So val jy in en uit sonde! [14 Feb 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 лют 2021
  • Sondag oggend het Stephan Joubert met ons gesels tydens ons Ekerk Lewendig regstreekse preek. Ons kyk saam met hom na Petrus en praat oor "So val jy in en uit sonde!"

КОМЕНТАРІ • 9

  • @rinamarx5742
    @rinamarx5742 Рік тому

    Stephan, ek het die boodskap vandag weer gekyk. Dankie, die boodskap het my ín die hart getref. 🙌🙌🙌🙌

  • @annemarievisser850
    @annemarievisser850 3 роки тому +1

    So dankbaar vir jou ds Stephan se liefdevolle Jesus hart wat jy met ons deel, ons oplig en bemoedig Nou kan ek opnuut met meer deernis, sonder oordeel met meer insig my naaste lief he en dien. Mag jy n lang lewe geniet saam met hulle wat jy lief het

  • @user-lk1zz6rq3l
    @user-lk1zz6rq3l 21 день тому

    Baie dankie vir nog n sterk boodskap

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 роки тому

    Dankie vir hierdie boodskap. So baie struikel ek. Ek moet dan weer bely dat ek gefaal het.

  • @gerhardusdirkpretorius8917
    @gerhardusdirkpretorius8917 3 роки тому +1

    Danki Stefan dat jy God se WOORD vir ons so sonder "beskulgde prediking" en ook in alledaagse taalgebruik verduidelik.
    Ek bid vir jou.

  • @annamariewilke303
    @annamariewilke303 3 роки тому +1

    Amen. Dankie Stephan. Mag die Here jou seën

  • @susannavandermerwe2730
    @susannavandermerwe2730 3 роки тому

    Dankie Stephan

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 роки тому

    Goeiemôre Baie 👍🙏

  • @ponieetsebeth4196
    @ponieetsebeth4196 3 роки тому

    Baie dankie!