Verander jou kop, verander jou lewe. Deel 3. Johan Smith [17 Feb 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 лют 2021
  • Johan Smith het tydens hierdie Ekerk Lewendig Bybelskool episode met ons gesels oor die verhouding tussen jou denke, jou brein en jou gemoedstoestand. Kyk gerus saam.

КОМЕНТАРІ • 8

  • @Zennie007
    @Zennie007 Рік тому

    Baie dankie

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 3 роки тому +1

    Dankie Johan vir jou boodskap ek verstaan dit nou beter.God seen jou .Amen Abba.

  • @annemarieventer7715
    @annemarieventer7715 3 роки тому +1

    Baie baie dankie Johan. Hoe ongelooflik is die brein net nie. Ons besef dit nie altyd nie en laat so maklik toe dat negatiewe denke ons siek maak en totaal oorheers. Met Jesus se hulp en harde werk kan ons dit verander. Nogmaals dankie.

  • @amaluyt1
    @amaluyt1 3 роки тому

    Hierdie is baie interant. Luister. Nie ñ preek nie.

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 3 роки тому

    Dankie Johan.

  • @sanettekruger9585
    @sanettekruger9585 2 роки тому

    Wat sou die práktiese raad wees hóé om jou denke te verander..?

  • @carolsymington9345
    @carolsymington9345 3 роки тому

    Dit was nou baie interessant

  • @marlenebotes6600
    @marlenebotes6600 2 роки тому

    nnnknn