Lekkerbekkie Kurt Darren Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek wens daar was 'n vissie in die see vir my Want die vissie wat ek soek swem by my verby Ek wens ek het 'n geldjie om nog aas te koop Want my vissie wil nie byt nie, maar 'n man kan hoop Ek wens ek het pitte soos 'n miljoener Ek wens my skip was naby en nie baie ver Ek wens ek het 'n skatkis vir my engeltjie Want haar klipharde hartjie wil nie oopmaak nie Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek wens ek het hare op my bors gehad En spiere op my arms om haar rond te dra Ek wens ek het oë wat in haar hart kan sien Maar haar liefde is blind as jy te min verdien Ek wens ek het blomme in my tuin gehad Ek pluk sommer blomme vir haar langs die pad En as ek met my ruiker by haar voordeur staan Dan's my lekkerbekkie uit en ek moet huistoe gaan Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Will never forget the night I met you.
❤
Lekkerbekkie
Kurt Darren
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek wens daar was 'n vissie in die see vir my
Want die vissie wat ek soek swem by my verby
Ek wens ek het 'n geldjie om nog aas te koop
Want my vissie wil nie byt nie, maar 'n man kan hoop
Ek wens ek het pitte soos 'n miljoener
Ek wens my skip was naby en nie baie ver
Ek wens ek het 'n skatkis vir my engeltjie
Want haar klipharde hartjie wil nie oopmaak nie
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek wens ek het hare op my bors gehad
En spiere op my arms om haar rond te dra
Ek wens ek het oë wat in haar hart kan sien
Maar haar liefde is blind as jy te min verdien
Ek wens ek het blomme in my tuin gehad
Ek pluk sommer blomme vir haar langs die pad
En as ek met my ruiker by haar voordeur staan
Dan's my lekkerbekkie uit en ek moet huistoe gaan
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ek soek jou as jy sê dat jy my vanaand wil hê
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Ja ek lief jou, jou lekkerbekkie lief jou
Wema chumma
Jou lekkerbekkie
i need to get a boat
same honestly
@@gamelover1231 you just replied to your own comment 😂😂😂
@@lewisjohnson9087 he waited two months though! 😂😅
@@gamelover1231 Mah boy
Mooi lyfies wat jy dear het. Hulle lyk so sexy in die video
Jitte my ou kalmeer