Baie dankie Stephan. Is jou transpirante aflaaibaar. Wil ander ook daarvan vertel wat nie toegang het tot internet. Baie leef en gebruik hulle inkomste vir noodsaaklikste. Ek het ook vir jare in vrees en angs gelewe a.g.v.elke diens my weer "bekeer" en eens toe ek verstaan van "In Christus" het my lewe en denke verander. Moet erken dat ek op 66jr oud nogsteeds myself vind om " condemnation" lewe. Daarom bid ek saam dat hiertoe boodskappe baie mense ook sal vrymaak. Die Here seën jou en E-kerk.
Dankie Stefan vir uitleg van die woord .Geseend is jy.Amen Abba Vader.
Baie dankie vir waarde toegevoeg.Lekker om te luister.
Baie dankie Stephan. Is jou transpirante aflaaibaar. Wil ander ook daarvan vertel wat nie toegang het tot internet. Baie leef en
gebruik hulle inkomste vir noodsaaklikste. Ek het ook vir jare in vrees en angs gelewe a.g.v.elke diens my weer "bekeer" en eens
toe ek verstaan van "In Christus" het my lewe en denke verander. Moet erken dat ek op 66jr oud nogsteeds myself vind om
" condemnation" lewe. Daarom bid ek saam dat hiertoe boodskappe baie mense ook sal vrymaak. Die Here seën jou en E-kerk.
Dankie vir 'n kosbare boodskap 🙏🏻
Baie dankie Stephan
Ek kon so baie leer , ook om anders te dink. Dankie.
Wow ! Baie dankie Stephan
Is al die 4videos van preke oor verander jou denke, verander jou lewe nog op You Tube beskikbaar om na, te kyk Stefan.
Ek het