Die terreur tog en Houdini verhaal van Ananias Mathe

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 чер 2024
  • Seisoen 2 skop af met die storie van ‘n man wat Suid-Afrikaners wou laat glo dat petroleum jellie hom sou help om uit een van die mees beveiligde tronke in die land te ontsnap. Ananias Mathe was regoor die land berug vir sy kul-jou-hier-kul-jou-daar verhaal. Maar syne was meer van ‘n veldtog van terreurl as ‘n onskuldige tower kunsie - en sy dramatiese ontsnapping bly steeds ‘n misdaad raaisel.
    ___________________________________________________________________________________________
    'True Crime South Africa - die Afrikaanse weergawe' is gebasseer op die 'True Crime South Africa' podgooi reeks deur Nicole Engelbrecht. Webpage (www.jacarandafm.com/jacpod/tr...) · Find more from JacPod (www.jacarandafm.com/jacpod/)
  • Розваги

КОМЕНТАРІ •