Goeie more julle. Baie dankie vir die video. Ek en my vrou het gewik en geweeg of ons daar moet gaan vang maar nou het julle manne my lus vir Blaauwpan dam. Weereens great video. Wag vir die volgende een.
Baie dankie Andre vir die positiewe terugvoering, die ablusie daar an die Privaat kant is skokkend om die minste te se so hou dit manet in gedagte.sterkte met die hengel
Lekker Julle, julle moet die kombinasie wat julle ook gebruik deel en wys hoe julle die vis skep en vrylaat. Gou weer n video post hoor. Like jou kombuis setup👌.
Hi Jaco, dit is moeilik om te se,hang maar af in watse area jy is. In die Oos-rand aleen is daar Baie om van te kies. As ek jy was join n Paar Facebook groepe,die mense het gewoonlik Baie voorstelle.
Hi julle, welkom in ons valley. Wat was die datum van julle naweek? Ek vis nogal baie by Blaauwpan. Ek geniet julle hengel en is trots Afrikaans om julle lekker hengel te geniet, doet so voorts.
@@Camo_bear_productions ek was Saterdag reg onder die ou klubgebou waar julle die vorige video gemaak het en het darm 3 gekry met een van 4kg. Ek het julle kamp gesien daar oorkant. Lekker fish verder🥰
Goeie more julle. Baie dankie vir die video. Ek en my vrou het gewik en geweeg of ons daar moet gaan vang maar nou het julle manne my lus vir Blaauwpan dam. Weereens great video. Wag vir die volgende een.
Baie dankie Andre vir die positiewe terugvoering, die ablusie daar an die Privaat kant is skokkend om die minste te se so hou dit manet in gedagte.sterkte met die hengel
Lekker Julle, julle moet die kombinasie wat julle ook gebruik deel en wys hoe julle die vis skep en vrylaat. Gou weer n video post hoor. Like jou kombuis setup👌.
Hi Barend,ek Sal definitief so maak.
Ek Sal ook I aparte video maak waar ek almal wys wat ons by blaaupan gebruik.
Ons gaan Sondag vir die eerste keer Blaauwpan toe. Hoop ons kry n paar. Is daar baars ook?
Hi Bennie daar is definitief Baie mooi bass,ek hoop julle het darm n Paar vetties gevang.
Dankie julle vir die lekker vidieo sterkte van die 🎣🏴☠️
Wat is die beste dam vir n dag session veiligheid gewys
Hi Jaco, dit is moeilik om te se,hang maar af in watse area jy is.
In die Oos-rand aleen is daar Baie om van te kies. As ek jy was join n Paar Facebook groepe,die mense het gewoonlik Baie voorstelle.
Julle moet bietjie aston lake toe gaan ook. Sal vir n nice video maak
HI Gerald,ons Sal definitief so maak.
Nie geweet mens kan daar oorslaap nie?
Daar is n opsie om aan die oorkant van die dam te Kamp,of hulle dit nog doen weet ek nie.Ek was n Paar dae trug daar verby en die plek lyk verlate.
Hi julle, welkom in ons valley. Wat was die datum van julle naweek? Ek vis nogal baie by Blaauwpan. Ek geniet julle hengel en is trots Afrikaans om julle lekker hengel te geniet, doet so voorts.
Ons het eersgister begin so 6uur en ek is gister middag so 15:00 huistoe so was n "kort lang sessie"