GESEËND - TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024
Вставка
- Опубліковано 9 лют 2025
- Baie Welkom by LewenSentrum se aanlyn stroom/diens. Dankie dat jy vanoggend saam met ons inskakel.
Laai ons digitale Preeknota vir die oggend diens hier af bit.ly/preeknota
As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
Vir eenige navrae stuur vir ons ‘n epos aan info@lewensentrum.org
As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
. Geniet vanoggend se diens
CCLI Music Reproduction Licence™
454980
CCLI Streaming Plus Licence™
242738
Dankie vir die woord
Stem 100% om vas te staan vir Jesus, die woord en bid
Aanhouer wen
Vir die wat getrou is aan God sal my beloftes waar word
Hou net vol nie maklik nie maar moeite werd
God is getrou
Fokus is op God
Baie dankie aan die aanbiddingspan vir al die mooi Afrikaase aanbidding.
Wow wow wow wat n wonderlike boodskap. Liewe Andries is daar nie dalk n moontlikheid dat jy jou afr preke in n boekvorm kan uitgee nie eral vanaf 23 tot op hede. Ek wil jou preke oor en oor en oor lees. Wat n wonderlike kind van ons Liewe Vader is jy nie.
Baie dankie vir die mooi boodskap Andries, baie dankie Francois dat jy my Tom se doop waargeneem het. Baie dankie Here dat U my gebede verhoor het, en my man se lewe gered het. Ons stap nou saam en met nederigheid stel ons, onsself beskikbaar vir God, Sy seun Jesus en die Heilige Gees. Aan God al die eer
Andries, ek dink die Here het jou gemaak hierdie preek preek met my in gedagte. Elke woord, elke teksvers is ek - veral daai Jeremia, sinkende modder geloof! Dankie, ek gaan hierdie week met ‘n lied in my hart in.
Ek bly in Kanada en luister al vir jare na LewenSentrum- doen so voort!
Dankie Andries n wow boodskap....nou wag ons vir n boek van oordenkings of preke...wees geseend en weet VADER GOD weet en ken j hart en HY IS DAAR vir jou en Lewensentrum
Baie Dankie vir hierdie pragtige boodskap so leer saam 🙏
AMEN AND AMEN
Dankie Pastoor Andries ek is soos Jeremiah wat in die gat is en dinge op oomblik in my lewe is nie soos dit mut wees nie ek kon net nie verstaan hoekom als met my gebeur as ek net niks harm aan niemand doen nie. Dankie vir die boodskap 🙏
Ek is ook in n diep gat en vra dag na dag Jesus help ek kan nie Meer nie ,Maar ek weet verseker JESUS GAAN MY GEBEDE VERHOOR EN HULP IS OP PAD en vra dat jul my in julle gebede insluit
Baie dankie Past. was n wonderlike preek
Dankie vir hierdie boodskap wat ek nodig het.
Amen dankie vir die boodskap 🙏🙏🙏🙏
Baie dankie diep geroer deur boodskap
Goeie nnd ons het regtig nodig om tot op daai geestelike dankbaarheid te kom. Ek sit met 3 kiners wat nie werk in my huis maar omdat ons di Here dien is ons meer as gseend wat ons geestelike lewe betref. Noupoort.
Baie dankie 🙏
Amen 🙏🙏🙏
Amen God wees my genadig
Dankie vir hierdie besonderse boodskap vandag!! 🙏❤️
Dankie Andries so waar ons almal is vol modder maar weet ons Mt vra here red my .
Dankie vir hierdie mooi waar boodskap
Wat n fantastiese preek baie baie dankie
Baie dankie Andries. Wat n boodskap vanoggend. Baie dankie
dankie.
Dankie ek het hierdi soo nodig gehad.
Dankie vir die besondere boodskap.... soooo waar
Flip hierdie was ‘n fantastiese boodskap Andries. My diep geraak!!!
Waar is vanaand se diens.
Hoe kan ons deel word van die 201 bespreking
Andries jy het n goeie preek gehad Kan jy my n eerlike antw gee op die volgende vraag Is jy gelukkig in Amerika Sal graag jou antw wil weet
Kassie Andries is Dan in Amerika, het jy nogtans Na SY preek geluister! Waarop Moet Ek Dan In Gaan Om ook Na SY preke te luister! Het Altyd geluister toe hy nog in Alberton was! Bly Nou in Heidelberg en mis die Prediker Se preke iets vreesliks! Kan jy my enige inligting verskaf? As hy nog WEG is van Alberton hoe kry Ek dit Nou geluister? Asb asb asb!!!! Mis dit iets vreesliks!!! Christine Swanepoel
Amanda ek stem, Andries n boek asb.