Die skilpad se naam was "Logo" dit was 'n eenvoudige rekenaar teken program waar mens vir die skilpad instruksies met koordinate gee sodat hy lyne trek op die rekenaar skerm (baie primitiewe voorganger van vandag se CAD op destydse Commadore64 en IBM se 64K compers) en die Willie Esterhuisen program was "Hello Blikbrein". Ek het altyd gewonder wie was die ou in die skilpad-suit!
Frank is n baie nederige mens, hom by LCm Hospitaal ontmoet.
Die skilpad se naam was "Logo" dit was 'n eenvoudige rekenaar teken program waar mens vir die skilpad instruksies met koordinate gee sodat hy lyne trek op die rekenaar skerm (baie primitiewe voorganger van vandag se CAD op destydse Commadore64 en IBM se 64K compers) en die Willie Esterhuisen program was "Hello Blikbrein". Ek het altyd gewonder wie was die ou in die skilpad-suit!
Thank you...
Frank ekt in jou huis gebly in warmbad. Jammer dat jy dit nie geweet het nie