Mense wat wil luister na regte afrikaanse musiek, Jan is die beste van ons tyd. Gee nie om wie wat se of watse pop band jy like...jan blohm musiek is waar an wat die afrikaanse en selfs die engelssprekende ore wil hoor....die song het die hele "essence" van die kaap, Jan, breyten en afrikaans in dit. Hierdie is 'n gedig....so min wat die tipe musiek waardeur. Ek is bly Jan sing in my leeftyd...Dankie Jan...Jy's 'n ster
Lirieke: As ek vlug in die wind Word ek die donker se kind En belydenis die bind my Met jou tangerine roos tintlint Word wakker word wakker Met die newspapergrappe Vat my ver weg van jou In Jazz cafe se Omo So wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien Sunnyside se poems Dryf my sweet sherry toe Het jy 'n clue my baby blue? My Rosey so true En daar's dors in die tyd Sing die Kaap se wind suid Kom lê in my arms Ek het als weggesmyt Maar wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien En ek skryf jou gedig Jakaranda in die reën En die volmaan's eers blind kind Sy's happy jy's nou clean Laat my klim om die glimlig Heel aand wag Hierdie visions van jou My Venus se blouvrou So vlug-vlug my kind In die blou lug my kind So vlug-vlug my kind In die blou lug my kind
Dis een van die mooiste songs wat ek nog ooit gehoor het. This song is pure genius - it's as effortless and sublime as Cohen at his best. I will listen to it over and over and it will keep unlocking something new - just like Breytenbach's poems. Thank you.
Ek luister die outjie van die aand wat ek hom eerste keer ontdek het matriek afskeid 2015...ek het hom nou al n miljoen keer geluister vanaf....nogsteets kwaliteit...my kinders moet eendag weet!!!
Mense wat Jan Blohm se musiek verstaan, het styl, klas, maniere en is diep siele. Elandre ek dink nie dis regverdig om jou naam te koppel aan die bekkie-bokkie-baby liefhebbers nie, maar raak aan Jan en sy fans sal opstaan vir hom. En ons is baie.
Dit, is kuns...dankie vir die inspurasie, hou so aan, jy is goed....hierdie lied raak elke snaar van my wese....soos ñ bosveld sonsondergang na ñ lang dag met ñ dubbel Cap en coke👍🥃
Die mooiste woorde ❤️ As ek vlug in die wind Word ek die donker se kind En belydenis die bind my Met jou tangerine roos tintlint Word wakker word wakker Met die newspapergrappe Vat my ver weg van jou In Jazz cafe se Omo So wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien Sunnyside se poems Dryf my sweet sherry toe Het jy 'n clue my baby blue? My Rosey so true En daar's dors in die tyd Sing die Kaap se wind suid Kom lê in my arms Ek het als weggesmyt Maar wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien En ek skryf jou gedig Jakaranda in die reën En die volmaan's eers blind kind Sy's happy jy's nou clean Laat my klim om die glimlig Heel aand wag Hierdie visions van jou My Venus se blouvrou So vlug-vlug my kind In die blou lug my kind So vlug-vlug my kind In die blou lug my kind
If I flee in to the wind I become darkness's child Confession binds me To your tangerine rose tinted lint Wake up, wake up With the newspaper jokes Take me far away from you In jazz cafe's omo (Omo is a washing powder brand, he is most likely referring to cocaine) So waltz with me my love Make me believe in angels I said you were the sun In Breytons letter (Breyten Breytenbach is a famous SA writer and painter) Cause he makes us cry But you make me see Sunnyside's poems (Sunnyside is a suburb of the capitol Pretoria) Drive's me to sweet sherry (Makes him want to drown his sorrows with sweet sherry) Do you have a clue my baby blue ? My Rosy so true And there is thirst in these times Sing the Cape's winds south (Cape is our southern most region - Cape Town) Come lye in my arms I have thrown it all away So waltz with me my love Make me believe in angels I said you were the sun In Breytons letter Cause he makes us cry But you make me see I write you a poem Jackaranda in the rain (Pretoria is full of Jackaranda trees) And the full moons blind child She's so happy your'e clean now (Drug free) Let me climb around this smile Waiting the whole night These visions of you My Venus's blue wife So waltz with me my love Make me believe in angels I said you were the sun In Breytons letter Cause he makes us cry But you make me see So flee, flee my child In to the blue light my child So flee, flee my child In to the blue light my child
Gee my hoener vleis my gedagtes hardloop ver weg na jou verlang. wart seer seer raak en seeder word nog mals erger en verder weg vn wat is en was ons gewees.
Het een aand by 'n show van Radio Kalahari orkes verby jou geloop op die trappe en in jou oë gekyk.... ..die oë is die vensters vd siel......(ek is nie gay nie). Ek verstaan jou musiek. Moet nooit ophou nie.
Someone asked why are people ticking the ‘not like’ button. I suspect it’s because the ads are so long and the first one is some prick talking about how to get rich on others pain. I got
The initial impression that this was the Brett on video and it was propaganda. Well let’s face it there’s a lot of weird stuff going down. I played it over and got a different long ad then tapped on the screen and at last, thank heaven I heard a beautiful rich voice that soothed my troubled mind.
Jan, Roelf en ek Avonia(ma) volg jou nog steeds. Hoop jy onthou jy onthou ons
nog❤❤
Mense wat wil luister na regte afrikaanse musiek, Jan is die beste van ons tyd. Gee nie om wie wat se of watse pop band jy like...jan blohm musiek is waar an wat die afrikaanse en selfs die engelssprekende ore wil hoor....die song het die hele "essence" van die kaap, Jan, breyten en afrikaans in dit. Hierdie is 'n gedig....so min wat die tipe musiek waardeur. Ek is bly Jan sing in my leeftyd...Dankie Jan...Jy's 'n ster
2023 en ek luister nog steeds
Sept 2024. Hierdie man is n kunstenaar by uitstek.
Hy is weer in ñ donker plek.
Dis so jammer, sy digkuns is hemels
One of the most underrated songs ever!
Hoekom so min Comments op die song !!!
Hoekom 6 Dislikes ?
Is ons die enigeste mense wat absolute perfeksie kan raaksien ...
Omda meeste Afrikaanse mense nie digkuns verstaan nie
Een van min Afrikaanse kunstenaars wat die moeite werd is om na te luister.
Lirieke:
As ek vlug in die wind
Word ek die donker se kind
En belydenis die bind my
Met jou tangerine roos tintlint
Word wakker word wakker
Met die newspapergrappe
Vat my ver weg van jou
In Jazz cafe se Omo
So wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son
In Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
Sunnyside se poems
Dryf my sweet sherry toe
Het jy 'n clue my baby blue?
My Rosey so true
En daar's dors in die tyd
Sing die Kaap se wind suid
Kom lê in my arms
Ek het als weggesmyt
Maar wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son
In Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
En ek skryf jou gedig
Jakaranda in die reën
En die volmaan's eers blind kind
Sy's happy jy's nou clean
Laat my klim om die glimlig
Heel aand wag
Hierdie visions van jou
My Venus se blouvrou
So vlug-vlug my kind
In die blou lug my kind
So vlug-vlug my kind
In die blou lug my kind
Rus sag my neef...Gone but never forgotten❤
Dis een van die mooiste songs wat ek nog ooit gehoor het.
This song is pure genius - it's as effortless and sublime as Cohen at his best. I will listen to it over and over and it will keep unlocking something new - just like Breytenbach's poems. Thank you.
Effortless... ek like daai woord. Hy was engels maar nous hy afrikaans.
Dankie is al wat ek kan se, woorde is min maar gedagtes en gevoelens is teveel
Ooo, dis so mooi!! Woorde, musiek, alles perfek!!
Die liedjie kalmeer my op n afdag.
Dankie Jan Jy is n Legend
Ek luister die outjie van die aand wat ek hom eerste keer ontdek het matriek afskeid 2015...ek het hom nou al n miljoen keer geluister vanaf....nogsteets kwaliteit...my kinders moet eendag weet!!!
Enigste Afrikaanse sanger wat uintlik iets het om te sê.
Goed gesê, 🏆🏆🏆
wat n vkn skrywer....salf vir n gebroke hart😢
Mense wat Jan Blohm se musiek verstaan, het styl, klas, maniere en is diep siele. Elandre ek dink nie dis regverdig om jou naam te koppel aan die bekkie-bokkie-baby liefhebbers nie, maar raak aan Jan en sy fans sal opstaan vir hom. En ons is baie.
jazz cafe se oumo! dank die fader het my gered!
Dis vir my die mooiste song
Een van die bestes ooit
Sy musiek raak `n mens se siel
It’s really beautiful.
Beste afrikanse sanger ooit!
English-speaking South African here. Love this song. Poetic stuff.
@Clara J amp.reddit.com/r/southafrica/comments/8bx9i6/what_is_this_song_about_its_in_afrikaans/
In my element. Soveel liefde vir die man.
Dit, is kuns...dankie vir die inspurasie, hou so aan, jy is goed....hierdie lied raak elke snaar van my wese....soos ñ bosveld sonsondergang na ñ lang dag met ñ dubbel Cap en coke👍🥃
Bly een van Jan se bestes en my heel gunsteling van hom. So verskriklik mooi !
net sy stem aleen is amazing..
Zeer mooi ........................
Perfeksie in 2025
Die mooiste woorde ❤️
As ek vlug in die wind
Word ek die donker se kind
En belydenis die bind my
Met jou tangerine roos tintlint
Word wakker word wakker
Met die newspapergrappe
Vat my ver weg van jou
In Jazz cafe se Omo
So wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son
In Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
Sunnyside se poems
Dryf my sweet sherry toe
Het jy 'n clue my baby blue?
My Rosey so true
En daar's dors in die tyd
Sing die Kaap se wind suid
Kom lê in my arms
Ek het als weggesmyt
Maar wals my my lief
Laat my in angels believe
Ek het gesê jy is die son
In Breyten se brief
Want hy maak ons huil
Maar jy maak my sien
En ek skryf jou gedig
Jakaranda in die reën
En die volmaan's eers blind kind
Sy's happy jy's nou clean
Laat my klim om die glimlig
Heel aand wag
Hierdie visions van jou
My Venus se blouvrou
So vlug-vlug my kind
In die blou lug my kind
So vlug-vlug my kind
In die blou lug my kind
bliksem dis mooi
Baie diep woorde. Pragtige kitaar. Wel gedaan meneer Blom.
I love this song a lot (
If I flee in to the wind
I become darkness's child
Confession binds me
To your tangerine rose tinted lint
Wake up, wake up
With the newspaper jokes
Take me far away from you
In jazz cafe's omo (Omo is a washing powder brand, he is most likely referring to cocaine)
So waltz with me my love
Make me believe in angels
I said you were the sun
In Breytons letter (Breyten Breytenbach is a famous SA writer and painter)
Cause he makes us cry
But you make me see
Sunnyside's poems (Sunnyside is a suburb of the capitol Pretoria)
Drive's me to sweet sherry (Makes him want to drown his sorrows with sweet sherry)
Do you have a clue my baby blue ?
My Rosy so true
And there is thirst in these times
Sing the Cape's winds south (Cape is our southern most region - Cape Town)
Come lye in my arms
I have thrown it all away
So waltz with me my love
Make me believe in angels
I said you were the sun
In Breytons letter
Cause he makes us cry
But you make me see
I write you a poem
Jackaranda in the rain (Pretoria is full of Jackaranda trees)
And the full moons blind child
She's so happy your'e clean now (Drug free)
Let me climb around this smile
Waiting the whole night
These visions of you
My Venus's blue wife
So waltz with me my love
Make me believe in angels
I said you were the sun
In Breytons letter
Cause he makes us cry
But you make me see
So flee, flee my child
In to the blue light my child
So flee, flee my child
In to the blue light my child
ua-cam.com/video/v7MQirV9bj0/v-deo.html
ua-cam.com/video/keaumvqnrmE/v-deo.html
@@StephFourie21Thank you! Still listening to this song 2 years later
@@dunzek943 Same
Belaglik mooi
Dankie vir jou musiek..
Beautiful...
Briljante perfeksie vir die siel
Great
😢 so so so mooi
Hy tree op in Klerksdorp die 28ste Oktober!
Lekker liekie as jy dronk is
Raak my hart...
Love dit
Diep Lekke!
💔
Lekker man
Diep
Gee my hoener vleis my gedagtes hardloop ver weg na jou verlang. wart seer seer raak en seeder word nog mals erger en verder weg vn wat is en was ons gewees.
💔🖤
Watter gedig is hierdie op gebaseer van Breyten? Kan iemand asb se 😅
Wonder ek ook
@@finachliehavenga4845 Ekt uitgevind. Gaan kyk Pasela waarin Jan Blohm is. Hy verduidelik als. Dis op UA-cam. 🔆 Ek hoop jyt n mooi dag
Mense wat gedislike het is elandré fans
😂😂😂
Ek skeer my hierso😂😂
Wies dit?
Jammer Jan Blohm ..mooi lied maar ek is n kol Jan Breyenbach man !
Befokte song
Dugkuns uit die boonste Gestoeltes
Niemand soos jan blohm nie
wens mense wil my uitlos
Het een aand by 'n show van Radio Kalahari orkes verby jou geloop op die trappe en in jou oë gekyk....
..die oë is die vensters vd siel......(ek is nie gay nie). Ek verstaan jou musiek. Moet nooit ophou nie.
Someone asked why are people ticking the ‘not like’ button. I suspect it’s because the ads are so long and the first one is some prick talking about how to get rich on others pain. I got
The initial impression that this was the Brett on video and it was propaganda. Well let’s face it there’s a lot of weird stuff going down. I played it over and got a different long ad then tapped on the screen and at last, thank heaven I heard a beautiful rich voice that soothed my troubled mind.