Siener van Rensburg en Weskaapland en so bietjie ekstra

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 26

  • @TheodoreAndor
    @TheodoreAndor 5 років тому +11

    Voor ons nie die Seun aanbid nie sal dit sleg gaan. Hierdie ook n boodskap aan Adriaan Snyman en sy volgelinge. Oom Adriaan glo nie in Christus as die Messias nie. Dis my grootste probleem ook met Suidlanders. Hulle móét fokus net op Jesus. Die Seun is die Beeld..Gesig..Spraak en Naam van ons Vader. En dis my grootste bekommernis tans dat menigte Boer nie dit so sien nie. Daars nie n Jaweh nie net die Lam. Veral in Suidlanders bestuur ook..so die kern moet regkom. Ons moet bid en vra dat hulle oë sal oopgaan.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 років тому +3

      Ek stem saam. Ek ken nie vir oom Adriaan persoonlik nie maar ek weet hy was n Christen toe hy studies gedoen het oor Siener van Rensburg juis omdat Siener se geloof in Cbristus altyd eerste gekom het. Met die 1914 rebellie het Siener selfs gesê dat hy nie n wapen sal optel nie, want God is met hom. Daar is ver te veel verleiding wat onder ons volk ingestroom het omdat hulle nie self Bybel lees meer nie. Nou gryp hulle na elke halm. Maar God se ons moet Hom vertrou. Psalm 118:8

    • @truthwalker5073
      @truthwalker5073 5 років тому

      Ek moet verskil van jou daar. Want ek het al met my eie ore gehoor hoe hulle hoof bestuur Jesus se naam noem en sê ons moet saak met Jesus regmaak sodat Vader saam met ons sal wees.

    • @nopnop6259
      @nopnop6259 5 років тому +5

      @@truthwalker5073 Daar is 'n verskil tussen net elke nou en dan Sy naam in die gesprek in gooi en werklikwaar Hom dien en gehoorsaam. Ware Christenskap gaan oor wat jy doen, nie wat jy sê nie.
      Moet nie jou vertroue plaas in mense nie(suidlanders), ons sal nooit self regkom nie maak nie saak wat nie.
      Plaas jou vertroue in Hom en dien Hom, dit is die enigste uitweg.

    • @truthwalker5073
      @truthwalker5073 5 років тому +2

      @@nopnop6259 Jy weet dis die probleem met sosiale platforms soos hier op UA-cam. Mense wat mekaar nie eers ken nie( ek en jy) probeer nou vir ons self n prentjie of gedagte skep van die ander ou. Ons neem sommer an die ou bedoel dit, mar dan bedoel hy heeltemal iets anders. En om n ander ou te ooreed van wie en wat jy is en wat reg is, is intlik mar onmoontlik op n platform soos die.
      Almal maak tog hulle eie mind op en dan word mense kwaad vir mekaar ( ek is nie )en begin daar net rusie.
      Wel om jou gerus testel, stel ek nie my hoop op enige mense of groep nie. Ek hoop werklik dat jy wel die groep by Suidlanders baie goed ken om sulke aantuigings temaak, want dalk ken jy die mense beter en het jy konkrete bewyse van als, sodat jy nou nie mense gaan sleg praat wat hulle nie nou self hier kan verdedig nie. Nie dat hulle verdediging nodig sal hê as hulle die regte pad stap nie.
      Ek hoop jy is verkeerd, mar as jy reg is, is dit ook goed sodat die mense die waarheid kan sien as hulle die verkeerde pad volg.
      Want kyk, as jy 3 Boere saam sit, eindig jy op met 5 verskillende kerke, 4skole en 6 verskillende politieke partye.

    • @zirkoleonardi129
      @zirkoleonardi129 4 роки тому +1

      Wie is die ons waarvan jy praat? Jy kan nie eers Yahweh ( YHWH) reg spel nie maar jy wil jou eie indokrinasie in almal se kele afdruk. Ek hoop jou ogies sal oopgaan , maar dis soos hulle se , mense wat in 'n sekte is kan bitter moeilik daaruit.

  • @gertjiegert1092
    @gertjiegert1092 Рік тому +2

    Maak julle saak met Hom reg, want sy koms is verseker.

  • @frederickaallen9632
    @frederickaallen9632 3 роки тому +1

    Dankie baie my vriend

  • @frederickaallen9632
    @frederickaallen9632 3 роки тому +1

    Vader seen jou...

  • @belindatenreiro6514
    @belindatenreiro6514 5 років тому +2

    PUIK Jakkals !!!!! Siener is spot on....dit is sowaar ongelooflik hoe hierdie man al hierdie profesie so uiteen kon sit en dit waar word stap vir stap. En nog is die mensdom in denial.
    Ek mis nie jou videos nie, en dit is waar as jy nie n fondasie het in God nie, dan kan dinge nie herstel word nie.

    • @jacquespieters7
      @jacquespieters7  5 років тому +2

      Sowaar. 100 jaar gelede het hy gesien wat vandag aangaan. En baie kere het hy verskrik gewees na sy vissioene omdat dit vreeslike dinge was wat hy gesien het. Dankie vir jou ondersteuning.

    • @belindatenreiro6514
      @belindatenreiro6514 5 років тому

      👍🏻

  • @henktaljaard4550
    @henktaljaard4550 5 років тому +2

    Hulle het n week of 2 n vrou aangestel as hoof van die EU. prolly dit waarvan jy praat hey. Wat's daai vrou se naam tog....von der Leyen... Gaan al die mense laat lei soos die van se. Haha

  • @johannaengelbrecht6971
    @johannaengelbrecht6971 5 років тому +2

    Baie dankie, net baie sag, al sit mens dit op die hardste klank?

  • @elviajacobsvdwatt4943
    @elviajacobsvdwatt4943 5 років тому

    Kyk asb die video van Paul Harvey Letter From God. 🙏🏻 Wees geseënd almal.

    • @superkatz
      @superkatz 5 років тому

      Elvia, ek die video gekyk. I invite you to look at this
      ua-cam.com/video/N5wjI8kS05I/v-deo.html