Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Girl jy moet inskryf vir die nuwe aanbiederspos as dit opkom! 💫
girl jy moet asseblief Moer 'n Boer recap, dit sal so snaaks wees!
Dankie vir jou en al jou moeite!! Maak dit baie meer entertaining!!! Sal veel eerder jou wil kyk!!
Joh!!!!! Jy het ons lank laat wag. Dankie Lisa, soos altyd 'n fees.
Ek het so lang gewag vir hierdie video. Uiteindelik, so opgewonde🎉
Dankie Liza, entertaining soos altyd 😘
Groot voël.Dankie jy bly die beste
Dankie ek geniet jou recap vreeslik jy is super cool daarmee en kan nie wag vir die volgende verslag nie. Giggle lekker saam jou..... 🤫🤫🫢🤣💃💃💃
wanneer kom die volgende een uit?
Groot voël. Hoop jy bied volgende aan
Wens die program kan bietjie langer wees...dink dis n goeie plan want Lisa kan dan stadig wyn drink en dit nie down nie,wie stem saam?😄
Groot voël, lol. Dankie Liza
Watse kort video was die, nee Lisa. Ons kort bietjie meer van jou tyd man🤣
Groot voël! Alhoewel, een van daai boere is meer soos 'n hadida, wat my hond dan wil jaag en gaan opvreet...
Waar is laas week se program Exp 5
Wat is die link vir die online wine shop?
Die episode was klaar VOOR die wyn klaar was... 😯..🧐...🤔... Is die episode bietjie kort.. of hoe 🤔??Nice werk 👍👌✨😁
Groot Voël.. 😂
Groot Voël!!! 13:39
Nee wat Lisa… hulle kort ‘n aanbieder met ‘n bietjie lewe en sin van humor…. doen aansoek ASB😂
Verbaas jy het die girl met die haas oorgeslaan! Ek was 110% seker jy sou iets sê oor dit 😂
Wat praat jy nou...? Dit klink my Lisa skuld ons 'n "short" oor hierdie ene 🐰
Ekt jaaare laas BSV gekyk op Kyknet. Ek KYK NET LMRH!
Groot Voel
Groot voël
How many tickles does it take to make an Octopus laugh? Tentacles 😆
Groot voel
Hello.... Longtime no see.
🦆😂
Groot voël vir Outshoorn! Ek is MAL oor jou top, waar het jy hom gekry? 👀
Ek kyk met Lang oë Vir episode 5.
Ag jy is oulik 10 uit 10
assemblief post meer, ek werk het n lewe, lede is boring, ek wil jou elke dag kyk
Snaaks is snaaks maar het 'n versadigingspunt. "Laf word" s irriterend. Baie kykers is mature. HOU DIT IN GEDAGE AS JY WIL OORLEEF.
Girl jy moet inskryf vir die nuwe aanbiederspos as dit opkom! 💫
girl jy moet asseblief Moer 'n Boer recap, dit sal so snaaks wees!
Dankie vir jou en al jou moeite!! Maak dit baie meer entertaining!!! Sal veel eerder jou wil kyk!!
Joh!!!!! Jy het ons lank laat wag. Dankie Lisa, soos altyd 'n fees.
Ek het so lang gewag vir hierdie video. Uiteindelik, so opgewonde🎉
Dankie Liza, entertaining soos altyd 😘
Groot voël.
Dankie jy bly die beste
Dankie ek geniet jou recap vreeslik jy is super cool daarmee en kan nie wag vir die volgende verslag nie. Giggle lekker saam jou..... 🤫🤫🫢🤣💃💃💃
wanneer kom die volgende een uit?
Groot voël. Hoop jy bied volgende aan
Wens die program kan bietjie langer wees...dink dis n goeie plan want Lisa kan dan stadig wyn drink en dit nie down nie,wie stem saam?😄
Groot voël, lol. Dankie Liza
Watse kort video was die, nee Lisa. Ons kort bietjie meer van jou tyd man🤣
Groot voël! Alhoewel, een van daai boere is meer soos 'n hadida, wat my hond dan wil jaag en gaan opvreet...
Waar is laas week se program Exp 5
Wat is die link vir die online wine shop?
Die episode was klaar VOOR die wyn klaar was... 😯..🧐...🤔... Is die episode bietjie kort.. of hoe 🤔??
Nice werk 👍👌✨😁
Groot Voël.. 😂
Groot Voël!!! 13:39
Nee wat Lisa… hulle kort ‘n aanbieder met ‘n bietjie lewe en sin van humor…. doen aansoek ASB😂
Verbaas jy het die girl met die haas oorgeslaan! Ek was 110% seker jy sou iets sê oor dit 😂
Wat praat jy nou...? Dit klink my Lisa skuld ons 'n "short" oor hierdie ene 🐰
Ekt jaaare laas BSV gekyk op Kyknet. Ek KYK NET LMRH!
Groot Voel
Groot voël
How many tickles does it take to make an Octopus laugh? Tentacles 😆
Groot voel
Hello.... Longtime no see.
🦆😂
Groot voël vir Outshoorn! Ek is MAL oor jou top, waar het jy hom gekry?
👀