Erediens II 21 April 2024 II Ds Wickus van der Watt

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 лют 2025
  • Tema: Dis dalk ongemaklik...
    Teks: 1 Korintiërs 9:19-23
    Ons gemeente is aan die beweeg om golwe van liefde en lig te wees vir die wêreld in nood.
    Die gemeente het drie Kampusse:
    NG Kompleks - Wavecrest
    Da Gama kerk - Da Gama weg
    NG Kerksaal - Paradysstrand
    Die huidige leraars is:
    Ds Joe Janse van Rensburg (Gemeenteleier)
    Ds David Higgs (Groepe)
    Ds Nardus Greyling (JONK-Leraar)
    Ds Janida van der Westhuizen (Bedieninge)
    Prop Hessie van der Watt (Jeugwerker - Kinderbediening)
    Die huidige herder is:
    Ds Enslin van Velden

    Indien jy meer wil weet van die gemeente besoek gerus ons webtuiste: www.ngkjeffreys.co.za
    Volg ons op Facebook:
    / jbaaigemeente
    Volg ons op Instagram:
    / ngkjbaai
    Vir bydraes:
    NG Gemeente Jeffreysbaai
    ABSA Tjekrekening
    5170 145 625
    Takkode: 632005

КОМЕНТАРІ •