2. Die proses van bemoediging wat gevolg word

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 15 вер 2024
  • Hierdie is die tweede video om jou te bemagtig om deel van die bemoediging kultuur te wees by Doxa Deo Brooklyn.
    Hier is die lys van videos deel van Bemoedigers Opleiding:
    1. Doxa Deo Brooklyn se visie tov dissipelskap in bemoediging
    2. Die proses van bemoediging wat gevolg word
    3. Wat is die eienskappe van 'n bemoediger?
    4. Wat is die verantwoordelikhede van 'n bemoediger?
    5. Wat word bedoel met "self-care" en hoe lyk dit?
    6. Hoe lyk gesonde grense tydens die bemoedigings proses?
    7. Algemene riglyne van hoe om iemand te ondersteun (fisies, emosioneel en geestelik)
    8. Hoe doen ek 'n behoeftebepaling?
    9. Hoe help ek die persoon om te stabiliseer?
    10. Hoe berei ek iemand voor vir bemagtiging?
    Vir meer inligting kontak ester.dekoker@doxadeo.org
    Skakel ons op WhatsApp:
    wa.me/message/...
    Skryf in vir ons opkomende geleenthede:
    www.doxadeo.or...
    Besoek ons webwerf:
    www.doxadeo.or...
    Finansiele bydraes:
    www.doxadeo.or...
    Life Centre:
    luan.els@doxadeo.org
    Aanlyn bemoediging is beskikbaar:
    anney.symons@doxadeo.org

КОМЕНТАРІ •