Fluister - Mathys Roets

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 9

  • @googlepage2967
    @googlepage2967 9 років тому +1

    Fantasies. Everybody Hurts laat my sterk dink aan die legendariese genie, Leonard Cohen. 'n Pragtige stem!

  • @logansrest
    @logansrest 15 років тому +1

    So baie baie mooi!!! Dis jammer jy gaan dit nooit van die regte een af hoor nie - skep verlange. Mathys, jy sing pragtig!!!

  • @johan25ify
    @johan25ify 14 років тому

    Aai... Die song laat my verlang... Verlang is nie altyd so goeie ding nie! Partykeer bring dit baie onnodige seer terug wat eerder kon gebly het!
    Dit bly tog pragtig! Hy het n baie diep en meeslerende stem. Mathys tree binnekort in my stad op, kan nie wag om te gaan kyk nie.
    Fantasties!

  • @Wilanar
    @Wilanar 15 років тому +2

    Mathys dis fabulous, ek's opsoek na jou laaste cd, waar kan ek hom kry?. Jou musiek is fenominaal.
    Groete
    Wilana Rautenbach

  • @ingridbahri8609
    @ingridbahri8609 5 років тому +1

    laat my terug verlang na Suid Afrika

  • @maskamberg
    @maskamberg 13 років тому +1

    @magdavb64 ja ne! die man heeft een pragtige stem!! Hy laat mij terug verlang naar zuid afrika!!

  • @PietSelf
    @PietSelf 15 років тому +1

    Ek het dit geskryf

  • @runxie
    @runxie  13 років тому

    @molli1234567 Thanks Molli :-)

  • @amandag5971
    @amandag5971 6 років тому +1

    Meesterlik! Sien uit daarna om Mathys Roets in Mackay, QLD Australia te he, Donderdag, die 2de Augustus, 7 pm at New Life Centre, Mackay - bespreekte plekke - koop jou kaartjie sommer NOU! www.eventbrite.com.au/e/mathys-roets-in-mackay-australia-new-zealand-tour-tickets-46911721221?err=29