Sally Williams Nougat - JdP (2005)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 жов 2024
  • Geshoot in September 2005. Orcansu Productions - www.orcansu.com

КОМЕНТАРІ • 78

  • @tnats7581
    @tnats7581 4 роки тому +24

    This song brings back such memories 😢makes me very sad.. I was still in high school when this song came out..still in my beloved country..happy and hopeful.. now I live far from home.. I miss South Africa so much.. miss those days that are long gone 💔

    • @michielvanstaden2698
      @michielvanstaden2698 2 роки тому

      Dis nog lekker hier, jy kan maar terugkom ou perd.

    • @tnats7581
      @tnats7581 2 роки тому +2

      Lol even if I did come back, those good old days are gone, never to be lived again- and this song reminds me of that.

    • @corneliamachart
      @corneliamachart Рік тому

      Ek sit in dieselfde boot as jy. Ek mis SA en die goeie ou dae

    • @MrDannyt06
      @MrDannyt06 Рік тому

      Youre not alone but such is life.

  • @ShredderZA
    @ShredderZA 5 років тому +20

    Nou sit ek en my vrou in 'n vreemde land en die huis voel so ver weg. :'(

    • @Henri-qq6xm
      @Henri-qq6xm 4 роки тому +3

      dis okay my vriend. ons sal altyd familie bly

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @KBfromSA
    @KBfromSA 2 роки тому +4

    We sang this song at Tukkies for our UP Serenade! Now I miss Pretoria of old (the one of Hatfield Square & Cool Runnings) and Jakaranda FM! 😂

  • @juanjacobs1427
    @juanjacobs1427 2 роки тому +3

    Ek het jou dopgehou
    Met ‘n jas in jou hand
    Deur doeane gespook
    Na ‘n nuwe land
    Jou oë was nat gehuil
    Maar jou hart was braaf
    Mens is eenkeer jonk
    Mens is eenkeer laf
    Daar lê ‘n vreemde daarbuite
    Lê ‘n pond of twee
    Selfs die liefde kan wag
    Ja die tyd sal leer
    Maar ek moet nou gaan
    Ek sien jou eendag weer
    Deur die internet
    Kan ons tog kommunikeer (Kommunikeer)
    Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
    Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
    Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
    Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
    Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
    Ek mis die vat van jou hande in ‘n moviescene
    Ek mis jou naam op my foon en jou sms
    Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
    Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
    Ek mis jou liefde, jy’t belowe jy vir my nog sou gee
    ‘n Brief in die pos is wat ons liefde was
    Ek en jy is met die tyd belas
    Vir die eerste maand was my hart verniel
    En oral waar ek kom is ek ‘n derde wiel
    Maar tyd sal leer
    Was ons woorde
    Ek het lief was jou brief (Was jou brief)
    Jy’s ‘n poet my ding, jy moet aanhou sing
    Deur die internet
    Praat ons gou gou weer (Praat ons gou gou weer, praat ons gou gou weer)
    Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
    Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
    Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
    Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
    Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
    Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene
    Ek mis jou naam op my foon en jou sms
    Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
    Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
    Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee
    Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee
    Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee
    Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer
    Deur die internet kan ons tog kommunikeer
    Daar lê 'n vreemde daarbuite
    Lê 'n pond of twee
    Selfs die liefde kan wag
    Ja die tyd sal leer

  • @ShredderZA
    @ShredderZA 11 років тому +25

    Maak my verlang na 'n lewe wat was

  • @erikaventer3592
    @erikaventer3592 5 років тому +4

    " 'n brief in die pos, is wat ons liefde WAS
    ek en jy is met die tyd BELAS"
    Akkurate beskrywing van hoe 2 verliefdes weg dryf van mekaar...

  • @gunthermoolman1349
    @gunthermoolman1349 4 роки тому +4

    dis n wenner 🙌🙌🙌🙌

  • @skrapy639
    @skrapy639 2 роки тому +1

    Goofy song

  • @Linda-jm2ez
    @Linda-jm2ez 5 років тому +5

    Afrikaans class 2012😭

  • @stevensharp7578
    @stevensharp7578 3 роки тому +2

    Wat n lied ek het in layers laerskool opgetree na die lied

  • @SunsplintersPensieve
    @SunsplintersPensieve 12 років тому +8

    As hierdie song op my playlist kom kan ek amper seker wees ek gaan tjank. Kan mens jou land en mense meer mis as wanneer jy herinner word aan al die dinge wat eie aan ons is? Al die pad uit Thailand!!

  • @janfranswan
    @janfranswan Рік тому +2

  • @justinsutherland8341
    @justinsutherland8341 5 років тому +7

    en... ek luister dit vandag nog :)

  • @TitusLambiel-fd2dw
    @TitusLambiel-fd2dw 4 місяці тому

    Magnifique et intense chanson…
    Beau texte
    J’aime la reprise faite par Saarkie

  • @mixfour4230
    @mixfour4230 2 роки тому +1

    Het vandag Sally Williams Nougat gekoop by die Groenkloof Spar!!!!! Eerste keer in meer as 10 jaar, kon nie help nie, mens kan nie daar verby ry, sonder nie

  • @doninuk1
    @doninuk1 14 років тому +7

    Ons woon nou in UK en wanneer ons hierdie video sien, of die liedjie hoor... ai, dan kry ons die groot verlange na familie en vriende. Dankie, Jak, vir die mooi. Gee ons nog!

    • @leanewiese4753
      @leanewiese4753 6 років тому

      doninuk1 ek

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @shauncilliers2784
    @shauncilliers2784 5 років тому +5

    Hierdie song maak my siel warm! net vir jou my mooiste ding!

  • @Outlawproductions582
    @Outlawproductions582 Рік тому +2

    This song is too Nostalgic 🔥

  • @bennylesiba2280
    @bennylesiba2280 4 роки тому +2

    jy maak my verlang na "n lewe was en ook my vrou yerr man

  • @taniawilliam
    @taniawilliam 13 років тому +8

    Ek mis my lewe in SA (nou in NZ)

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 4 роки тому +2

    Awesome! Love Jak de Priester se musiek en shows by Die Boer...

  • @erinkeough4457
    @erinkeough4457 5 років тому +6

    Anyone 2019

  • @stonebug4206
    @stonebug4206 5 років тому +2

    Jak, dis vandag nog pragtig!! Lê hier in die bed op n reënerige Maandag net in die pad af van die Brooklyn mall. ❤️

  • @kaasbra7556
    @kaasbra7556 Рік тому +1

    nokia 3310 kwaliteit

    • @Orcansu
      @Orcansu  Рік тому

      Ja nogals! Daar was nog nie HD uit daai tyd nie! Ek het op 'n 3CCD kamera geshoot...so baie dinge het verbeter sedert 2005 né!

    • @Orcansu
      @Orcansu  Рік тому

      En die encoding is ook soveel beter!

  • @gavinmclinden4597
    @gavinmclinden4597 3 роки тому +3

    I wonder who did the subtitles? Stunning song...

    • @Orcansu
      @Orcansu  2 роки тому +1

      I think it is a generated youtube thing...

  • @jeandrejonker9664
    @jeandrejonker9664 8 років тому +16

    ek het nog nooit sally williams naugat geeet nie maar dit klink bevange...

    • @corneliamachart
      @corneliamachart Рік тому

      Dis die beste naugat! toe ek nog in SA gebly het het ek NET Sally Williams geeet.

  • @fab199105
    @fab199105 14 років тому +5

    Haha i'm dutch so i understand like almoost all of the words but in dutch context they would make no sence:P

  • @duankotze770
    @duankotze770 4 роки тому +1

    Does anyone know anything about the dirty version ??

  • @michaelgroenewald1433
    @michaelgroenewald1433 2 роки тому +1

    My eerste soen was op die song....

  • @dessie11111
    @dessie11111 11 років тому +8

    Al meer as tien jaar uit SA en hou steeds alleen "rooi wyn en Afrikaanse aande" tot my nie-SA'nse man se vermaak. :)

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому +1

      Ik hoop dat je je kinderen Afrikaans leert, als je die hebt. Kom anders terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland. Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @RonelBester1980
    @RonelBester1980 12 років тому +7

    Memories! :) Beautiful!

  • @elmercoetzee6030
    @elmercoetzee6030 5 років тому +4

    "Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee"

  • @BlouBul2009
    @BlouBul2009 11 років тому +8

    Laat my verlang na dinge en mense wat ek nie eers ken nie

  • @gerardkrige875
    @gerardkrige875 Рік тому

    My Tjomma. Hierdie tune is ń yster! Net jammer die een wat ek laatgaan het sal nooit ooit terug kom nie.

  • @biancacoetzee
    @biancacoetzee 14 років тому +3

    Die beste video van hom,die mooiste song ook!(:

  • @ferdinandvandenheever981
    @ferdinandvandenheever981 6 років тому +7

    Ek wens hulle kan n better kwaliteit een uit bring

  • @bevanize
    @bevanize 14 років тому +3

    As ek die song luister mis ek my boet ... al die pad uit NZ...

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @RonelBester1980
    @RonelBester1980 13 років тому +3

    LoveLoveLove die song....soveel memories! :)

  • @scxbitchh
    @scxbitchh 12 років тому +4

    Ek miss my familie in Suid afrika en
    ek miss my lewe :(
    nou in australia

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @SuperJamal1992
    @SuperJamal1992 13 років тому +3

    Miss South Africa a lot (Au)

  • @rynovdnest
    @rynovdnest 12 років тому +3

    Sit nou nog in Londen na 6,5 jaar. Wag net vir die pienk paspoort. Mis my familie en vriende by die huis!

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @setitazu
    @setitazu 13 років тому +2

    i remember listening to this song in Afrikaans class and falling in love with it........

  • @rudolphwagenaar7364
    @rudolphwagenaar7364 5 років тому +3

    Ek was st 8 in Florida hoerskool toe die song begin speel het. Elke dag 2uur as die skool uitkom met die jokfees het die song gespeel

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @MrGeorge802
    @MrGeorge802 12 років тому +3

    kan ek die vir my ex speel wat geen afrikaans verstaan?
    mis suid afrika
    nou innie kaap :)

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @mathewstevenson9895
    @mathewstevenson9895 6 років тому +3

    Story of my youth.

  • @corpretorius9765
    @corpretorius9765 9 років тому +2

    Baie hartseer, ai arme man, shame maar baie mooi. Mooi Jak! :)

  • @BC-vr5br
    @BC-vr5br 8 років тому +2

    Who's excited for Android Nougat?

  • @anjavisser9979
    @anjavisser9979 12 років тому +3

    Mis goeie tye

  • @XD-uy2ru
    @XD-uy2ru 2 роки тому

    we did this as a poem in gr9 😭

  • @rumpleforske
    @rumpleforske 13 років тому +2

    Mis SA! :(

  • @EdithThompson1
    @EdithThompson1 12 років тому +2

    die song maak mens net verlang. mis vanielie en pelle by die huis( nou in Aus)

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Kom terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland! Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @stephpretorius3675
    @stephpretorius3675 7 років тому +4

    Tot my engelse ierse man hou van die song ek en my man het gaan kyk by Cherry festival 2017 :-)

    • @ingwiafraujaz3126
      @ingwiafraujaz3126 2 роки тому

      Ik hoop dat je je kinderen Afrikaans leert! En kom anders terug naar je het vaderland van je voorouders: Nederland. Wij verwelkomen onze Boer familie met open armen.

  • @naomivandermerwe6560
    @naomivandermerwe6560 9 років тому +3

    Awesome liedtjie