Ride 4 - Xbox One - Suzuki GSXR 1000-K3 - Nurburgring Nordschleife

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024

КОМЕНТАРІ • 5

  • @eddiesteadygo_sa
    @eddiesteadygo_sa Рік тому +2

    Befok! Ek gun ook ride 4 kliphard! Kan nie wag vir 5 in augustus nie klaar pre order lol 🤣 waarmee het jy record? En wat is j gamer naam? 😁😁😁

    • @gsxrpat6147
      @gsxrpat6147  Рік тому +1

      Oh nee genade ek het glad nie n goeie tyd op die ring nie, lol. Naam is Inferi99. Ek moet vir my n nuwe xbox kry maar kort die kroon eers

    • @eddiesteadygo_sa
      @eddiesteadygo_sa Рік тому +2

      ​@@gsxrpat6147 awesome gan jou add as 'n friend dan gun ons saam sommer! Baie decent in first person sonder brake indicators en racing lines... lol ek nog 'n noob 🤣🤣🤣

    • @gsxrpat6147
      @gsxrpat6147  Рік тому +1

      @@eddiesteadygo_sa Honderds bru. Ek raak te hoog vir geen racing lines nie 🤣

    • @eddiesteadygo_sa
      @eddiesteadygo_sa Рік тому +1

      @@gsxrpat6147 shap sal nou inlog! lol ja nee selfde probleem... paar happe en dis harde werk 🤣🤣🤣