Weet nie hoekom almal so aangaaan hieroor nie. Ek dink dis regtig baie goed gedoen. Die weergawe van die liedjie asook die musiek video inspired by Drive... VCK bo!
On behalf of any artist with the slightest bit of integrity I would like to apologize to Nicolas Winding Refn, Ryan Gosling, Carey Mulligan, Cliff Martinez, Newton Thomas Sigel and Erin Benach for this disaster.
Nogsteeds my favourite Van Coke music video!
Waar die vok Is MK 89?Ek mis die dae.
VICE CITY VIBE
Het groot geword in JHB... Ken daai strate, ken daan geboue, weet van die waarheid in die song en die video! Goeie werk VCK !!
Fokken great,dis net n legend wat die woorde kan sing uit volle bors.
Jissis,dis gevaarlik hier...
Jis die version bly befok mooi! Halfpad tussen lewendig en dood. Love dit!
Fokken awesome ! ek laaik die Drive movie vibe wat francois daar beet het
Die music video kyk ek altyd vir wanneer Ek n blou moer om gee oor die lewe. Dit voel of jy met my praat deur al jou musiek en my beantwoord🤘🤘
jissis dis gevaarlik hier
DRIVE!!!
jissis. mooi. eersteklas oorspronklikheid soos net VCK en MK kan toon. foktog.
Anyone here know how to get this on iPhone? Need this on my phone, goosebumps all the way
Beitekant III asb ?
Hoe't jy geweet ek bestuur?
fokken mooi ouens, fokken mooi
Befok!
Weet nie hoekom almal so aangaaan hieroor nie. Ek dink dis regtig baie goed gedoen. Die weergawe van die liedjie asook die musiek video inspired by Drive... VCK bo!
Hierdie sal n awesome movie maak ...
Buckley Malan dit is een
Dit laat my dink aan die movie Drive
Fokken amazing!
Jou ma is "FONKONG" "Markstry"
ek sweer my oe, dis bloed, nie trane, rerig, ek sweer, ek sweer
Nice one.
laat my dink aan opening van movie Drive maar flippen legit :)
Befok..
Could you not have used a better font for the credits?
Yo! MK spandeer 60 duisend rand, om te wys hoe Francois in n kar verby die res van sy band ry....Well done MK fokken Well Done!!
Wow! Regtig daai baadjie? Van alle baadjies op aarde?
FONGKONG !!!
Jou poes is fonkong
Drive jacket
BWhahahahaha! fok! Vroom vroom!
Wow. 'n Lukrake verwysing na 'n film maak dit nie arty nie. Jammer ouens, die regisseur het vir julle 'n poep verkoop.
PS - watter 'screenplay'?
HY LAAI DIE SAK IN DIESELFDE KAMER AF AS WAAR HY BEGIN HET.......AL WAT VERSKIL IS DIE LAMPSKERM
My liggaam het al beter dae gesien.
jy kan maar wat se beter afrikaanse rock is daar nie!
Daai Dubstep aan die einde is regtig n ****. Mood Spoiler
On behalf of any artist with the slightest bit of integrity I would like to apologize to Nicolas Winding Refn, Ryan Gosling, Carey Mulligan, Cliff Martinez, Newton Thomas Sigel and Erin Benach for this disaster.