Wat is die proses van 'n belofte tot die manifestasie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 вер 2023
  • Jou hart is deur God ontwerp om Sy Woord te kan ontvang en as jy dit kan glo, en die Woord in jou hart hou as saad, dan sal jou hart die vrug van die Woord voort bring.
    As jy 'n antwoord soek oor hoe God se koningkryk werk rondom beloftes, dan vertrou ons die boodskap sal vir jou lig werp hierop.
    2023-09-26 Oudtshoorn
    MARKUS 4.26-29
    26 EN Hy het gesê: So is die koninkryk van God, soos wanneer 'n mens die saad in die grond gooi;
    27 en hy gaan slaap en staan op, nag en dag, en die saad spruit uit en word groot - hoe, weet hy self nie.
    28 Want vanself bring die aarde vrug voort, eers 'n halm, dan 'n aar, dan die volle koring in die aar.
    29 En wanneer die vrug dit toelaat, steek hy die sekel dadelik in, omdat die oes daar is.
    buymeacoffee.c...
    About Perazim Ministries
    Thank you for taking the time to support us and our ministry.
    We believe the Lord has called us to travel in predominantly the Eastern Cape, South Africa, and minister to the local church pastors and leaders.
    We felt led by the Holy Spirit not to start our own church, but rather focus on the individual pastor or church leader and to lift up their arms and strengthen them through the Word of God.
    By supporting us monthly, you partner with us in this ministry.

КОМЕНТАРІ •