Juanita du Plessis - DIS 'N VIBE (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 чер 2024
  • Listen to "Dis 'n Vibe!" - Click here
    orcd.co/a4o0eq8
    Dis 'n Vibe Music Video:
    Composer: Juanita du Plessis / Franja du Plessis / J Records Publishing
    © 2024 J Records SA
    Director: Stefan Hugo / Gerduan Kemp
    DOP and Editor: Gerduan Kemp
    Grip, Production Assistants: Talita Brits / Hendrik Odendaal
    Line Manager: Dora-Mari Bosch
    BTS & Social Media for Juanita: Anja Spies @NewEraDesigns
    Marketing done by : Boerboel Wear / CO Productions / IndiHub
    Key Sponsors: Conqueror / Stanley / Weber / Boerboel
    Juanita du Plessis Manager and Agent: Corné Oosthuizen / CO Productions / Doepie du Plessis
    Dis 'n Vibe Lyrics:
    Is dit daar in Desember in Hartenbos
    Karavane gepark
    Vure brand met tjop dop en boerewors
    Dis hoe ons dit doen…. Mos
    Is dit dalk inni Bosveld op jou neef se plaas
    Skape braai oppi spit
    En die windpomp sherrie maak die bene los
    Ja dis hoe ons dit doen…mos
    Kry jou hier kry jou daar
    Maak memories bymekaar
    Laat daai beat nou drop
    Ons gaan op op op
    Hande inni lug
    Ons kan hop hop hop
    Dis n vibe vibe vibe
    Dis lekker man
    Dis n vibe vibe vibe
    Sit hom inni kan
    Vanaand ry die boere sit sit so
    Draai my in en uit
    En onderstebo
    Dis ‘n vibe vibe vibe
    In Afrikaans
    Dis ‘n vibe vibe vibe
    Laat die voete dans
    Dis ‘n vibe
    Vat my saam na die Weskus by Hentiesbaai
    Potte prut oppi strand
    En die bakkie speakers vol oopgedraai
    Kaalvoet inni sand… kwaai
    Doen ons dan net die tuinroete ommi huis
    Skuif die stoele en tafels weg
    Ons gooi ‘n sokkie in ‘n ou kombuis
    Nooi al die bure saam.. verstaan
    Kry my hier kry my daar
    Maak memories bymekaar

КОМЕНТАРІ • 82

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 9 днів тому +3

    Dis nou ñ LEKKERRRRRRR SONG!!!!!🎉🎉🎉🎉

  • @willemherbst3624
    @willemherbst3624 8 днів тому +3

    Ons het al lank gewag vir hierdie een!

  • @HencoDupreez
    @HencoDupreez 9 днів тому +3

    Dis cool 😎

  • @PierreFBotha
    @PierreFBotha 8 днів тому +1

    Ai maar dit is LEKKER, Vibe my nou. 🎉

  • @WeDoTech
    @WeDoTech 9 днів тому +1

    🎉Yesss! Love it

  • @wilmasmith3088
    @wilmasmith3088 9 днів тому +2

    Wow Juanita ! Jy het o s weer gevang met n lekker liedjie

  • @telissadiack2491
    @telissadiack2491 9 днів тому +1

    Counting down the minutes... i cant wait 🎉🎉🎉 thank you Juanita ❤❤

  • @orlandosadie6283
    @orlandosadie6283 6 днів тому +1

    Juanita jy is n Legend en die rede hoekom Innibos jou vereer het gisteraand. Soos oom Andy ook gese het is jy kreatitief met jou musiek en die song is lekker hip met SA vakansie tema. Onthou jy my stewige plak n palm high five voor die ramp met jou Lap of Honour? Geluk en dankie se van my vir wat jy vir Afrikaans musiek beteken. 🎉❤

  • @Maryann563
    @Maryann563 9 днів тому +4

    I am a huge fan of Juanita I know this song is going to be amazing ❤️😊💃love her music I wish to meet u same day ❤️❤️❤️❤️

  • @rudivanheerden1
    @rudivanheerden1 8 днів тому +1

    Dis verseker 'n vibe, 'n hengse lekker een, soos net Juanita kan!

  • @elizemare8347
    @elizemare8347 8 днів тому +1

    Dit is lekker dans song...❤❤

  • @EdwinAP80
    @EdwinAP80 9 днів тому +1

    Hi Juanita. Alles wat jy doen is altyd 'n treffer. Mal daar ook. Sien jou amper weer by Emperors ❤❤❤❤❤

  • @user-ev6xm1hz4p
    @user-ev6xm1hz4p 6 днів тому

    Defnitief n VIBE 💃💃💃in hoofletters, Juanita jy weer net winner en hoe! Kom December, ons gaan dans laat die stof staan...👍👍👍great!!!

  • @MarleneRichards-d3q
    @MarleneRichards-d3q 9 днів тому +2

    Baie mooi song❤❤

  • @toybeneke2641
    @toybeneke2641 8 днів тому +1

    Daardie Agter Oor Flip Fop soos ń Gimnas spreek Boekdeule ... Well Done.

  • @tomas5376
    @tomas5376 8 днів тому

    Nothing like a Good Vibe!🎵🎶🎵🎶🎶🎶🎵🎶🎵👏👏👏👏👏

  • @magdalenaterblans668
    @magdalenaterblans668 8 днів тому

    Amazing song as all her other songs. Thanks Juanita you are the best. Love your music.

  • @MorneJansenvanvuuren
    @MorneJansenvanvuuren День тому

    die tannie kan maar 🎉❤

  • @thesiyamshow12345
    @thesiyamshow12345 10 днів тому +1

    I can't wait to see you again for times I love you my friend you my favourite singer 😘😘😘😘😘😘😘

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 8 днів тому +1

    Baie mooi. Ek like dit. 😘

  • @carlosdepontes-uh1go
    @carlosdepontes-uh1go 8 днів тому

    Como sempre Juanita com musica espetaculares parabéns.

  • @adrianakoorsen9327
    @adrianakoorsen9327 9 днів тому +1

    Lekker vibe song eks so bly Juanita bring n nuwe song uit.

  • @BrendaNel-qw8fi
    @BrendaNel-qw8fi 7 днів тому

    Hierdie liedjie maak my laat sing en dans.❤❤

  • @user-nm7iv5cx1d
    @user-nm7iv5cx1d 10 днів тому +7

    Kannie wag nie 🎉😊😊

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 9 днів тому

    En Waynie mos net sy move in kry saam Nita. Well done - op n awesome VIBE lied Juanita

  • @zanekidson2352
    @zanekidson2352 9 днів тому

    Excellent 😉🙏🏻🎉

  • @user-hx6iw6vd6j
    @user-hx6iw6vd6j 9 днів тому

    Well done Juanita. Daar doen jy dit weer❤❤❤❤❤

  • @karinmyburgh4493
    @karinmyburgh4493 6 днів тому

    Love it!

  • @SuzetteDuPlessis
    @SuzetteDuPlessis 8 днів тому

    Ek en Bennie my tierboskat lief jou!!!

  • @antoniomarcos4707
    @antoniomarcos4707 9 днів тому

    Show ❤❤

  • @BrendaNel-qw8fi
    @BrendaNel-qw8fi 7 днів тому

    Juanita is altyd my rolmodel en u is so awesome

  • @user-tq6xs6ut5g
    @user-tq6xs6ut5g 9 днів тому

    Parabéns, linda apresentação,como sempre

  • @simonesmal9334
    @simonesmal9334 8 днів тому

  • @edvandorodovalho4507
    @edvandorodovalho4507 5 днів тому

    Q legal você está de volta fiquei feliz

  • @user-vf8oz5bx7q
    @user-vf8oz5bx7q 9 днів тому

    Lindaaaaa

  • @user-jr5te2le8r
    @user-jr5te2le8r 7 днів тому +1

    당신 음악을 사랑 합니다
    최고 입니다

  • @ChanelleKillien
    @ChanelleKillien 9 днів тому

    Yes hier is dit

  • @DuanePutter-u4l
    @DuanePutter-u4l 9 днів тому

    Ek is mal oor hierdie nuwe liedjie van jou . # Dis 'n Vibe is net awesome 👌🎉💝🎤🎤

  • @Brother-Louis
    @Brother-Louis 9 днів тому

    Lovit!!! Mos

  • @ronaldvanrijn2562
    @ronaldvanrijn2562 8 днів тому

    Wat leuk Juaniia, ik snap wat je zingt...

  • @tanyasmit4265
    @tanyasmit4265 9 днів тому

    Sien MOS baie uit ❤❤❤

  • @user-qj9yp7uc7z
    @user-qj9yp7uc7z 8 днів тому

    Dankie...dankie!!
    Dis gr8 om 'n nuwe song van jou te kry...of moet ek se songs? ("Ek belowe" ook nuut)
    Jy bly tops!

  • @mary-annvanderbyl9170
    @mary-annvanderbyl9170 7 днів тому

    Ek love dit!!!💃💃

  • @martinahantsch1145
    @martinahantsch1145 8 днів тому

    Super Sägerin prima Song

  • @irenebotma3547
    @irenebotma3547 8 днів тому

    Dis n lekke vibe 😂love it

  • @zanekidson2352
    @zanekidson2352 9 днів тому

    Gaan awesome wees🎉

  • @fionalewis2089
    @fionalewis2089 8 днів тому

    Love haar❤❤

  • @user-gk6dg7xq2s
    @user-gk6dg7xq2s 9 днів тому

    😊Baie mooiek is in lief

  • @judyduplessis9423
    @judyduplessis9423 5 днів тому

    Mal oor jou songs dis n vibe love dit my voete onder my uit geslaan 😎

    • @mariettevantonder4465
      @mariettevantonder4465 4 дні тому

      Ek is so teleurgesteld ek is so moeg vir afrikaanse sangers wat sê hulle is kinders van de Here dan sing hulle die gemors van de wêreld. Jy kan nie met een voet in die wêreld en een vir Hom staan nie.
      Die slegte vir my is Juanita jy was iemand wat n mens na toe op gekyk het. Omdat jy nooit jou waardes laat gaan het nie. Maar jy het die wêreld gekies. Dit is so teleurstellend. En dan moet ons nuwe generasie na die gemors luister. Ek ondersteun nie meer sangers wat dit doen nie. En daars n hele paar van hulle. Tyd dat ons as Gelowiges kies waarna ons luister.

  • @user-gk6dg7xq2s
    @user-gk6dg7xq2s 4 дні тому

    Baie mooi

  • @Jackie..Smith..-cc7zm
    @Jackie..Smith..-cc7zm 9 днів тому

    Ek hou van Tannie se musiek... ❤❤❤❤ Tannie is my nr 1 fan van die Afrikaanse musiek 😊

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 9 днів тому

    NICE 😉😎
    WELGEDAAN 👍✨
    LOVE IT 👏💙
    n' ALL ROUND song 😉
    LEKKER in AFRIKAANS ✨🏆
    SKITTEREND gedoen Juanita 🏆🎖🎉
    🤗👌✨

  • @jolandiereynders4711
    @jolandiereynders4711 8 днів тому

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @thesiyamshow12345
    @thesiyamshow12345 9 днів тому +2

    Juanita I love your songs

    • @BIGMAMAUSA1
      @BIGMAMAUSA1 9 днів тому +1

      Me Idem… ❤ from 🇧🇷

    • @hekkieMinnie
      @hekkieMinnie 8 днів тому +1

      Juanita,elke nuwe liedjie wat jy skep is n treffer.Jy is en bly my koningin van musiek.

  • @kieranbaileyofficialchanne
    @kieranbaileyofficialchanne 9 днів тому

    🥳🥳🥳🥳

  • @jacobester559
    @jacobester559 8 днів тому

    Waar Kan ek die musiek aflaai

  • @janinas5342
    @janinas5342 9 днів тому +1

    Witam pięknie. Świetna piosenka, śliczne wykonanie, piękny aranż melodyczny do tego utworu I świetne video do tej piosenki .Śliczna całość. Pozdrawiam cieplutko z Polski. 🤗❤️🌹

  • @deongunter8022
    @deongunter8022 6 днів тому +1

    Ma en Dogter so kompiteerint

  • @SimonSays86
    @SimonSays86 9 днів тому +1

    The Koningin van Country en Gospel is trug en sy KOOK KOOK KOOK, my fingers verbrand op my tv remote van the klank.

  • @isabelleclement2203
    @isabelleclement2203 9 днів тому

    😊🤗❤❤❤❤💐🌸🐞☀💯❤❤❤

  • @adriviljoen4439
    @adriviljoen4439 5 днів тому

    Dis iets heeltemal anders wat ek gewoond is van ons Juanita.

  • @yolindavannieting1230
    @yolindavannieting1230 День тому

    So

  • @mtblover
    @mtblover 9 днів тому +1

    Mmmmmm.....weet nie of die pas by Juanita nie. Sy is vir my te mature vir die tipe musiek. Dis eerder haar dogter se styl.....nietemin, lekker liedjie.

    • @alidawiesner2140
      @alidawiesner2140 8 днів тому +2

      Stem saam met jou...val nie op my oor nie.

    • @lizellelouwrens9771
      @lizellelouwrens9771 8 днів тому +2

      Ek stem ook saam. Ek weet nie of die liedjie by haar pas nie.

    • @brentmann8989
      @brentmann8989 3 дні тому

      Hierdie song is so deel van Juanita soos pap en braaivleis . Jy mag maar. Juanita jy rock. Let's do this.❤❤❤

    • @RicardoMeintjes
      @RicardoMeintjes 3 дні тому

      Sy try Mar nuwe musiek uit bring Mar ek verstaan wat julle bedoel👍👍

    • @Maryann563
      @Maryann563 9 годин тому

      There is no need to be mean like that the song is right for Juanita it's amazing ❤❤❤

  • @rafaelcordova7902
    @rafaelcordova7902 8 днів тому

    This is french?

  • @janineodebdaodendaal9154
    @janineodebdaodendaal9154 8 днів тому

    Jonine🖐️👍🥳😁🧑‍🦽🎙️🎸🙏✍️🪕💽😭😂🤣😉

  • @lizellelouwrens9771
    @lizellelouwrens9771 8 днів тому

    Ek weet nie of dit so lekker by haar pas nie. Daai era van musiek pas nie by haar nie.