"Want jy is boer"

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 вер 2024
  • Cassie Carstens het die video van Louis en Cora de Kock gemaak. Dit is deel van die 10 jaar vieringe van die gewilde Wildeklawer-sporttoernooi.
    Musiek is Adam Tas.

КОМЕНТАРІ • 4

  • @lindatinkler6653
    @lindatinkler6653 3 роки тому +1

    Best song ever

  • @hanolee1
    @hanolee1 6 років тому +4

    Dis so mooi! Ek hoop almal kan sien wat ons boere vir ons doen! Kyk hoe le dai mooi beet in n regte Boer se hande.

    • @juniorjvrensburg328
      @juniorjvrensburg328 3 роки тому +2

      Ek wens ek kan hom ontmoet en hom bedank dat hy so mooi oor die plaas opset kan sing

    • @hanoleemarais3248
      @hanoleemarais3248 3 роки тому +2

      Hy sing baie mooi! Maar sy woorde is waar. Om te boer is nie vir almal nie. Dis nie elke man wat kan staan as n boer nie. Vader het n boer spesial uit gekerf om te kan boer. Dit lyk altyd lekker vir mense om te boer maar hulle weet nie hoe moet n boer kan vas staan in ons geloof nie en hoefeel geloof jy moet he nie. Dankie aan al ons boere.