulle karkasse raak nie: hulle is vir julle onrein.
9 “In die geval van waterdiere mag julle alles eet wat vinne en skubbe het. Dit geld vir soutwaterdiere en varswaterdiere.
10 Maar enige ding wat in die water lewe en nie vinne en skubbe het nie, is vir julle verbode.
11 Hulle is vir julle verbode en julle mag glad nie van dié diere eet of selfs raak aan een wat dood is nie.
12 Alle waterdiere wat nie vinne en skubbe het nie, is dus vir julle verbode.
13 “In die geval van diere met vlerke is die volgende soorte verbode en hulle mag dus nie geëet word nie: arende, lammervangers en visarende;
16 volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls
Levitikus 19
19 “Julle moet my voorskrifte gehoorsaam. Moenie verskillende soorte diere kruis of verskillende soorte saad in een land saai of 'n kledingstuk van verskillende soorte materiaal dra nie.
27-28 Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie. Ek is die Here.
I agree, the hypocrisy is strong with him. It's very easy to cherry pick things from the Bible and this is one step away from falling in line with the thinking of the Westboro Baptist Church.
Ek is wedergebore en nét deur genade gered...
Ek glo tatoos is verkeerd...maar dit staan in DIESELFDE VERS in Livitikus 19 dat jy ook nie jou hare voor jou ore mag knip nie...etc etc etc.
En die eet van vark, en see diere etc???
Nou wat nou??
Nou word nét tatoos uitgelig en dit is verkeerd????
En oorbelle is fine?? Maar ander piercings is verkeerd...dit als bly gate in jou liggaam?? Skending van jou liggaam???
Ek sê weer...EK GLO OOK dis nie reg nie...maar nou wat van die ander goed. Mens kan tog nie uitkies wat jy mee gemaklik is en die ander goed doen nie.
Dis presies wat die moderne dwaalkerke doen met ander valse leer.
Ek vra want ek wil reg lewe voor God.
First Fruits Ministries
Dankie vir jou terug skryf...❤️
Dankie vir WOORD...ek gaan nou lekker daai gedeeltes wat jy aangehaal het verder lees en bid dat Ons Vader dit nog duideliker aan my bekendmaak en op my hart skryf (sodat ek Hom in volheid van Sy Gees kan dien.) en vashou aan sy woord deur geloof.
Dis werklik net Genade...Dankie Jesus!!!!
“Vader ek bid dat U die leeraars wat die Woord (nog)
in WAARHEID verkondig sal beskerm met U kosbare bloed. Ek bid Vader dat ons nie sal afdwaal en verval in die laaste dae om net die beeld van God saligheid te hê ...maar eintlik die krag daarvan verloën het nie. Dat ons nie mense se sondes sal gied praat en bedek en hulle aan die slaap sal sus nie.
Soos U self gesê het: “Gaan en Sondig nie meer nie”
Ons bid dat U vye sal kry aan ons en nie net groen blare nie.
Dankie Jesus...AMEN”
Now when the Pharisees gathered together to him, with some of the scribes, who had come from Jerusalem, they saw that some of his disciples ate with hands defiled, that is, unwashed…. And the Pharisees and the scribes asked him, “Why do your disciples not live according to the tradition of the elders, but eat with hands defiled?”…. And he called the people to him again, and said to them, “Hear me, all of you, and understand: there is nothing outside a man which by going into him can defile him; but the things which come out of a man are what defile him…. Do you not see that whatever goes into a man from outside cannot defile him, since it enters, not his heart but his stomach, and so passes on?” (Thus he declared all foods clean.) (Mark 7:1-5, 14-19; RSV)
Dt gaan oor di ligaam is n tempel van God wat nie onrein gemaak moet word nie dt is maar al.jy gaan tog ni binne n kerk graffiti op di mure paint ni heel eenvoudig maar elkeen vir homself niemand mag n ander oordeel ni.elkeen sal self voor God verantwoording doen oor sy lewe
En ek wag die hele preek deer vir oorbelle in n vrou se ore want my ma het op my 10de verjaarsdag vir my laat inskiet en ek dra 2 ringetjies maar,ek sou graag wou weet wat is die betekinis daaragter ,ek geniet jou preke jy praat oor onderwerpe wat ander pastore ,dominees,priesters onder die mat invee hulle preek wat ons wil hoor ,daarom gaan ek lankal nie meer kerk toe nie ,maar ek het op jou afgekom en ek hou van jou eerlikheid
Ek verstaan dat jou boodskap n jaar terug is maar ek wil weet as jy n antwoord ontvang het op jou vraag en kan jy my dalk laat weet wat Pastoor gesê het asb/
Hulle eer die god van dood.
geban in afrikaans is verban
Goeie dag pastoor ek wil net nog inligting kryLifitikus 11 spisifiek die deel van kos die vark en seekos deel moet ek op hou om dit dan te eet of wat is die storie agter die deel dq pastoor
Kyk na tiaan gildenhuys se video op youtube, hy bespreuk dit goed
ua-cam.com/video/yhRVJQj4kZM/v-deo.html
Now when the Pharisees gathered together to him, with some of the scribes, who had come from Jerusalem, they saw that some of his disciples ate with hands defiled, that is, unwashed…. And the Pharisees and the scribes asked him, “Why do your disciples not live according to the tradition of the elders, but eat with hands defiled?”…. And he called the people to him again, and said to them, “Hear me, all of you, and understand: there is nothing outside a man which by going into him can defile him; but the things which come out of a man are what defile him…. Do you not see that whatever goes into a man from outside cannot defile him, since it enters, not his heart but his stomach, and so passes on?” (Thus he declared all foods clean.) (Mark 7:1-5, 14-19; RSV)
Niks fout met n mooi tattoo. Grow up
Ag daar is niks fout met n. Tattoo. Jy kort een
nie mooi nie-hulle manier van denke is so ongeestelik