Die tendens om jou kind n "unieke" naam te gee om anders te wees is vertraag.... Almal gaan die spelling of uitspraak opfok. So geluk, jou kind is vir die eerste span gekies of nommer 1 op die top10 net vir die skoolhoof om weer die naam op te fok voor die hele skool.
🤣 Well said Jonnas!
Briljant! Iemand moes dit sê en nou het jy!!
❤ 😂 Brilliant. Well done
Jy werk deesdae soos 'n prokusielyn van treffers! Jou woordkeuse en sinspeling is BRILJANT!
Lekker Fanie!
of Danie...
Wow! Dis mooi ... Baie mooi!
Ik begrijp niet veel. Maar het is een heel leuke taal.
Great song ricus🙌🏻❤️
Great song Radio Raps😂😂😂
Well done bulla!!!!!!!!!!..like it alot!!!!
😂 Vir wie moet ek nou welgedaan sê? Rikus of Johnathan? 🤔 😉 😂
Daar vat hy n moerse lekker een daai man wat daai Boombox tokkel well done my maat
Awesome boet. Jy is cool😂
Maak n liedjie van malcolm marx... die tennis tune (rugby tune)
Yes . Lekker dis I shap song ❤
Hoe lekker lag hierdie Koos nou op so n koue Maandagoggend!
Ons kort n karoake weergawe!😂
Legend!!
RIcus isie nuwe leon😂
🎉❤
Nice boet 🎉
Nice liedtjie😂
😂😂😂😂
🤣🤣🤣 🤣🤣
Befok!
Die tendens om jou kind n "unieke" naam te gee om anders te wees is vertraag....
Almal gaan die spelling of uitspraak opfok. So geluk, jou kind is vir die eerste span gekies of nommer 1 op die top10 net vir die skoolhoof om weer die naam op te fok voor die hele skool.
En hoe sê mens jou naam?😂
@@Okcoolou hahaha Frikkie
Ai as die mammas en pappies maar net wil leer. Shame.