Tekens van tye as waarskuwing vir die Boere. Niklaas jv Rensburg. Deel 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 108

  • @bevleighlange3312
    @bevleighlange3312 4 роки тому +4

    Net GOD Kan Ons Help - en die mense wat HY kies om vir ons te help. Amen

  • @hallodanel1456
    @hallodanel1456 4 роки тому +4

    Ek wonder wie die video praatjie kyk in 2020 Augustus ,tydens Covid19! Ek geniet die boodskap,dankie.Ja,ons is ń verbondsvolk.

  • @frederickaallen9632
    @frederickaallen9632 3 роки тому +1

    Dankie baie....

  • @lucaswilhelmmeyer6943
    @lucaswilhelmmeyer6943 3 роки тому +1

    Die huis is die plek waar God gedien moet word...my eie huis..... nou is ons 2 jaar later!.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  3 роки тому

      Alles in God se tyd jy. Nie ons sin nie. Ons kan probeer begryp maar God bepaal.

  • @frederickaallen9632
    @frederickaallen9632 3 роки тому +1

    Geseend is jy vir die boodskap dankie my vriend

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 4 роки тому +3

    Dit is nou 2020!! Oktober...?? Nou met die Senekal groot storie....

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 роки тому

      Ek dink wat nou aangaan is die mielieblare in Bloem wat brand

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 2 роки тому +1

    En nou! Het die Parlement af gebrand! Shoe

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  2 роки тому

      Jys oplettend. Lanklaas van jou gehoor. Moenie so stil wees nie. Dinge gebeur nou.

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 6 років тому

    Lees meer God se Woord en minder v Siener...glo ek.Natuurlik kry ons swaar...en ek lief my volk.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +3

      N mens wat nie sy geskiedenis ken nie, weet nie waarheen hy of sy opad is nie. Dis juis omdat ek my Bybel lees dat el weet Siener was n ware Godsman, gestuur vir ons Volk om deur sy boodskappe gewaarsku te wees en sodoende reg te wees vir wat kom, geestelik, verstandelik en fisies. Dis ook die rede waarom ons profete in die Bybel het. God het natuurlik nie opgehou om profete te stuur in die Bybeltyd nie. Sy werk met Sy skepping gaan nog daagliks voort. Laat hy wat ore het boor. Laat hy wat oë het sien.

    • @chantellcoetzee4873
      @chantellcoetzee4873 4 роки тому +1

      Ek se altyd God het aan Noag verskyn om Sy mense te waarsku en mense het vir Noag gelag... So, sien ek dieselfde storie met oom Siener... Mense lag en spot hom.
      Wat het met die mense gebeur wat nie na Noag geluister het nie? Wel, ek Sal nie saam hul verdrink nie! Ek Sal luister en sien.
      Ek glo in my hart dat God oom Siener op ons pad gesit het om Sy volk te waarsku.

  • @mariette911
    @mariette911 6 років тому +2

    Geniet jou videos, en hoe jy dit oorvertel. En veral die geloofs aspek wat deel is van dit. Hoop daar is nog videos, het na almal gesluister tot by hierdie laaste een. Groete M

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +2

      Dankie mariette911. Ek gaan aanhou. Daars nog heelwat vissioene om te bespreek. Maar dankie weer vir jou goeie aanmoediging.

    • @mariette911
      @mariette911 6 років тому +1

      Jakkals J-Files Baie bly om te hoor, ek hou van jou manier van vertel, en sien uit na die volgendes! :)

    • @a.p6419
      @a.p6419 6 років тому +1

      mariette911 ek ook 💕

  • @suzieswan7794
    @suzieswan7794 6 років тому +1

    Amen

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 6 років тому +2

    Dankie jakkalas

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +6

      M Pretorius mooi vlag daai. Jy weet Siener het gesê daai is die vlag wat weer gaan wapper oor n vrye Volk. Maar hy gaan strepe hê. Ek het nooit geweet wat hy bedoel het nie. Tot eendag, toe lees ek in die engelse vertaling Jesaja 53:5 But He was wounded for our trangressions, He was bruised for our iniquities, the chastisement of our peace was on Him, and with His stripes we ourselves are healed. En ek besef dis dit. Ons voor ouers, ons voormense, kinders, oumas en oupas, vrouens se strepe is op ons vlag want van daardie tyd af, van ons begin af, was ons vervolg deur die bose. Maar elke keer vee o s die trane af en elke keer staan ons op. Eendrag maak mag.

    • @magdapretorius6495
      @magdapretorius6495 6 років тому +2

      Ek volg al jou videos. En siener se goedjies. Wie dink JY is die man met die bruin klere?!

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +1

      Daar is twee van hulle. Een bet te doen met Duitsland. Die ander een glo ek is tans in ons parlement en staan reeds op vir ons regte. Maar ek kan verkeerd wees.

    • @magdapretorius6495
      @magdapretorius6495 6 років тому +3

      Ek bid net ag Here die finale stryd moet net nie te lank wees nie.

    • @magdapretorius6495
      @magdapretorius6495 6 років тому

      O ja wat sou dit wees as dit groen is dan dor en weer groen? Dit is dalk na die winter of hoe?

  • @Juiced10111
    @Juiced10111 6 років тому +3

    Ek wonder hoeveel bruin suits die jaar gekoop gaan word. :)

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 Рік тому

      dit is nie n bruin pak klere nie , dit is n UNIFORM dis die Browns , so die man is a militere leier , nie n politieke leier nie

  • @hettalombard303
    @hettalombard303 5 років тому +2

    Seënwense vir Jou ook.

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 Рік тому

    Wat van die man in die grys pak en wat beteken die grys?
    Siener het gesê dié man lyk nes die minister Piet Grobbelaar

  • @DonaldDods
    @DonaldDods 5 років тому

    kan die "blou briewe" dalk n "Note Verbale" wees ....
    Note verbale
    A note verbale (French pronunciation: ​[nɔt vɛʁ.bal], is a formal form of note and is so-named as it originally represented a formal record of information delivered orally.
    It is less formal than a note (also called a letter of protest) but more formal than an aide-mémoire. A note verbale can also be referred to as a third person note (TPN). Notes verbale are written in the third person and printed on official letterhead; they are typically sealed with an embosser or, in some cases, a stamp. All notes verbale begin with a formal salutation, typically:
    “ The [name of sending state's] Embassy presents its compliments to the Ministry of Foreign Affairs and has the honor to invite their attention to the following matter. ”
    Notes verbales will also close with a formal valediction, typically:
    “ The Embassy avails itself of this opportunity of assuring the Ministry of its highest consideration ”
    Notes verbales composed by the British Foreign Office are written on blue paper
    en.wikipedia.org/wiki/Diplomatic_correspondence

  • @albertpost9776
    @albertpost9776 5 років тому +1

    Ek verstaan dat daar 'n landwye staking vir 26 en 27 Maart 2019 beplan word. Die groot vraag is hoe die landwye staking homself sal uitspeel en hoe dit met die res van die profesieë van Siener inpas.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 років тому

      Dit maak nogal sin. Siener het gesê geweld gaan uitbreuk net voor n belangrike verkiesing. Alles sal bymekaar inpas.

    • @thugbob2timestwice
      @thugbob2timestwice 5 років тому

      Verstaan jy darm al 1+1?

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 6 років тому +5

    Hou van die eenvoud v jou videos. Nie vol fancy goed nie maar treffend. Dink jy die blou briewe gaan letterlik blou wees of is dit simbolies?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +4

      M Pretorius simbolies. As Siener gepraat het van blou was dit gewoonlik Duitsland.

  • @cwaventer
    @cwaventer 6 років тому +7

    kan iemand net vir Gustav van Suidlanders ook sê dis ook nie hy nie

  • @marlenepienaar574
    @marlenepienaar574 4 роки тому

    Dinge het verander, so kan jy asb die tekens van die tye oordoen soos vir 2020. Dan wonder ek of die kleur blou iets met Duitsland te doen het, dalk is die 3 briewe van Duitsland?

    • @true5188
      @true5188 Рік тому

      Dis sus en dan so . Raai raai verhaal deur almal word gekoppel soos dit mense pas en n volgende verkiesing is alweer op die horison in 2024. More kan nie voorspel word nie want jy weet nie wat op jou wag nie.

  • @johnawoest
    @johnawoest 6 років тому +5

    Ek dink ons wag net vir daai reen

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому

      John Woest oom John. Dis voor die deur.

    • @thugbob2timestwice
      @thugbob2timestwice 5 років тому +1

      Ons wag nou nog oom, winter is verby. 2mm op die plaas gehad in die boesmanland.

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 6 років тому +1

    En wats jou denke oor die interim of tussentydse regering nadat ons kry wat ons soek?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +2

      M Pretorius dit gaan ons weet as daai persoon opstaan in Duitsland en na ons begin kyk wat ek dink binnekort gaan wees aangesien die grondwet nader en nader is aan verandering. Ons het die Duitsers gehelp toe Engeland ons mense wou gebruik om Duitswes aan te val. Die bloed gaan loop hier en daarom is dit vir my belangrik om ons mense te waarsku en om hulle geestelik gereed te maak vir wat kom. Dit gaan nie maanskyn en rose wees nie maar vir die wat God toevertrou gaan daar n uitweg wees. N wit laken oor ons soos Siener gesien het en dan die wit tente. Openbaringe speel nou af voor ons oe.

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 4 роки тому +1

    Ek hoop hulle versuip almaal in die see

    • @mariadk127
      @mariadk127 4 роки тому +1

      Ek se jou nou, daai klomp poep ruiker leaders in parlement het almal huise oor see so, as daar kek Kom dan is dit presies waantoe hul gaan hardloop,... Oor see. Ek hoop dit gebeur sommer binnekort dat ons hierdie land kan fix, ek bid net ons afrikaner volk het geleer uit die apartheid tyd en dat dit nooit weer so moet wees nie.

  • @dalenepotgieter9337
    @dalenepotgieter9337 6 років тому

    BOODSKAPPER MESSENGER...HET NOU HEELWAT VIR JOU GESTUUR, GAAN DAAROOR EN DAN GEE JY MY TERUGVOER.

    • @dalenepotgieter9337
      @dalenepotgieter9337 6 років тому

      O JA EK VERGEET NET SOOS GOD ISRAEL UIT EGIPTE GEROEP HET SO ROEP HY NOU SY MENSE UIT VALS AANBIDDING UIT. OPENBARING 14 SE KOM UIT HAAR UIT MY VOLK. JY SAL ALS SIEN IN DIE STUDIES. MAG DIT VIR JOU TOT SEEN WEES. LIEFDE GROETE IN ONS MESSIAH

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому

      dalene potgieter ek vir jou reeds terugvoering gegee. Ek is n boer afrikaner wat op my Vaders se geskiedenis vas staan. Geen doktrine sal my verander nie. Omdat ek my Bybel lees elke dag. Nie versies nie, maar skrifte. My aandag gaan nie net oor watse dag die Sabbat dag is nie. Exodus 20:9-11 sê ses dae met jy arbei en al jou werk doen en op die sewende dag moet jy rus. Vir ons het Sondag die sewende dag geword vir baie redes soos ek by jou versie stukkies gemeld het. Jy moet my maar verskoon, maar dit gaan meer vat as Sabbatdag oortuiging doktrine om my geloofsdenking te verander. Ek weet hoekom ons die Sondag begin aanbid het, dit het al in die woestyn begin toe die Israeliete te bang was om God se regte naam te gebruik. Toe weer na Jesus opgevaar het, het Sy dissipels op Saondag aanbid. Dit kan ek bewys deur vir jou te sê, Jesus het opvevaar hemel toe op n Donderdag. 10dae later was dit n Sondag, die Pinksterdag, was n Sondag. Elke jaar van daar af was Pinkster dag op n Sondag. 50dae na paas Vrydag

    • @dalenepotgieter9337
      @dalenepotgieter9337 6 років тому

      EK IS OOK N BOER AFRIKANER, DIE WOORD SE MENS SAL NIE VAN BROOD ALLEEN LEWE NIE MAAR VAN ELKE WOORD WAT UIT DIE MOND VAN GOD GAAN. DIT IS WOORD WAT EK JOU GESTUUR HET, NET MENSE SE DOKTRINE NIE GOD SE HEILIGE WOORD. OBVIOUSLY HET JY NIE MOEITE GEDOEN OM DIT NA TE GAAN NIE. DIE BYBEL SE MY VOLK GAAN TEN GRONDE WEENS N GEBREK AAN KENNIS MAAR AS HY DEUR SY GEES MENSE LEI IN SY WOORD EN DAAI MENSE GEBRUIK IN SY OES DAN STEL HULLE NIE EERS BELANG NIE. JOU BESLUIT OF JY SELF GAAN ONDERSOEK OF NIE. EK GLO OOK ONS IS GOD SE VOLK MAAR EK GLO OOK ONS MOET GEHOORSAAM WEES AAN GOD EN SY WIL DOEN NIE PASTORE EN KERKE VOLG NIE. WOORD EN WOORD EN WOORD. DIE JOODSE EN ENCYLOPEDIA VOL 5 PAGE 41 SE ESAU-EDOM IS MODERN JEWRY EN DAT DIE BLANKE WESTERSE NASIES DIE WARE ISRAEL IS EN DAT HULLE ONS HAAT. SO JA EK IS OOK N AFRIKANER NET SOOS JY MAAR MY VADER SE WOORD IS VIR MY NR EEN. BAIE GAAN VERLORE GAAN JUIS OMDAT GOD HULLE MEER LIG WIL GEE EN HULLE STEL NIE BELANG NIE. GOD GEBRUIK NOG STEEDS MENSE OM IN SY WINGERD TE WERK. DIT IS VOLGENS DIE WOORD VAN GOD DIE SONDE TEEN DIE HEILIGE GEES WANNEER GOD JOU MEER LIG WIL GEE EN JY SE EK GLO WAT EK GLO. EK EK EK, JESUS WAS HUMBLE AND SO SHOULD WE BE HUMBLE. N WARE CHRISTEN SAL SE JA EWIGLEWENDE VADER EK SAL ONDERSOEK IN U WOORD EN KYK OF DIT SO IS. N WARE CHRISTEN SAL NOOIT DINK HY IS ALWETEND NIE EN GOD KAN HOM NIKS MEER LEER NIE. ONDERSOEK ALLES EN BEHOU DIE GOEIE, SO BLY EK HET DIT GEDOEN EN IN GOD SE WAARHEID KAN JY GEEN FOUT VIND NIE. JOU BESLUIT OF JY BELANGSTEL OF NIE. MAG ONS VADER MET JOU WEES.

    • @dalenepotgieter9337
      @dalenepotgieter9337 6 років тому

      O JA DIE BYBEL SE JOU PRESIES WANNEER DIE SABBAT IS. GAAN LEES OOR DIE KRUISIGING VAN DIE VRYDAG EN DIE SABBAT. LEES MET AANDAG DALK TEL JY DIT OP. DIT IS HOEKOM ONS SELF DIE WOORD MOET STUDEER.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому

      Dankie

  • @johnawoest
    @johnawoest 6 років тому +1

    Was die eerste blou brief nie reeds daar met usaf en die kaap nie?

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +1

      John Woest ek glo nie so nie oom. Siener het gesien daasrs moeilikheid in die parlement. En daar is n platboomskuit in Duitswes. Ek glo die moeilikheid in die parlement gaan wees oor die grondhervorming.

    • @johnawoest
      @johnawoest 6 років тому +1

      Boodskapper Messenger ek glo ook so ja.

    • @millintribe6997
      @millintribe6997 6 років тому +1

      Daar is baie profetiese waarskuwings om uit die kaap te bly. N tsunami gaan miljoene laat omkom. Ek droom ook al vir n jaar van die water wat kom

  • @neelsboonzaaier5022
    @neelsboonzaaier5022 6 років тому

    Wie is die spreker in die rede? ??

  • @piethuman3579
    @piethuman3579 5 років тому +2

    Dit is maklik om jou boodskap ter harte te neem. Ons Skepper IS tog ons ENIGSTE werklike hoop! Maar as 'n videovervaardiger wil ek tog positiewe kritiek uitspreek; 'n Video is bedoel om van SINVOLLE BEELD gebruik te maak. Waar is jou gesig, en jou lyftaal wat so baie kan sê? Om die heel tyd net na groen blare te kyk is nie net vervelig nie, maar laat mens wonder wat jy wegsteek!? Is jy bang vir iets? Kom aan! Jy gaan nog baie meer oortuigend wees as jy nie agter die kamera wegkruip nie! Dankie vir jou uiteensettings, maar wys tog asseblief vir ons of jy man of muis is! Sterkte!

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 років тому +1

      Dankie. Ek maak nie die videos om naam te maak of bekendheid te werf nie. Ek weet dat mens maar baie keer hang aan die spreker in plaas van die Skepper. Ek doen wat ek voel om te doen en soos ek gelei voel. Ek deel net n eenvoudige boodskap, dis al.

    • @thugbob2timestwice
      @thugbob2timestwice 5 років тому +2

      Oom kan nou maar sê wat oom wil! Dit was lekker in die army💃

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 років тому

      Piet. Wil jy my dan nie help op beter videos te maak nie?

  • @rynhardtvanrensburg2187
    @rynhardtvanrensburg2187 4 роки тому +1

    Hulle gaan Namibiers se grond vat en hul voortbestaan gaan bedreig word,daarom die vlug na SA!

  • @magdapretorius6495
    @magdapretorius6495 6 років тому

    Wil net hoor of jy die visioene uit AS se boek kry of op n ander plek...hoe nader mens aan die oorspronklike visioen is hoe beter.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  6 років тому +1

      M Pretorius die eerste boek van AS. Die mees akkuraatste en glad nie deur ander organisasies in gemeng nie. Gedruk in 1995. Met al die oorspronklike vissioene daarby.

  • @jacquesvandyk809
    @jacquesvandyk809 5 років тому

    Die eerste blou brief is afgelewer

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  4 роки тому

      Oms moet in ag neem dat Siener gesê het daars probleme in die parlement, dis daar waar ons die oog moet hou. Dan sal ons weet van die eerste blou brief.

    • @jennyengland2506
      @jennyengland2506 Рік тому

      Waar het jy die inligting gekry

    • @jennyengland2506
      @jennyengland2506 Рік тому

      Waar het jy die inligting gekry

  • @michaellawson6533
    @michaellawson6533 5 років тому

    Niks is duidelik nie.

  • @willemvanstaden3292
    @willemvanstaden3292 6 років тому

    boereafrikanerseun@gmail.com - sal jy groot asseblief die boek met visioene vir my ook epos? Ek wil dit bitter graag uitdruk en weer 'n slag deurlees - hierdie keer as 'n volwassene met verstand... Dankie by Voorbaat Jakkals! :)